Vir hierdie politieke aktiwiteite het De Klerk en sy handlangers die FW de Klerk-Stigting in die lewe geroep.
In 'n beskouing van die Verligte Aksiegroep (VAG) is dit van belang dat die rol van F.W. de Klerk, 'n lid van die VAG, in die oorgawe aan die ANC gespeel het en ook sy voortgang in daardie rol, deeglik oorweeg word.
Daar is reeds op hierdie webwerf verklaar 'n ontleding van die VAG, 'n elite-groep wat deur die Amerikaanse CIA binne die Nasionale Party en die Broederbond gedryf (is) word, is van sleutelbelang in die lig van 'n beëdigde verklaring van oud-kapt. Deon Loots wat in die Boeremag-verhoor dien.
Dis dalk goed om weer na oud-kapt. Loots se verwysing na de VAG in die verklaring te kyk:
“26. 'VAG' was oud-Weermag- en Polisie-generaals en sekere gewese kabinetsministers wat die bogemelde gebeurlikheidsplan (waarvolgens lede van die sogenaamde Boeremag by onwettighede betrek is), opgestel het. Toe ek dit in verslae rapporteer, is ek ingeroep deur Roos, wat my opdrag gegee het om dadelik die ondersoek van 'VAG' te staak, en net op my beriggewer se doen en late te fokus en hom te lei.
“27. Sedert 1999 het die inligting al hoe intenser begin raak. Die Hoofkantoor (Mdi, SAPD) het hierop begin werkswinkels reël, waar al die landswye lede wat op regses gewerk het, byeen gekom het om die nuwe regse aksie te bespreek en te beplan hoe dit gedryf en bestuur sou word. Ek moet meld dat alle groot regse aktiwiteite deur die owerhede, hetsy Veiligheid (SAPD), Nasionale Intelligensie Agentskap (“NIA”), Militêre Inligting, en tans nou ook die Suid-Afrikaanse Geheime Diens geïnfiltreer en selfs dikwels kovert oorgeneem en bestuur en bedryf is en word. ”25. Ek het saam met Superintendent Alfons Theron navrae begin doen, en alles het meer en meer daarop gedui dat die aktiwiteite van Niemöller-hulle georkestreer is deur ‘n groep met die skuilnaam, Verligte Aksie Groep (VAG).”
Tot sover kapt. Loots se verklaring.
Dis moontlik dat die indruk bestaan dat toe De Klerk uit die Regering van Nasionale Eenheid met die ANC getree en die eertydse Nasionale Party op sy en die VAG se inisiatief eers in die Nuwe Nasionale Party oorgegaan het en, eweneens op De Klerk en die VAG se inisiatief, die party deur Marthinus van Schalkwyk opgedoek is, De Klerk op die kantlyn gaan staan het.
Binnelands het De Klerk hom nooit van die aktiewe politiek onttrek nie, hoewel hy allermins sy lyf Koos de la Rey gehou het om die gevestigde regte van die Afrikanervolk en ander Blankes te beskerm, soos dr. Boy Geldenhuys destyds in 'n toespraak in die Parlement voorspel het.
Vir hierdie politieke aktiwiteite het De Klerk en sy handlangers die FW de Klerk-Stigting in die lewe geroep. Volgens die stigting se webbladsy is die doel van die stigting die beskerming van grondwetlike regte, 'n beoordeling van die “welslae” wat hy en sy stigting daarmee behaal, word maar aan die leser oorgelaat.
Soos adv. Piet Pretorius tereg in sy boek Volksverraad laat blyk was die NP-oorgawe aan die ANC in die eerste plek uit die buiteland gedryf deur die sogenaamde Geldmag en besonderlik met behulp van die buitelandse Amerikaanse inligtingsdiens, die CIA.
Om die Geldmag-netwerk wat De Klerk en sy stigting agter hulle het te verstaan, word die spoor gevat na aanleiding van die sigbare persoonlikhede en organisasies verbonde aan De Klerk en sy stigting.
Voor daar egter na hierdie bepaalde saak oorgegaan word, net iets wat 'n ontleder van internasionale elite-organisasies, David Guyatt, oor Amerika se betrokkenheid by operasies soortgelyk aan die VAG verklaar.
Guyatt skryf Amerikaanse presidente soos die Bushe het nooit demokrasie in die oog nie maar dit wat hul beoog “rather more closely resembles a revolving fascist dictatorship beholden to the interests of a wealthy elite and big business. [1] “This form of government, it is argued, has as its underlying model the European Synarchist movement that was founded in the 1870’s, by Joseph Alexandre Saint-Yves d'Alveydre. St Yves considered the medieval Knights Templars to be ultimate synarchists of their time and consequently drew on Templar ideals when formulating his ideas.
“St Yves movement came to the fore in the early 1920’s, following the end of WWI and the signing of the Versailles Treaty [2] . In its essence, synarchy advocates that government be run by a secret society or cabal – 'an elite of enlightened initiates who rule from behind the scenes.” [3] As authors Lynn Picknett and Clive Prince describe it:
'…it therefore doesn't matter which political party holds power in a state - or even what political system that state has. Synarchists would step in and take control of the key state institutions'.”
Vervolgens dan eers vlugtige opmerkings oor twee sulke “sinergistiese”
organisasies waaraan De Klerk verbonde is.
Die eerste is die Klub van Rome. Daar is reeds uitvoerig op hierdie webblad gerapporteer oor De Klerk, en ook Desmond Tutu, se lidmaatskap van hierdie elite-organisasie.
Die Klub van Rome is soos al hierdie organisasies skynbaar kleur- en godsdiensblind. Van sy voorsitters was Hasan van Jordanië, een van die seuns van die vorige koning van daardie land, 'n Hoesein (wat met 'n Britse vrou getroud was). Die Hoeseins is volgens sommige ontleders nasate van Mohammed.
Interessant is dat Thomas Pickering, die sentrale figuur in die Global Research Foundation van De Klerk, die geleentheid gehad het om noue bande met die Hoeseindinastie aan te knoop. Pickering was (1974-1978) Amerikaanse ambassadeur in Jordanië.
Nou hoe sou die Tempeliere, 'n Europese ridderorde uit die Middeleeue waarna Guyatt, verwys, besmet geraak het met die duiwelse intriges van die Nabye Ooste? Dis 'n lang verhaal maar in kort voer navorsers aan die Tempeliere en ander ridderordes is destyds met hul vestiging in Palestina met die Kruistogte, by die intriges van hierdie antieke openlike en geheime ordes betrek.
Die Global Leadership Foundation (GBL)
Die GBL van De Klerk het onder voorsitterskap van Thomas Pickering gestaan.
Pickering is voorwaar 'n karakter wat die nuuskierigheid prikkel. Hy was 'n adjunk-minister van buitelandse sake in die Clinton-administrasie. In sy loopbaanskets word daar hard gesuggereer dat hy baie dalk en moontlik onbehoorlike betrekkinge met Moslems mag hê. Word daar egter na sy doen en late gekyk, vervaag hierdie moontlikheid heeltemal teenoor sy trou aan die Washingtonse regerings- en korporatiewe elite.
Pickering kan as eerste onderskeiding ter stawing van hierdie feit noem dat hy 'n lid is van die berugte Council on Foreign Relations (CFR). Hy is ook lid van die berugte Tri-Lateral Commission.
Dat Pickering nie sonder meer as deel van FW de Klerk se skynbare puriteinse gemeenskap ingeneem moes gewees het, blyk uit die volgende beriggie:
“In one of the most startling developments in the case of four church women murdered in El Salvador in 1980, newly declassified State Department documents have revealed that in 1985, then US Ambassador to El Salvador, Thomas Pickering, was told by the Salvadoran Defense Minister that he suspected high ranking military officials had ordered the murders of the three nuns and a lay worker. This at a time when the U.S. government was asserting that no high ranking officers were involved in the slayings. Even after Pickering’s conversation with the Defense Minister, the U.S. continued to deny any high level involvement.
“These documents became public only within the last few weeks.
Pickering’s name has been in the news this week because now as Undersecretary of State for Political Affairs, he is the US envoy who was meeting with Political prisoner Moshood Abiola in Nigeria when Abiola died.”
Pickering was ook 'n knooppunt in die Obama-administrasie se bemoeienis met die Gaddhafi-bewind in Libië, die gevolg van hierdie bemoeienis was Gaddhafi wat as voortvlugtende in 'n stromwaterpyp waarin hy skuilgehou het doodgeskiet is.
Pickering se agtergrond: US Under Secretary of State for Political Affairs 1997-2000 US Ambassador to the UN 1989-92
In a diplomatic career spanning five decades, Thomas R. Pickering was U.S. Ambassador to the Russian Federation, India, Israel, El Salvador, Nigeria, and the Hashemite Kingdom of Jordan. Pickering also served on assignments in Zanzibar and Dar es Salaam, Tanzania.
Pickering entered on active duty in the U.S. Navy from 1956-1959, and later served in the Naval Reserve to the grade of Lieutenant Commander. Between 1959 and 1961, he was assigned to the Bureau of Intelligence and Research of the State Department and later to the Arms Control and Disarmament Agency. From 1962 to 1964 Pickering served in Geneva as political adviser to the U.S. Delegation to the 18-Nation Disarmament Conference.
