An average of R21.40 Billion per year since 1994 has been lost by the South African government corruption,...........
Die oorhandiging van mag in 1994 van die NP regering aan dit wat nou in Suid Afrika as ‘n regering moet deurgaan, laat ‘n mens duisel onder die besef dat daar by almal wat daarby betrokke was, gesamentlik nie meer as twee breinselle beskikbaar kon wees nie. Dit behoef nie eers ‘n betoog as ‘n mens na die statistiek hieronder kyk oor praktyke waaroor daar by herhaling voor ’94 gewaarsku was. Indien daar wel genoegsaam intelligensie teenwoordig was, moes die bod voorwaar hoog gewees het!
Die onthulling van Kol. Roos onderstreep ‘n modus operandi binne die polisie wat ooreenstem met verklarings wat Kapt. Deon Loots afgele het met betrekking op die “Boeremag” saak. Ons lys weer enkele uittreksels uit sy verklaring vir opheldering:
“ 25. Ek het saam met Superintendent Alfons Theron navrae begin doen, en alles het meer en meer daarop gedui dat die aktiwiteite van Niemöller-hulle georkestreer is deur ‘n groep met die skuilnaam, Verligte Aksie Groep (“VAG”).
26. “VAG” was oud-Weermag- en Polisie-generaals en sekere gewese kabinetsministers wat die bogemelde gebeurlikheidsplan opgestel het. Toe ek dit in verslae rapporteer, is ek ingeroep deur Roos, wat my opdrag gegee het om dadelik die ondersoek van “VAG” te staak, en net op my beriggewer se doen en late te fokus en hom te lei.
27. Sedert 1999 het die inligting al hoe intenser begin raak. Die Hoofkantoor (Mdi, SAPD) het hierop begin werkswinkels reël, waar al die landswye lede wat op regses gewerk het, byeen gekom het om die nuwe regse aksie te bespreek en te beplan hoe dit gedryf en bestuur sou word. Ek moet meld dat alle groot regse aktiwiteite deur die owerhede, hetsy Veiligheid (SAPD), Nasionale Intelligensie Agentskap (“NIA”), Militêre Inligting, en tans nou ook die Suid-Afrikaanse Geheime Diens geïnfiltreer en selfs dikwels kovert oorgeneem en bestuur en bedryf is en word.
28. Gedurende 2000 het die beplannings in Mdi begin behels dat die regse aksies van Niemöller so bestuur moes word dat Mdi in totale beheer daarvan sou wees. Beriggewers is getaak om spesifiek betrokke te wees met spesifieke mense en aksies. Hulle moes by die vergaderings, waarvan sommige spesifiek deur Mdi beplan of geïnisieer was, “Dokument 12” waarna ek hieronder gaan verwys, bespreek en aanpas sodat die sogenaamde regses die besluite sou neem wat Mdi gepas het.
Hulle moes die regte kultuur en atmosfeer skep, sodat ander regsdenkende mense ook betrek sou word. Daardeur wou, en het, die Mdi die atmosfeer geskep wat sou lyk asof daar ‘n bedreiging in die land kon wees van ‘n groepering regses, al was dit in werklikheid Mdi wat hulle by wyse van koverte optredes byeengebring en beheer het. Vergelyk dit nou met Kol Roos se onthulling soos wat dit in die media verskyn het asook ander berigte van korruptiewe optrede uit ander bronne.
KOL. ROOS ONTHUL POLISIE KORRUPSIE
July 16, 2013 - Nuus
Kol. Johan Roos van die SAPD het jare gelede die Minister van Polisie gewaarsku deur bewyse voor te lê van sekere top amptenare wat by korrupsie betrokke is.
Die Sondagkoerant Rapport beweer in ’n berig dat die polisiekolonel nou geteister word, is verplaas na ’n plek waar hy geheel en al niks het om te doen nie, en boonop geviktimiseer word. Daar is glo senior polisie betrokke by korrupsie rakende ’n geheime fonds wat geplunder word.
Volgens die berig is polisie by bedrog betrokke, en korrupsie, nepotisme asook toesmeerdery, wat ontvou in ’n skokkende dossier wat Kol. Roos by die arbeidshof ingedien het. Hy beweer dat Bheki Cele (voorheen kommissaris) en ook Lt.Gen. Mdluli (voorheen hoof van misdaad-intelligensie) bewus was van die plundery. Nathi Mthethwa en vier generaals is ook bewus van die gemors. Rapport is glo in besit van die lêer wat geheime verslae en amptelike dokumente bevat. Daarin word skokkende bewerings gemaak.
Agente wat bevriend was met maj. genl. Solly Lazarus, die finansiële hoof van misdaadintelligensie-eenheid, is sowat R8 miljoen betaal vir eise;
’n Vals eis is gebruik om ’n ¬Rolex horlosie van R50 000 te koop vir kommissaris Raymond Lalla. Hy is nou by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ’n top amptenaar.
Sowat 250 geadverteerde siviele misdaad-intelligensie poste is gevul deur senior polisielede se vriende, hul meisies en familielede.
Lazarus word nou verhoor weens korrupsie. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het egter geweier om Mdluli aan te kla ongeag die bewerings van senior aanklaer, adv. Glynnis Breytenbach, dat verdoemende bewyse teen hom bestaan.
