1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9961981

Besoekers aanlyn

Ons het 87 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

AFRIKA SE VRYHEIDSIMBOOL

altaltDie wêreld se bewondering van die “demokrasie” wat in 1994 in Suid Afrika tot stand gekom het, tesame met die “vryheid” van die “onderdrukte” swart volkere deur die Afrikanervolk aan wie Suid Afrika behoort het, is só misplaas dat dit ‘n mens laat wonder of daar hoegenaamd nog nugterheid in die wêreld oorgebly het. In teenstelling met die Afrikaner se vryheidsimbole in sy jarelange stryd teen Engelse oorheersing, wat uit vlae bestaan het met simboliese betekenis waarin geweld geen rol gespeel het nie, is die mees populêre simbole van die swart ras, die gebalde vuis, die knopkierie, skildvel en spies. Sonder om ‘n in diepte ontleding van die simboliek te maak, is die eerste afleiding wat van die gebalde vuis gemaak kan word, geweld! "Amandla Ngawethu!", (Power to the people), is die kreet van die swart massas wanneer die voorganger Amandla skreeu en die gepeupel antwoord met Ngawethu! Hierdie kreet word byna sonder uitsondering ge-uiter met die gebalde vuis in die lug.

altDaar kan seker geargumenteer word dat “power to the people” demokrasie impliseer. Die gebalde vuis dui egter onteenseglik op die wyse waltaarop power to the people verkry moet word. Wanneer Mandela, wat die Nobelvredesprys ontvang het se optredes van nader bekyk word, is vrede die laaste afleiding wat gemaak sou kon word, nie alleen van hom nie maar ook van die ANC wat hy gelei het.

Die afgelope twintig jaar se verloop vertoon ook weinig indien nie niks nie, van vreedsame verkryging van geld, eiendom, status, titels en posisies, waarskynlik as gevolg van die simbole wat vertoon en rondgeswaai word. Die afleiding is dat hulle die mag het en daarom mag hulle dreig en eis en vat. Dit is egter nie al nie, hulle mag ook ongebreideld moor, verkrag, vermink, martel, kaap en steel, want die “people het die power” en Zuma, Malema en menige ander se gebalde vuiste bevestig dit!

Dit is dus nie ‘n vryheid- nie maar ‘n magsimbool van ongetemde “power to the people wat die wêreld so bewonder.... totdat dit hulle tref, dan.....! Dan sal die wyse manne van de Klerk se regering wat die wêreld wou tevrede stel, hulle seker kan help?

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie