Die uitlating van Alfred Milner na die beëindiging van die Anglo-Boereoorlog, nl. “The South African struggle continues. It is no longer war with bullets, but it is war still”, is die sekerste gedokumenteerde verklaring van voorneme, wat steeds kulmineer in die optrede van die Britte soos wat in die berig hieronder duidelik na vore kom.
Instede daarvan om verskoning aan die Afrikanervolk aan te bied soos wat herhaaldelik skriftelik van hulle versoek is in die lig van verskonings wat die Engelse regering aan ander volke aangebied het vir hulle vergrype in die verlede, word eer betoon aan terroriste wat deur hulle aangewend was om nie net die Afrikanervolk van sy besittings en politieke mag oor Suid Afrika te verloor nie, maar wat ook die wreedaardigste dood van honderduisende mense in Suid Afrika veroorsaak het!
Tribute paid to Nelson Mandela in London
CU/SGP STYG MET 3,0 PERSENT EN WEN 155 RAADSSETELS EN IS IN BYNA ALLE STEDE DIE GROOTSTE!!
Die kombinasie ChristenUnie/Staatkundige Gereformeerde Party het by die die Nederlandse verkiesings vir die munisipaliteit van 19 Maart baie wins geboek. In sommige steden het die CU of die SGP selfstandig meegedoen soms ondersteun deur die Christen Demokratiese Appel( CDA) . Hulle het dit so gemaak om as daar 'n ressetel was hierdie veilig te sit. As hulle dit nie doen nie het dalk die linkse partye daai setel gekry.
Ons sal hieronder 'n kort-kort oorsig gee van 'n paar provinsies
In die provinsie Suid Holland het hulle in Vlaardingen een setel gewen en gaan van 2 na 3, en in die naby geleë stad Schiedam kom die CU/SGP selfs vir die eerste keer in die raad. In Alblasserdam kry die SGP 'n setel daarby en in Delft gaan die ChristenUnie van een na twee setels. In Katwyk gaan die SGP van een na twee en die CU bly gelyk. In Cromstrijen doen net die SGP mee maar wen ook daar een setel in die raad. In Waddinxveen doen albei die partye nie mee nie en is daar net die
Protestantse Combinatie Waddinxveen (PCW) wat op ses bly staan maar tog die grootste is.In Gouda wen die SGP een setel en gaan na 2 en die CU wen ook 'n setel en gaan na 4. In Gorichem styg die CU/SGP deur die ondersteuning van die CDA van 2 na 3 setels.In Sliedrecht behou die SGP/CU hul 7 setels. In Den Haag haal die CU 'n setel en verlies die Party vir die Vryheid 'n setel en gaan na onder van 8 na 7. Leefbaar Leiden wen 'n setel en gaan na 2. In Rotterdam bly Leefbaar Rotterdam (dié party wat opgerig is deur mnr Pim Fortuyn) op 14 staan, maar die Party vir die Arbeid wat ook 14 setels het, verloor 6 en het nou nog 8 oor.
Met ‘n tanende ekonomie en ‘n bodemlose ekonomiese put, het Suid Afrika ‘n rooskleurige toekoms, nê mnr. de Klerk?
WHAT WILL FREEDOM DAY MONEY BE SPENT ON?
2014-03-24 08:05
Wasted government spending bemoaned
Govt spent R4.6bn on food, entertainment
Johannesburg - Millions of rands have been budgeted for Freedom Day celebrations but it is unclear what the money will actually be spent on, a report said on Monday.
In watter mate het die humanisme en menseregte daartoe bygedra om godsdiensgelykheid en selfs ateïsme, aborsie, sodomie, moord en verkragting straffeloos te aanvaar sodat die vreemdeling in ons poorte en ons nageslag verskoon moes word indien hulle nie bereid was om God se gebooie na te kom en binne Sy verbond te leef nie? Verder daartoe bygedra dat ons Jesus Christus as ons Verlosser en Saligmaker te aanvaar en dan voort te gaan om Sy gebooie te veronagsaam omdat ons vergifnis ontvang het? Dit sal goed wees om weer te lees van die gevolge en dit dan met ons volk se huidige posisie te vergelyk en opnuut God se Woord te ondersoek, want die riglyne lê daarin vir ons geopenbaar.

Die wêreld se bewondering van die “demokrasie” wat in 1994 in Suid Afrika tot stand gekom het, tesame met die “vryheid” van die “onderdrukte” swart volkere deur die Afrikanervolk aan wie Suid Afrika behoort het, is só misplaas dat dit ‘n mens laat wonder of daar hoegenaamd nog nugterheid in die wêreld oorgebly het. In teenstelling met die Afrikaner se vryheidsimbole in sy jarelange stryd teen Engelse oorheersing, wat uit vlae bestaan het met simboliese betekenis waarin geweld geen rol gespeel het nie, is die mees populêre simbole van die swart ras, die gebalde vuis, die knopkierie, skildvel en spies. Sonder om ‘n in diepte ontleding van die simboliek te maak, is die eerste afleiding wat van die gebalde vuis gemaak kan word, geweld! "Amandla Ngawethu!", (Power to the people), is die kreet van die swart massas wanneer die voorganger Amandla skreeu en die gepeupel antwoord met Ngawethu! Hierdie kreet word byna sonder uitsondering ge-uiter met die gebalde vuis in die lug.
Die uitstaande beginsel dus van die werklikheid, is die ongelykheid van die individu. Die struikeling van die moderniste oor die kwessie van die kommunistiese uitgangspunt van gelykheid en vryheid, het meer as een oorsaak. Die artikel van Leopold Scholtz met die opskrif: The Price of Inequality van 13 Maart 2014 wat op ons webblad verskyn het onder die opskrif: “DIE MODERNISTE BEGIN STRUIKEL OOR GELYKHEID,VRYHEID EN BROEDERSKAP”, is interessant en beweer onder andere dat die prys wat vir sosiale ongelykheid betaal word, opstand in die gemeenskap tot gevolg het. (Societies tend to pay a heavy price for inequality in the form of social upheaval.)
As daar twyfel bestaan het oor die reaksietyd van die "nuwe Suid Afrika" se veiligheidsdienste, moet nie mislei
word deur regses se stories nie! kyk en oortuig uself dat hulle onmiddellik op die toneel is! Maak dit sin?