Roos onthul ook dat twee adjunk-nasionale polisiekommissarisse ook betrokke is maar niks is gedoen om ondersoek in te stel nie. In plaas daarvan word Roos deur die polisie se teenintelligensie-eenheid ondersoek, word by sy huis ingebreek, word hy verplaas en daarmee effektief nutteloos vir die polisie.
Toe hy by geleentheid sy ondersoek se bevinding aan die hoof van die eenheid, kommissaris Mulangi Mphego, rapporteer, het Mphego hom beveel om sy ondersoek te staak en Roos uit sy kantoor verwilder;
Die Polisie se handelstak het Roos se bewyse nagegaan en bevind daar was genoeg getuienis om talle polisie-offisiere tronk toe te stuur. Genl.maj. Solly Lazarus se naam is spesifiek genoem;
In 2008 en 2009 het sekere agente in Natal, wat bevriend is met Lazarus, etlike miljoene Rand in eise ontvang – R3 miljoen, R1,7 miljoen en R1,5 miljoen onderskeidelik. Dié agente het ook ’n bykomende R2,2 miljoene as vergoeding gekry;
Richard Mdluli, hoof van misdaadintelligensie, het gesê hy gaan die diens skoonmaak en Roos aangestel as hoof van ’n spesiale span om korrupsie in die eenheid te ondersoek. Hy het egter gou omgeswaai en Roos is as ouditeur verwyder.
Lazarus was glo die prooi van twee kapings waartydens skootrekenaars en kontant gesteel is, in een voorval R1 miljoen. Dié voorval is geheim gehou en toe Lazarus se beweerde gesteelde selfoonnommer gevolg is, het dit geblyk dat hy met die selfoon in sy hand staan.
Notable incidents of fraud and corruption[edit]
The South African Arms Deal, finalised in 1999, became mostly known for the bribery that was used to gain the contracts. The Schabir Shaik trial arose partly from this scandal.
The Travelgate scandal, in which 40 members of parliament were found to have illegally used parliamentary travel vouchers worth R18 million for personal use.[5]
The Goodwood police station commander, Siphiwo Hewana, was found guilty of attempting to defeat the ends of justice for tampering with the docket for convicted fraudster Tony Yengeni's arrest for drunken driving in 2007.[6]
Former National Police Commissioner and ex-President of Interpol, Jackie Selebi, was convicted on corruption charges in July 2010, for receiving (at least) R120 000 from alleged crime-syndicate boss, Glenn Agliotti.[7]
Corruption - SA Counting The Cost
08 May 2012, 14:39
Corruption in South Africa has reached epidemic levels and threatens the lives of all South African citizens. Money lost due to government corrupt could have been used to better the lives of all South African citizens, especially the poor.
Global Financial Integrity said in a report that South Africa had suffered an illegal outflow of R185-billion due to corruption in the public sector between 1994 and 2008, it is estimated that in 2009 government corruption totalled R70 billion.
In 2010, audit firm BDO reported that company fraud in South Africa was “escalating at an alarming rate” and estimated that the “total annual leakage” from fraud, theft and corruption amounted to R100 billion.
Mr. Willie Hofmeyr, then head of the Special Investigating Unit (SIU) told South Africa’s Parliament that between R25-billion and R30-billion of government’s annual procurement budget alone was lost to corruption, incompetence and negligence.
A further four cases, valued at R171-million and involving several departments within government are currently being investigated by the SIU.
Lawson Naidoo of the Council for the Advancement of the South African Constitution said: "It's estimated that 20% of the GDP is lost to corruption annually.
South Africa as a nation has lost a staggering R385 billion since 1994 due to corruption at every level in government.
Corruption in procurement leads not only to waste of public money and resources, but inferior quality of products and services, and can deter more qualified suppliers from doing business with the state.
The credibility of our political leadership is undermined by corruption and international perceptions of corruption in South Africa is damaging to the country’s reputation and create obstacles to foreign investment, flows to the stock market, global competitiveness, economic growth and ultimately to the development and upliftment of our people.
Our government’s failure to adhere to the practices of good governance means stakeholders increasingly demand accountability. Mass action and strikes are organised in protest as citizens begin to lose faith in the ability or willingness of their elected officials. Political instability increases. Investment declines. The sale of shares by investors decreases the value and rating of companies declines.
So who is responsible for these epidemic levels of corruption in South Africa? Mr. Jacob Zuma is 100% accountable for all public spending, it is his legal duty to ensure that the tax payers money is spent improving the lives of all South African citizens.
The recent ruling by the NPA to reinvestigate Mr. Zuma’s involvement in corruption relate to a controversial $5bn (£3.4bn) 1999 arms deal is a great opportunity to see how seriously Mr. Zuma takes fighting corruption at government level. The Media reports in 2007 and 2008 suggested BAE had set up a £100m fund to bribe South African politicians.
An average of R21.40 Billion per year since 1994 has been lost by the South African government corruption, the socioeconomic impact of these losses have been felt by all South African citizens, especially the poor.
We demand that the government deals with corruption head on.
By: http://www.news24.com/user/sacitizen
South Africa has been ranked 69 of 176 countries in Transparency International's Corruption Perception Index 2012 (CPI), which was released on Wednesday.
The CPI ranks countries in order of those with the least perceived corruption in the public sector to those with the most.
South Africa tied with Brazil and Macedonia, on a score of 43. It was ranked 64 in 2011 and 54 place in 2010.