1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9955220

Besoekers aanlyn

Ons het 137 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

WAT IS NODIG OM 'N LAND TE KAN REGEER?

INTERNASIONALE ONGESTELDHEID

Terwyl blankes in Suid Afrika onverpoosd op die onmenslikste wyse geroof, vermoor, verkrag en verbrand word, se die swart “president”, Jacob Zuma, “alle mense in Suid Afrika is veilig en moet veilig voel” die rede daarvoor is dat alle mense se veiligheid in die land verseker is.  Die towerformule volgens Zuma is: “Wees net vol vertroue dat julle in dié land veilig is.  Dié land is veilig.  Hierdie “intelligente” en “uiters goed beredeneerde” versekering het hy by die herdenking van die Nasionale Intelligensiediensdag kwyt geraak.

Die oumense het vir só ʼn vertoon van insig, net een gevatte opmerking gehad.  Moet nie vir my vertel perdedr...e is droë vye nie!  As dit werklik die somtotaal van ʼn “president” se vermoë is om dit wat in sy eie geledere gebeur te beoordeel, watter kans het hy om internasionale gebeure wat die potensiaal het om Suid Afrika te beïnvloed, na waarde te skat?

 

Noord Korea daag die groot moondhede uit met die lansering van sy ontwerpte langafstand missiel, terwyl die spanning hoog loop oor n moontlike aanval op Iran deur Amerika en Israel. Rusland reageer só:

 “Not 24 hours after Russian Foreign Minister Sergey Lavrov warned that a pre-emptive strike (by the US and/or Israel) would violate international law, Moscow put muscle into his warning: Tuesday, April 3, the Russian guided missile destroyer Smetliviy arrived  in the Syrian port of Tartus from its Black Sea base for a naval exercise. The warship’s support group is on the way.

debkafile’s military sources report that the Russian flotilla carried a threefold message for Washington:
1.  The Russian-Iranian strategy of propping up the Assad regime which has brought the Syrian ruler close to victory over his foes, will continue: Diplomacy will be propelled by military impetus.
2.  Russia is providing the Assad regime with defense systems capable of repelling foreign military intervention.
3.  Consigning the Smetliviy warship to Syria illustrates Moscow’s new rapid response policy: Russia is launching a naval exercise in the eastern Mediterranean to match the “Noble Dina” air and naval maneuver the US, Israel and Greece are conducting across a broad expanse of sea between Crete and the Israeli bases at Haifa and Ashdod.
Israeli warships and air force jets may therefore find themselves not just operating alongside US naval and aircraft but confronted suddenly by one of the largest destroyers in the Russian fleet (NATO-coded ASW-submarine warfare), whose decks are the launching base for anti-air, anti-ship and anti-submarine missiles.
The Smetliviy’s support group, believed to be a supply vessel and a submarine, passed through the Bosporus Saturday, March 31 on their way to Tartus.
Monday, April 2, debkafile reported: Russia and Iran set to counter US/Israeli strike against Iran. US-led Mediterranean naval drill”

Terwyl dit alles aan die gang is, is die Euro as geldeenheid onder geweldige druk, die onrus en betogings in die Midde-Ooste kry nie end nie en oral kom inheemse volke in opstand teen onbeheerste invloei van volksvreemdes wat hulle infrastrukture onder druk plaas ten koste van die plaaslike burgery.

Die dreigende ineenstorting van die wêreldekonomie beïnvloed feitlik elke land en werkloosheid word ʼn bedreiging vir stabiliteit en vooruitgang.  Aardbewings van buitengewone omvang op plekke wat buite die normale is, voedsel tekorte, buitensporige brandstofpryse en waarneembare klimaatverskuiwings is alles faktore wat kundige en bedrewe landsregeerders  vereis vir oorlewing.  Met dit wat die afgelope 19 jaar as bewys op die tafel lê, is dit glashelder duidelik dat die swart regime, mét behulp van sy blanke, kleurling-en Indiër kommunis kamerade en internasionale steun van almal wat hulle help aan bewind kom het, nie die pyp kan of sal rook nie!

Vir ongesteldheid word medisyne benodig.  Hierdie regime beskik beslis nie oor nóg die medisyne, nóg die bestanddele om iets voor te berei wat selfs net sal kan lyk of dit sal help.  Die beste wat hulle kan bied is dat jy moet “voel” dat alles reg is dan sal dit reg wees!  Bid jou aan!

Danie Varkevisser

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie