Kan ʼn mens willens en wetens deel wees van besluitneming wat die dood van honderde duisende mense tot gevolg het en daarbenewens ʼn beskaafde hoogsontwikkelde Eerstewêreldland deur korrupsie, wanbestuur en moedswillige onverantwoordelikheid ten gronde laat rig en dit dan deur onsinnige dubbelsprakigheid probeer regverdig asof jy geen skuld daaraan het nie en verwag dat die mense wat jy daardeur benadeel het, moet jou glo? Wyle mnr. Jaap Marais het by geleentheid van so ʼn persoon gesê: “ Man, die Engelse het ʼn spreekwoord wat hier sal pas,... This man was educated beyond his intelligence!”
Daar is egter ook ʼn ander vergelyking wat hier soos ʼn handskoen pas: "A nation can survive its fools and even the ambitious. But it cannot survive treason from within. An enemy at the gates is less formidable, for he is known and he carries his banners openly against the city. But the traitor moves among those within the gates freely, his sly whispers rustling through all alleys, heard in the very halls of government itself. For the traitor appears no traitor; he speaks in the accents familiar to his victim, and he wears their face and their garments and he appeals to the baseness that lies deep in the hearts of all men. He rots the soul of a nation; he works secretly and unknown in the the night to undermine the pillars of a city; he infects the body politic so that it can no longer resist. A murderer is less to be feared. The traitor is the plague." - Marcus Tullius CICERO (106 - 43 BC)
DIE REGIME DUI “KOERS” AAN IN DIE “KRISIS”!
Enkele uittreksels uit die Sunday Times van 8 April 2012, bevestig die standpunt van die AVP dat Swart politici nie instaat is om ‘n land te regeer wat deur blankes beskaaf en uit die grond opgebou is nie. Let daarop dat wat aangehaal word, nie uit Blanke geledere kom nie, maar van ‘n swarte wat die verval en agteruitgang waargeneem en bereid is om dit te kritiseer.
Dit is egter meer as net kritiek. Hy beskou hulle, soos die AVP, as onbevoeg: "We have a duty to build and develop this nation and to call to book the putative leaders who, due to sheer incapacity to deal with the complexity of 21st-century governance and leadership, cannot lead”.
Die AVP wil dit weer onomwonde stel dat daar géén manier is waarop enige kunsmatige poging van enige instansie daarin sal slaag om die Godgegewe verskynsel van ʼn rasse verskeidenheid en daarmee saam die vermoë, die andersheid, die verkieslikheid van geskeidenheid, ongedaan sal maak nie.
IS DIE AFRIKANERVOLK ONOMKEERBAAR VEROWER OP PAD NA VERNIETIGING?
Uit DIE WOORD. 15 APRIL 2012
1 Sameul 2:12….30
Maar die seuns van Sameul was deugniete; hulle het die Here nie erken nie. …17 En die sonde van die jongmanne was baie groot voor die aangesig van die Here,….22 Maar Eli was baie oud, en as hy hoor alles wat sy seuns aan die hele Israel doen, en dat hulle gemeenskap hou met die vroue wat dien by die ingang van die tent van samekoms, dan sê hy vir hulle: waarom doen julle sulke dinge, dat ek van hierdie hele volk julle slegte dinge moet hoor? Dit moenie wees nie, my seuns, want dit is geen goeie gerug wat ek hoor nie; julle maak dat die volk van die Here oortree.
INTERNASIONALE ONGESTELDHEID
Terwyl blankes in Suid Afrika onverpoosd op die onmenslikste wyse geroof, vermoor, verkrag en verbrand word, se die swart “president”, Jacob Zuma, “alle mense in Suid Afrika is veilig en moet veilig voel” die rede daarvoor is dat alle mense se veiligheid in die land verseker is. Die towerformule volgens Zuma is: “Wees net vol vertroue dat julle in dié land veilig is. Dié land is veilig. Hierdie “intelligente” en “uiters goed beredeneerde” versekering het hy by die herdenking van die Nasionale Intelligensiediensdag kwyt geraak.
Die oumense het vir só ʼn vertoon van insig, net een gevatte opmerking gehad. Moet nie vir my vertel perdedr...e is droë vye nie! As dit werklik die somtotaal van ʼn “president” se vermoë is om dit wat in sy eie geledere gebeur te beoordeel, watter kans het hy om internasionale gebeure wat die potensiaal het om Suid Afrika te beïnvloed, na waarde te skat?
Tag, Buurman, siet en hoor ek deesdae dat die ouderdom ook nie meer is wat dit was soos vamelee nie. Nee, seg ek jou, oud is nie eers meer oud nie! Seg die Wêreld Gesondheidsorganisasie dat ʼn ou man van sestig, nog sommer maklik negentien somers kan bytel. Seker die lat Pik en FW die óú blare met nuwe groenetjies vervang het. Sit hulle mos darem daar waar die nuus vars is, seg ek jou.
Siet ek ook in die korant dat Pik se negentien jaar genadiglik om is. Worre hy nou tagentag in dese maand seg sy wederhalfte. So lyken dit vir my sal Zimbabwe se Mugabe hom ‘n hanetreetjie voor wees, seg die nuus van daar af. Seg hulle hy het neergeslaat in sy huis, toe vlieg hulle hom sommer in die nag na Singapoer.
INEPTOCRACY:
LONDON TIMES - QUOTE OF THE WEEK
Interesting point of view Affirmative Action: " South Africa is the only
country in the world where affirmative action is in the favour of the
majority who has complete political control. The fact that the political
majority requires affirmative action to protect them against a 9% minority
group is testament to a complete failure on their part to build their own
wealth making structures, such that their only solution is to take it from
others."
Finally, a word recently coined to describe South Africa 's current
political situation.
6 APRIL 2012:
BEHOORT ʼn BESONDERSE DAG IN DIE AFRIKANERVOLK SE LEWE TE WEES!
Tradisioneel vier die Afrikanervolk op 6 April die Stigtingsdag van Blank Suid-Afrika. Vandag op 6 April 2012, val die viering van Paasfees egter op dieselfde dag en behoort dit vir elke ware Afrikaner ʼn besondere dag te wees omdat beide hierdie dae twee van die belangrikste gebeurtenisse in sy ontstaan en voortgang as volk verteenwoordig.