From 1973 to 1974 Thomas Pickering served as Executive Secretary of the Department of State and Special Assistant to Secretaries William P. Rogers and Henry A. Kissinger. Between 1974–1978 Pickering was appointed U.S. Ambassador to Jordan and from 1978 to 1981, he served as Assistant Secretary of State for Oceans and International Environmental and Scientific Affairs. He was U.S. Ambassador to Nigeria between 1981–1983, U.S. Ambassador to El Salvador between 1983–1985 during the Iran-Contra affair and then U.S. Ambassador to Israel between 1985–1988. He won the Distinguished Presidential Award in 1983 and again in 1986.
From 1989 to 1992 Thomas Pickering was U.S. Ambassador and Representative to the United Nations in New York, where he played a critical role as Ambassador during the First Gulf War, helping to lead the United Nations Security Council’s response to Iraq’s invasion of Kuwait.
Pickering served as U.S. Ambassador to India between 1992–1993 and then U.S. Ambassador to Russia between 1993–1996 before his appointment between 1997–2000 as U.S. Under Secretary of State for Political Affairs, the number three position at the State Department.
In 1996, Pickering was awarded the Department of State’s highest award – the Distinguished Service Award - and he holds the personal rank of Career Ambassador, the highest in the U.S. Foreign Service.
SY BEDRYWIGHEDE NA SY OPENBARE LOOPBAAN
Pickering joined Boeing upon his retirement in 2000. Before that he was briefly the president of the Eurasia Foundation, a Washington-based organization that makes small grants and loans in the states of the former Soviet Union. He served for five and half years as Senior Vice President International Relations and as a member of the Executive Council of The Boeing Company where he was responsible for the company’s relations with foreign governments and the company's globalization. Since December 2006 Thomas R. Pickering has been Vice Chairman at Hills and Company which provides advice and counsel to a number of major U.S. enterprises.
Together with fellow GLF Member, Lakhdar Brahimi, Thomas Pickering co-chaired an international task force on Afghanistan, organised by the Century Foundation. Their findings and recommendations seek to determine what kind of political path might lead to ending the war.
(This report can be viewed at
http://tcf.org/publications/2011/3/afghanistan-negotiating-peace)
Dat Pickering 'n geëerde lid van die Geldmag-establishment is, kan gemerk word aan sy naam op die uitgelese gastelyste van die Bilderbergers en hul vergaderings. Daarby is hy ook lid van George Soros, die borg van die Dakar-safari, se “Crisis Group”.
Om net vir 'n oomblik te kyk na die tentakels wat via hierdie “Crisis Group” na die Geldmag-elite uitreik, hier is 'n lys van stigtings en skenkers (let op: Anglo American verskyn ook daar):
Adessium Foundation
Carnegie Corporation of New York
Elders Foundation
William and Flora Hewlett Foundation
Humanity United
Henry Luce Foundation (hierdie Luce word deur Texa Marss as 'n groot rat in die Nuwe Wêreldorde behandel) John D. and Catherine T. MacArthur Foundation Oak Foundation Open Society Foundations (dis 'n Soros- of eintlik Rothchild-front, Soros is maar die frontman) Ploughshares Fund Radcliffe Foundation Rockefeller Brothers Fund The Stanley Foundation The Charitable Foundation Tinker Foundation, Inc.
Private Sektor (individue en korporasies) Presidentsraad Dow Chemical Mala Gaonkar Frank Holmes Steve Killelea George Landegger McKinsey & Company Ford Nicholson & Lisa Wolverton Harry Pokrandt Sherman & Sterling LLP Ian Telfer White & Case LLP Neil Woodyer Internasionale Adviesraad Anglo American PLC APCO Worldwide Inc.
Ryan Beedie
Stanley Bergman & Edward Bergman
BP
Chevron
Neil & Sandra DeFeo Family Foundation
Equinox Partners
Fares I. Fares
Neemat Frem
FTI Consulting
Seth & Jane Ginns
The Hauser Foundation Inc.
Geoffrey R. Hoguet & Ana Luis Ponti
Alan Griffiths
George Kellner
Faisel Khan
Zelmira Koch Polk
Elliott F. Kulick
Harriet Mouchly-Weiss
Näringslivets Internationella Råd (NIR) – International Council of Swedish Industry Griff Norquist Kerry Propper Michael L. Riordan Shell Nina Solarz Horst Sporer Statoil Talisman Energy Tilleke & Gibbins Kevin Torudag Yapı Merkezi Construction and Industry Inc.
Stelios S. Zavvos.
Voorwaar ʼn swaargewig in die de Klerkmondering. Dit was hierdie soort en kaliber vyande van die Afrikaner waarvoor die opleiding in die militêre kolleges van ‘n totale aanslag gepraat het. Die AVP vra met verwagting wat van daardie jare se opgeleide nasionaliste geword het?