Ouma, kleinkind 2 uur lank gemartel Marietie Louw-Carstens Donderdag 27 Februarie 2014
Petro Weyers en haar kleindogter, Chaney. Foto: zoutpansberger
’n Pensioentrekker en haar sesjarige kleindogter ontvang sielkundige berading nadat ’n groep rowers hulle in hul woonstel in Makhado (Louis Trichardt) aangerand en gemartel het.
Petro Weyers (66) het gister huilend vertel dit gaan emosioneel baie sleg met hulle.
“Hulle het my so hard op my oë geslaan dat ek sukkel om behoorlik te sien. Ek kan nie slaap nie.”
Wanneer die ANC of een van sy kaders kommentaar moet lewer oor die een of ander stommiteit wat hulle aangevang het, dan is dit die “legacy of apartheid”. In werklikheid as die nalatenskap van apartheid bereken moes word in terme van wat dit vir die swart rasse van Suid Afrika beteken het, is alles wat hulle het, behalwe hulle onvermoë en korruptiewe aard, aan apartheid te danke! Politieke nalatenskap is dit wat jou politieke voorgangers vir jou nagelaat het waarop jy kan voortbou om veiligheid, gesondheid, wet en orde, opleiding, voorspoed en vooruitgang te handhaaf en uit te bou. Om nie instaat te wees om die infrastruktuur wat vir jou nagelaat is te handhaaf of daarop voort te bou nie, is natuurlik ook ‘n nalatenskap. Soos om ‘n vragmotor met ‘n waardevolle vrag teen ‘n opdraande te stop en bestuurders te ruil wat die vragmotor dan agteruit teen die afdraande laat afgly en teen ‘n krans laat afstort! Dit is egter nie al nie. Om instaat te wees om die voorgaande te handhaaf en uit te bou, is daar ‘n noodsaaklike grondslag wat as nalatenskap vereis word.

MNR VAN DER KOOI: "ONS VOORVADERS HET GEVEG VIR ONS VRYHEID EN ONS MOENIE DIT LAAT VERKOOP NIE".
We hebben een interessant gesprek met meneer Ben van der Kooi die geen blad voor de mond neemt als het gaat om de zotheid van de door links zo begeerde en gekoesterde regenboognatie.
"Meneer van der Kooi dank dat u ons te woord wilde staan. Onze eerste vraag betreft uw bijnaam 'Spandoek'. Kunt u dit uitleggen aan de lezers?"
"Die bijnaam 'Ben Spandoek' is ontstaan omdat ik in het verleden vele spandoeken geverfd heb.(n.s Meneer loop dikwels in protesoptogte met slagspreuke wat hyself geverf het)
Veelal spandoeken met teksten tegen de moordenaar van Pim Fortuyn, tegen de vervreemding en islamisering, tegen linkse politiek, tegen repressie vanuit de huidige macht jegens patriotten, vóór de vrijheid van meningsuiting, en soms een spandoek met een ander thema".
‘n Hoëveldse boer maak ‘n afspraak by die plaaslike verkeersowerheid vir een van sy swart werkers om ‘n bestuurslisensie te bekom. Die toetsbeampte vra vir die boer: ”Oom Barend, voordat jy die moeite doen, ken die man sy padreëls?” As jy van die boekie praat waaruit hy moes leer, kan ek onomwonde ja sê. Hy ken hom van voor tot agter en weer terug, antwoord Barend. Nou goed dan toets ek hom gou. John, wat is die eerste ding wat jy moet doen as jy ‘n nuwe voertuig gekoop het? Nou...die eersta deng....djy tjek hom die water en die oil, antwoord John vol selfvertroue. As ons klaar gelag het, kyk ons weer na John se antwoord. Dit staan nou weliswaar nie so in die boekie nie, maar John het in sy eenvoud een belangrike ding besef. Daar is sekere dinge wat belangriker is as ander en daarom kom hulle eerste. Jy bepaal dus wat voorkeur moet geniet, nie na willekeur of eie behoefte nie, maar uit die noodsaaklikheid daarvan.
Suid Afrika as die “mees gevorderde Afrikastaat” word bewys deur die moderne, dog uiters kompakte vervoermetode van “vervreemde” goedere soos die foto’s aandui. Slegs in Suid Afrika!

As daar so ʼn verbond bestaan, hoe raak dit in besonder die Afrikanervolk vandag? Is ʼn verbond nie net van toepassing op die teenwoordige persone met wie die verbond, of deur wie die verbond gesluit is nie, soos byvoorbeeld die gelofte van Bloedrivier? Meermale het ons al by Afrikaners wat Geloftedag minag of doodgewoon ignoreer en gaan visvang of iets dergeliks, gehoor dat daar nie namens hom of haar sonder hulle instemming ʼn ooreenkoms of gelofte of verbond aangegaan kan word waaraan hulle onderwerp is nie.
In die beoordeling van politieke gebeure in die wêreld en meer in besonder in Suid Afrika, is dit moontlik dat ʼn Bybelse verbond van tweeduisend jaar gelede, wat gesluit is met bv. die Israelvolk, vandag kan reflekteer op hoe dit in die wêreld en hier in Suid Afrika gaan? In hierdie bespreking laat ek die ongelowige uit aangesien sy mening voor-die-hand liggend behoort te wees synde diesulkes nie in of aan God glo nie.
DEUTERONÓMIUM 27:9,10.
9 Verder het Moses en die Levitiese priesters die hele Israel toegespreek en gesê: Wees stil en luister, o Israel! Vandag het jy die volk van die HERE geword.
10 Daarom moet jy na die stem van die HERE jou God luister en sy gebooie en sy insettinge volbring wat ek jou vandag beveel.
ROMEINE 2:29
maar hy is ’n Jood wat dit in die verborgene is, en besnydenis is dié van die hart, in die gees, nie na die letter nie. Sy lof is nie uit mense nie, maar uit God.
DEUTERONÓMIUM 5:29
Ag, as hulle maar so ’n hart gehad het om My te vrees en al my gebooie altyd te onderhou, dat dit met hulle en hul kinders vir ewig goed kan gaan.