1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9958820

Besoekers aanlyn

Ons het 41 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

HOEVEEL DOOD??

altAs die syfer 50 te bowe gaan, lyk die SAR-treurspel na een van die grootste militêre rampe wat die SA militêre geskiedenis nog gelewer het, in elk geval vir die 21ste eeu.

As Marikana 'n yslkike verleentheid vir die Zuma-regime is, te meer die SA soldate-sterfgevalle in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR).

Wat die SAR-sterfgevalle betref, lyk dit al hoe meer of ons hier met een reusagtige oëverblindery te doen het, met meer as 50 soldate wat dood is.

Die militêre begrafnis in Pretoria die week is deur SABC-TV uitgesaai met Zuma self wat dit bygewoon het. Dit lyk of die Zuma-regime se militêre bende baie seker wou maak die SA publiek byt aan die getal ongevalle wat amptelik verstrek is.

As die syfer 50 te bowe gaan, lyk die SAR-treurspel na een van die grootste militêre rampe wat die SA militêre geskiedenis nog gelewer het, in elk geval vir die 21ste eeu.

Die mense met die miltêre geheues se gedagtes moet onwillekeurig 'n draai maak by gebeurtenisse soos Delvillebos (Frankryk) in die Eerste Wêreldoorlog, toe Duitsers 'n slagting onder SA soldate aangerig het.

Wat egter van ongevalle-syfers tydens die sogenaamde bosoorlog? Was daar soveel ongevalle in een "operasie" op een dag? Dis te betwyfel.

Die Zuma-regime is dus besig om nog 'n twyfelagtige rekord te jaag en die slagting onder SA soldate in die SAR moet sekerlik meeding met negatiewe prestasies soos hoeveel geld al in die SA korrupsierriool verdwyn het sedert politieke beheer in Suid Afrika deur die de Klerk Kabbala aan die ANC in 1994 oorhandig is.

Daar is uiteraard 'n groot moontlikheid dat soldate uit Suid-Afrika, nie noodwendig amptelik lede van die SANW, in dieselfde tyd onder die opstandelinge van die SAR se aanslag geval het; daar is minstens een groot huursoldaatmaatskappy wat SA- en oud SA-soldate in die veld stoot: Executive Outcomes.

Ook in die Libiese opstand teen Ghaddafi was daar talle Suid-Afrikaners wat uit die tradisionele Blanke oogpunt aan die verkeerde kant ontplooi is en vir Ghaddafi moes beskerm het.

Wat die saak so besonder duister vir die Zuma-regime maak wat die abortiewe SAR-veldtog betref - en moontlik kan vererger met die klaarblyklik uitgebreide SA militêre teenwoordigheid wat nou in daardie streek ontwikkel, is dat Zuma se persoonlike (maatskappye waaraan Zuma verbonde is) belange in die debakel betrek word.

 

In 'n Berig op 'n ander webblad, skyn daar lig op wat die AVP hier bo na verwys: en aanstons verder sal toelig:

Many more South African troops died during a rebel offensive in the Central African Republic than Pretoria has admitted, local sources have told RFI. The same sources said the soldiers were fighting to protect South African mining and oil contracts.

 

Officially,South Africa says that 13 of its soldiers died. But, Cyril Bensimon, correspondent for FRANCE 24’s sister broadcaster Radio France Internationale (RFI), said on Thursday: “General Arda Hakouma, the chief of staff for the Seleka forces, told me categorically that on March 23, in fighting between the town of Damara and the capital Bangui, not 13 but 36 South Africans were killed.”

 

“And according to another source the death toll could be even higher,”

the RFI reporter added. “The source, who wants to remain anonymous, was at the French military base on Monday March 25, the day after Bangui fell to the rebels. He said he counted at least 50 body bags about to be loaded onto a Hercules transport plane heading for Pretoria. All the while, other dead bodies of South African soldiers kept arriving.”

 

Bensimon said that other military and diplomatic sources had confirmed to him that the number of South Africans killed was “more than 40”.

 

Aside from why South Africa appears to have downplayed the number of soldiers killed in the fighting, the question remains as to why the country’s troops were so keen to defend CAR’s ousted president at such a high cost.

 

RFI, on its website, points to a large number of mining and oil exploitation contracts agreed between South African companies and Bozizé.

 

“Senior members of the [CAR’s Seleka-dominated] government and security sources tell me that Pretoria was fighting to save these contracts,” Bensimon said.

 

“One minister singled out South African company Dig Oil which was prospecting in CAR, saying it was a ‘cash cow’ for [South Africa’s ruling] African National Congress. One of the company’s major shareholders is the nephew of South African President Jacob Zuma.”

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie