23 January 2012, According to Noseweek, this how the rental business works in SA:
Apparently the Dept. of Public Works, which hires government office space over 5 year terms, claims they have a directive (they won't say from whom) that the government will no longer rent buildings from companies that aren't ONE HUNDRED PERCENT black-owned - this isn't even BEE, it's unconstitutional.
MNR TOM VAN GRIEKEN DIE NUWE VOORSITTER VAN VLAAMS BELANG JEUG:
"ONS SAL ONS POLITIEKE BOODSKAP NOOIT VERANDER NIE"
Tijdens het zogenoemde Lentecongres dat afgelopen Zondag 25 maart in de Antwerpse Zoo plaats vond (Die dieretuin van Antwerpen wat dateer van 21 Julie 1843) , nam meneer Tom van Grieken voor de komende twee jaar het stokje over van mevrouw Barbara Pas. Deze laatste leidde vanaf Oktober 2009 tot heden de jongerenafdeling van het Vlaams Belang op zeer accurate en kordate wijze.
Omdat we zeer benieuwd zijn wat de kersverse VBJ voorzitter in petto heeft voor de nationalistische jeugdafdeling van Vlaams Belang bevragen we hem hierover.
"Meneer van Grieken zal met uw komst de koers van de VBJ wezenlijk gaan verschillen met die onder mevrouw Pas"?
deur Leonard van der Dussen
Die naamkwessie van Pretoria vlam tans weer op, met die idee daarby dat die ANC die naam "Pretoria" sal behou, maar dat 27 straatname verander word, en dit dan 'n skikking moet word.
Die voorgestelde skikking is 'n gevaarlike slenter, want as jy die skikking aanvaar, moet jy dit 50 jaar van nou af steeds eerbiedig: dan het jy mos ingestem tot die straat naamsveranderings. Die heel beste om nou te doen, is om die standpunt dat Pretoria en al sy straatname behoue behoort te bly duidelik te stel, maar dit daarby te los en nie energie met onderhandelinge met 'n oneerlike regering te mors nie. Natuurlik het die name van strate in Pretoria 'n noue verband met wie werklik 'n rol gespeel het in die totstandkoming en opbloei van Pretoria, en 'n naam soos Kerkstraat is natuurlik 'n getuienis van die christendom se rol in hierdie land, maar die ANC is nie van plan om dit te respekteer nie.
“RASSISME” ʼn KOMMUNISTIESE SKELDTERM
(deur dr. Sydney Gregan)
Die benadering van veral post 1994 politici, akademici, kultuurleiers, sakeleiers en veral kerklui om hulle uiterste pogings aan te wend om polities korrek te wees en tog net nie rassiste genoem te word nie, is dit van kardinale belang dat daar weer perspektief verkry sal word onder veral Afrikanervolksgenote oor die oorsprong van die term en sy bedoelde oogmerk. In die lig daarvan plaas ons opnuut dr. Sydney Gregan se ontleding van hierdie verwringde betekenis.
Inleiding:
Daar word vandag groot gewag gemaak van die begrip “rassisme”. Die Nasionale Konferensie oor “rassisme” (NKR) is vanaf 30 Augustus tot 2 September 2000 te Johannesburg gehou. Thabo Mbeki het in Februarie 2000 gese dat “racism will continue to exist in ou society unless all of us engage this monster consciously and systematically”
WAAROM WORD ONS SIEK EN HOE KAN ONS GENEES WORD? (DEEL TWEE)
1Korinthiërs 11:29-30
29 Want wie op onwaardige wyse eet en drink, eet en drink ’n oordeel oor homself, terwyl hy die liggaam van die Here nie onderskei nie.
30 Daarom is daar onder julle baie swakkes en sieklikes, en ’n aantal het ontslaap.
Ons het verlede Sondag gesien dat dit nie God se wil is dat ons moet siek wees nie, in teendeel, Hy maak gesond! Siekte se oorsprong is sonde. Adam se eet van een vrug het sonde oor die hele wêreld gebring! God se wil is dat ons gesond sal wees en dat dit met ons goed moet gaan.
JOHANNES 5:
SUID AFRIKA KOM BY SY NATE LOS!
As Afrikaners mekaar begin doodskiet, oënskynlik oor geld, is die skrif letterlik aan die muur! Die berigte wat in onlangse dagblaaie verskyn het na aanleiding van die voorval waarin ʼn mnr. Martin van Deventer drie sakemanne, wat aan hom volgens berig word, ses miljoen rand verskuldig was, berekend met kopskote gedood en daarna oor elkeen gebuk en weer geskiet het om seker te maak dat hulle dood is voordat hy die twee prokureurs in die oë gekyk en toe homself in die kop geskiet het, spreek van ʼn bepaalde toestand en dra ʼn boodskap aan daardie twee prokureurs oor!
VERVREEMDING VAN AFRIKANERWAARDES DEUR DIE HUIDIGE ONDERWYSBENADERING EIS ‘N GEES VAN VERSET!
In die Sakebeeld van 10 Maart 1999 bespreek Willie Esterhuyse in sy rubriek kompas, die baie gesigte van korrupsie en debatteer hy dat die beskerming en handhawing van onbevoegdheid mense met integriteit se moed breek, wat dan die pad oopmaak vir die vestiging van ‘n kultuur van korrupsie.
Ek wil verder gaan en sê dat die be-ywering, die totstandbring en uiteindelike verdediging van ‘n stelsel wat dit moontlik gemaak het vir onbevoegde mense om in beheer te kom van ons land en die onderwys, die stelling korrup, hopeloos ontoereikend maak en met niks minder as veragtelike verraad, vervang behoort te word nie!Die verval van feitlik elke waardesisteem van die Afrikaner is mos darem al in 1969 vooruitgesien, die Volk daarvoor gewaarsku, vir 29 jaar ons eie mense saam met ons vyande daaroor teengegaan! Dit is mos voor die handliggend dat die onbevoegdes hulle eie (onbevoegdes) sal aanstel en beskerm! Ad infinnitum!!!! Of ten minste so lank as wat dit ons neem om weer politieke beheer te verkry! Kan daar ooit enige sukses wees in die behandeling van die simptoom van ‘n siekte?