Coetzee se onthullings oor polisie-moordbendes het een van die duisterste geheime van die apartheidstyd oopgeruk. . Die onthullings, wat in Vrye Weekblad gepubliseer is, was ’n enorme skok vir diegene wat gemeen het die apartheidsbewind word deurgaans binne die wet en die perke van ordentlikheid toegepas.
Hier volg ʼn paar uittreksels uit opmerkings van du Preez en Pauw na die dood van Dirk Coetzee.
Die AVP kan nie anders as om dié skeefgetrekte beeld van apartheid reg te stel en terselfdertyd dié twee landsverraaiers in die regte lig te plaas sodat die geskiedenis hulle ook sal onthou vir dit wat hulle verteenwoordig het.
In die eerste plek was hierdie dade waarna verwys word as die duisterste geheime van die apartheidstyd, nie in die apartheidstyd gepleeg nie omdat apartheid na die sluipmoord op dr. Verwoerd deur John Vorster begin aftakel is, wat deur P.W.Botha voortgesit is en met sy Rubicon toespraak voltooi moes ge wees het. Nadat hy koue voete gekry het, is dit egter wel deeglik deur F.W.de Klerk voltooi! Dat behoudende Afrikaners wel deeglik die mening toegedaan was dat wat onder apartheid toegepas was binne die perke van ordentlikheid was, is gegrond op die integriteit en Godgebondenheid van voormalige Afrikanerleiers wat die wel en wee van al Suid Afrika se inwoners op die hart gedra het soos wat die geskiedenis van daardie tydperk voldoende bewys het.
Vir hierdie politieke aktiwiteite het De Klerk en sy handlangers die FW de Klerk-Stigting in die lewe geroep.
In 'n beskouing van die Verligte Aksiegroep (VAG) is dit van belang dat die rol van F.W. de Klerk, 'n lid van die VAG, in die oorgawe aan die ANC gespeel het en ook sy voortgang in daardie rol, deeglik oorweeg word.
Daar is reeds op hierdie webwerf verklaar 'n ontleding van die VAG, 'n elite-groep wat deur die Amerikaanse CIA binne die Nasionale Party en die Broederbond gedryf (is) word, is van sleutelbelang in die lig van 'n beëdigde verklaring van oud-kapt. Deon Loots wat in die Boeremag-verhoor dien.
Maar tussen hakies wil ek net dit opmerk: Baie van ons voorouers het stoomharte by die ossewaens gehad; baie van ons het remskoenharte by die stoomwaens. (Langenhoven)
Ons Afrikaners is baie geneig om, wanneer die ANC ‘n buitelandse leier aangeprys het, feitlik instinkmatig ons van daardie leier te distansieer. En dikwels het ons goeie rede gehad. So was dit met Jasser Arafat. En nou dalk ook met Hugo Chavez. Ons persepsies oor Arafat was verkeerd soos wat Arafat se persepsies oor ons volk verkeerd was. Met Chavez is dit nie anders gesteld nie.
Ons het Chavez nie werklik geken nie en hy het min van die Afrikaner geweet.
Hugo Chavez het Venezuela regeer vanaf 1999 (met die “Bolivarian” revolusie) tot en met sy dood op 5 Maart 2013. Hy was een van die min leiers in die wêreld wat nie geswig het voor die Amerikaanse druk om sy oliebronne aan die geldmagte uit te lewer nie. Dat hy boonop telkens demokraties verkies is, was vir die Amerikaners ‘n kopseer.
Skeur jou los van jou eie nasie af, en verwonder jou dat die ander nasies nie oor mekaar val om jou in te neem nie. (Langenhoven)
HOPE THIS HELPS ALL OF YOU SOMEHOW
TIPS ON FILLING YOUR CAR(S) (Good information) Petrol is becoming more and more expensive!
My line of work has been in petroleum for about 31 years now, so here are some tricks to get more of your money's worth for every litre. Here at the Marian Hill Pipeline where I work in Durban we deliver about 4 million litres in a 24-hour period through the pipeline. One day is diesel the next day is jet fuel, and petrol, LRP and Unleaded. We have 34-storage tanks here with a total capacity of 16,800,000 litres.
Only buy or fill up your car or bakkie in the early morning when the ground temperature is still cold. Remember that all service stations have their storage tanks buried below ground.. The colder the ground the more dense the fuel, when it gets warmer petrol expands, so buying in the afternoon or in the evening your litre is not exactly a litre.
Die grondwet en sy gevolglike politieke bedeling is nou by feitlik die minuut besig om geloofwaardigheid en legimiteit te verloor. Elke korrupsie-berig, elke terugslag van die land se betaalmiddel, elke onbeholpe Zuma-uitspraak, elke beduidenis van 'n onverwiklike magstryd in die ANC self, elke staking, elke Afrikaner-slagoffer van die ANC se volksmoord, is 'n mosie van wantroue in die grondwet en die bedeling wat daarop berus. Ook in die res van die Weste, van Alaska tot Vuurland, van Skandinawië tot Corsica, bring die toestroming van vreemdes die Westerling tot ontwaking. Dit lyk boonop asof die wêreld se ekonomiese krisis 'n al groter rol in die uitmekaar val van die heersende wêreldorde, waarbinne die Suid-Afrikaanse bestel tot stand gekom het, gaan speel.
In teenstelling met die wrange vrugte van rasse- en godsdiensintegrasie wêreldwyd staan die beginsels van apartheid (nie die karikatuur wat John Vorster en Piet Koornhof tot stand gebring het nie) nog helder en lok luid dat dit toegepas word.