So spreek die HERE!
HOSEA 12:1-15
1 EFRAIM het My omsingel met leuens, en die huis van Israel met bedrog; terwyl Juda nog altyd bandeloos is teenoor God, ja, teenoor die Allerheiligste, die Getroue.
2 Efraim hou hom besig met wind, en hy agtervolg die oostewind; die hele dag vermeerder hy leuens en geweld, en hulle sluit ’n verbond met Assur, terwyl olie na Egipte gevoer word.
3 Die HERE het ook ’n twis met Juda, en Hy sal oor Jakob besoeking doen volgens sy weë, hom vergelde na sy dade.
4 In die moederskoot het hy sy broer by die hakskeen gehou, en in sy manlike krag het hy met God geworstel.
5 Ja, hy het met die Engel geworstel en die oorhand gekry, hy het geween en Hom gesmeek. By Bet-el het hy Hom gevind, en daar het Hy met ons gespreek.
6 En HERE God van die leërskare, HERE is sy gedenknaam.

BOYCOTT THE 2014 ELECTIONS
In the so called Democratic South Africa, the Afrikaner doesn't have a chance to ever reign over himself as a sovereign nation. We will always be enslaved by the majority in South Africa. It is an unfair system. By not contesting the election, we send this message to the government:
WE WERE BORN FREE ! WE SHALL BE FREE !
Al die goeie werk wat op die gebied gedoen kan word, sal egter weinig baat as Afrikanerbemande politieke groepe saamwerk met vyande om die Afrikanervolk van sy vryheid en Vaderland te beroof, soos wat KP-AVF-leiers saamgewerk het in Idasa se komplot en soos sedert 15 November verlede jaar (1996) in elke uitgawe van Die Afrikaner onthul is.
Wat die venynige reaksie van mnr. van de Graaf op mnr. Jaap Marais se vertolking van die “Volkskongres” betref, is dit belangrik dat in aanmerking geneem word dat dit geskied het terwyl hy redakteur van die Patriot, die lyfblad van die gestorwe Konserwatiewe Party was. Die bedenklike rol wat die leiers van die KP gespeel het as weerligafleier en om onder andere, duisende Afrikaners te besmet met die volkstaatgedagte met die implikasie van die aanvaarding dat Suid Afrika prysgegee moet word, het vandag betekenis as die rol wat hulle deurgaans gespeel het om te verhoed dat de Klerk gestuit word, ‘n blanke verkiesing afgedwing kon word om sodoende tyd te koop vir die de Klerk-regering om sy politieke doelwit met die Afrikanervolk te bereik. Hierdie is dieselfde patroon wat gevolg is in die aanwending van die SAW om tyd te koop vir die politici, ten koste van ons seuns se lewens.
De Russische president Vladimir Poetin en de Chinese president Xi Jinping verstevigen de betrekkingen tussen hun landen
Rusland´s Gazprom en China staan op het punt om een gasakkoord te sluiten, aldus de Russische regering. Volgens het akkoord dient een pijpleiding jaarlijks 38 miljard m³ gas aan China te leveren. Zo maken de beide buurlanden zich onafhankelijker van het Westen.
Te midden van de ruzie met het Westen staat Rusland naar eigen zeggen op het punt om een historisch akkoord betreffende de levering van gas aan China te ondertekenen.
Het plan kan nog in de maand mei bezegeld worden, citeerde Itar-Tass woensdag de plaatsvervangend Russische minister-president Arkady Dvorkovitsj tijdens een bezoek aan China. Er wordt alleen nog onderhandeld over de prijs van het gas.
Vir R12,500.00 moet jy net ‘n mynwerker wees en op 7 Mei vir Malema stem. Dit wil se as hy dan nog leef na sy opmerking hier onder teen Zuma. Die beklemtonings in die berig, is die AVP s’n om aant te toon uit die opmerkings hieronder hoe die spreuk, Bloed is dikker as water” perspektief kry en die Afrikapolitiek in rat kom.
Malema: Zuma must rot in jail
2014-03-29 22:00
Mahikeng - President Jacob Zuma is enjoying a luxurious life while poor people are living in poverty, the Economic Freedom Fighters said on Saturday.
Sy aversie vir Afrikaans spruit duidelik uit die opvoeding wat hy ontvang het en verder uit sy misvatting dat die gelykstelling van ras, “ the dilemmas of the politics of language in both school and university education today” , gaan oplos.
Die “dilemmas” se ontstaan is nie die diversiteit nie maar juis die integrasiebeleid van die onhaalbare reënboognasie. Die strewe van die gekleurde rasse om dit te hê wat die blanke het, is verder onderliggend aan Jansen se dilemmas, veral in die lig van die ander rasse se gebrek aan selfwerksaamheid en onwilligheid indien nie onvermoë om hulleself op te hef en te orden in eie gebied soos wat die blanke homself opgehef het nie. Dis mos veel makliker om deur getalle die blanke nou te dwing om syne te deel op jou voorwaardes deur in te dring in wat hy vir homself opgebou en gevestig het.

Ons begin die tweede aflewering met enkele briewe van wyle mnr Jaap Marais, om perspektief te gee op waar kom die VF Positief vandaan en wat is hulle oogmerk met die Afrikanervolk. Daar is letterlik duisende Afrikaners in die draaikolk van liberale politieke knoeiery ingesuig sonder dat hulle bewus was van die beoogde uitkoms daarvan. So was daar sekerlik ook Afrikaners fisies betrokke uit oortuiging dat hulle in belang van ons vryheidstryd optree, en het hulle in baie gevalle téén hulle eie mense en in ‘n sin teen hulleself opgetree. By ander weer, was daar bepaald kwaadwilligheid aanwesig. Wyle mnr. Jaap Marais, voormalige leier van die Herstigte Nasionale Party, was soos dr. H.F. Verwoerd, ‘n begaafde politieke leier met ‘n ingebore vermoë om gebeure in hulle samehang nugter en klinies te beoordeel en dan die uitkoms en gevolge akkuraat te voorsien.