HEBREËRS 10:1-39
Wat het God afgesluit en wat het hy in die plek daarvan gestel? “Hy neem die eerste weg om die tweede te stel.” Wat presies beteken dit vir ons wat nou leef?
1 WANT die wet, wat ’n skaduwee het van die toekomstige weldade, nie die beeld self van die dinge nie, kan nooit deur dieselfde offers wat jaar na jaar gedurig gebring word, die wat toetree, tot volmaaktheid lei nie.
2 Anders sou hulle opgehou het om geoffer te word, omdat die wat die diens verrig, nadat hulle een maal gereinig is, geen bewussyn meer van sondes sou gehad het nie.
3 Maar in dié offers is daar jaar na jaar ’n herinnering aan die sondes;
4 want die bloed van stiere en bokke kan onmoontlik die sonde wegneem.
5 Daarom sê Hy, as Hy in die wêreld inkom: Slagoffer en spysoffer wou U nie hê nie, maar U het vir My ’n liggaam berei.
6 Brandoffers en sondoffers het U nie behaag nie.
deur Basie Wessels
Heer hoor ons Boerevolk se hulp geroep
Ons Boere slaan ons oë op na die hemele en
roep uit waar sal ons hulp vandaan kom
Ons Boere word wreed vermoor en ons vroue
word weldadig verkrag sonder ontferming
Ons word beproef tot die uiterste deur smarte
van al die plaasmoorde en verkragtings
Hoevêr, en hoe lank moet ons Boerevolk dit
nog verdra en dit aanskou in pyn
Of ‘n mens dit nou ‘n melkkoei noem, of die gans met die goue eier, of die weduwee se kruik, feit is, die bron is besig om op te droog. Dat dit onafwendbaar was behoef werklik nie wafferse intelligensie nie, want dié het in elk geval ontbreek by die de Klerkregering wat die “melkportaal” help bou het sonder om die gevolge te bereken!
Die voorbeelde wat gestel word deur Afrika se oudstes en hoofindoenas, word steeds hoog geag en as riglyne gebruik deur die jongeres, ongeag of die gevolge katastrofies is. So val die penkoppe agter Mugabe se verhoogde winstevereiste van die myne se opbrengs in en dryf die beleggers uit Suid Afrika uit. Buitelandse beleggers verkoop hulle Suid Afrikaanse aandele teen n skrikwekkende tempo en het vir vanjaar reeds R8.33 miljard se aandele verkoop, die hoogste sedert 2008! Investec Batebestuur het bevind dat Beleggers afgeskrik word deur Suid Afrika se swakker ekonomiese groeikoers wat tot gevolg het dat hulle hulle beleggings ontrek en elders gaan belê.
Gedig deur 'n Afrikaner
Uit die Bose,
‘n Swart verskrikking,
Slagveld Azanië,
Wilde Barbarisme,
Grondgryp terrorisme,
Mandela die verlosser,
Voorvaderlike ateïsme.
In deel 11 van onze reeks willen we het graag met u hebben over de de enorme druk die de multiculturele samenleving in onder andere Vlaanderen, Nederland, Duitsland, Oostenrijk en Zwitserland op de bestaande gezondheidszorg legt. Doordat vreemdelingen en meer bepaald Marokkaanse en Turkse moslims een geheel ander eetpatroon hanteren en zich dus zeker niet door de 'Schijf van Vijf' laten leiden, zijn ze over het algemeen vaker ziek.( n.s lees asb ook by http://simple.wikipedia.org/wiki/Food_pyramid)
De halal voeding draagt hier ook nog zijn steentje aan bij maar ook de zoetigheid die gedurende de dag word genuttigd
Die media, staatsinstellings en sommige ondernemings se futiele pogings om mense te laat afsien van hulle rasse afkoms, het net eenvoudig nie perke nie! Dit is egter duidelik dat die ingebore verskille wat sigbaar, hoorbaar en in die praktyk onvervreembaar is, deur geen strafmaatreëls of wetgewing weggeneem kan word nie!
Die geval waarvan hier onder berig is, laat ʼn mens onwillekeurig die Malema geval voor die gees roep toe hy ʼn blanke verslaggewer ʼn ”bastard” genoem het. Hy is nie gearresteer nie en was ook nie daarvoor toegesluit nie.
Die feit is egter dat haar bedoeling was om die man te beledig. Wat nie duidelik is nie is die optrede van die persoon wat aanleiding gegee het tot haar opmerking. Indien hy nie swart was nie maar van dieselfde ras as die vrou wat op dieselfde wyse met haar gehandel het as die swarte, sou haar optrede waarskynlik dieselfde gewees het, behalwe dat sy nie in ʼn sel sou moes oornag nie omdat “rassisme” nie ter sake sou wees al het sy hom wat ookal genoem.