Die AVP het twee kontrasterende berigte ontvang oor die E-Tol sage en laat dit aan lesers oor om hulle oor die ware toedrag van sake te vergewis. Met die regime se benadering en hantering van die Transnet pensioenfonds, het ons die eerste berig nie as vergesog beskou nie en bestaan die potensiaal in die lig daarvan, vir soortgelyke optrede wel. Indien die eerste berig foutief is, onderneem die AVP om dit te onttrek.
Sanral has cautioned Gauteng road users not to be deceived by hoax e-mails and messages claiming that money can be collected directly from their bank accounts
Staff Writer May 11, 2014
The South African National Roads Agency Limited (Sanral) cautioned Gauteng road users not to be deceived by hoax e-mails and messages claiming that money can be collected directly from the bank accounts of people using e-toll roads.
The South African government has quietly pushed through a Bill which will allow SARS to collect money directly from the bank accounts of people using e-tolls.
DESCRIPTION: SECRET E-TOLL BILL TO TAKE MONEY FROM USERS’ BANK ACCOUNTS
The South African government has quietly pushed through a Bill which will allow the South African Revenue Service (SARS) to collect money directly from the bank accounts of people using e-toll roads.
Under the new regulations, The South African National Roads Agency Limited (Sanral), through SARS, will be empowered to act on those people who fail to pay their e-toll accounts.PERSVERKLARING:
Laat ons sommer begin deur onomwonde te sê dat as blankes, waar hulle hulle nou ookal in die wêreld bevind, na hierdie uitslag nog nie ‘n greep op die verloop van Afrika politiek het nie, sal hulle dit verseker nooit hê nie en onder die gevolge van daardie gebrekkige insig moet buig indien hulle daaraan blootgestel is soos ons hier in Suid Afrika.Persone en instansies wat met allerhande drogontledings op tendense gaan dui wat blankes moet oortuig om in toekomstige verkiesings te stem, is deel van die F.W. de Klerkbedrog wat daarop gerig is om Suid Afrika permanent onder swart beheer te hou in belang van die imperiale magte wat daardeur bevoordeel word en aan wie se eise hulle toegewings gemaak het.
GROOTSTE SIVIELE EIS NOG IN SA: TRANSNET PENSIOENFONDS EN ANTWOORD
...pensioentrekkers is “begunstigdes van apartheid wat op geen vergoeding aanspraak kan maak nie. As hulle die rewolusie in die strate verder wil voer, moet hulle net sê.
May 6 2014
Grootste siviele eis nog in SA: Transnet Pensioenfonds
Ná ’n inleidende regstryd oor jare het regsverteenwoordigers van verskeie Transnet Pensioenfondse pas namens sowat 66 000 pensioenarisse ’n eis van nagenoeg R79 miljard teen die huidige Transnet Bestuur in die Pretoriase Hooggeregshof ingestel. In die hofstukke word beweer daar is “ooglopende onwettige maniere” waarop die fondse sedert 2001 gestroop is en wat eers teen verlede jaar aan die lig gekom het toe regsgeleerdes namens die pensioentrekkers notules en finansiële state in die hande gekry het.
Shocking poll shows almost 60% of young people won't vote in the next General Election
May 06, 2014 06:32 By Helen Whitehouse
In an exclusive poll, only 41% of the estimated 3.3 million eligible first-time voters said they will turn up to cast their ballot
Election: Poll showed 41% of first-time voters would favour Labour
Almost 60% of young people say they will not vote in the 2015 General Election, shocking figures reveal today.
In an exclusive poll, only 41% of the estimated 3.3 million eligible first-time voters said they will turn up to cast their ballot on Thursday, May 7 next year. The number intending to vote in this month’s Euro election is even lower at 30%.
HATE LAWS INTENDED TO SILENCE TRUTH
INHERENT AUTONOMY
Inherent Autonomy Introduction
"The grimmest dictatorship is the dictatorship of the prevailing orthodoxy" - George Galloway
Hate Laws Intended to Silence Truth In a relativism culture of social permissiveness, the non-judgmental attitude, held out as the suitable standard for conduct, has become the politically correct behaviour. One might think that anything goes under this mind-set. However, the exact opposite practice and enforcement, under the most rigid conditions, is championed as necessary for enlighten and tolerant liberalists. The proliferation of demands that hate speech is the new capital crime, actually is counter iterative in building a civil society. This orthodoxy of the fanatical, proudly presents this illuminated and required deportment, as obligatory for all citizens.
Tim du Plessis: Hier gaat ons al weer
2014-05-03 23:05 Rapport
Ons is ’n vreemde lot in dié land. Woensdag gaan ons stem om seker die verkeerdste mens denkbaar president van die land te maak.
Die AVP beaam graag Tim se stelling. Voorwaar, die “ons” waarna Tim verwys wat gaan stem, Ís meer as net ‘n vreemde lot in die land, want dit was juis hulle wat ten spyte van dringende waarskuwings, hulle uiterste aangewend het om seker die “verkeerdste” (om Tim se vervalle woordgebruik na te aap), mense aan bewind te kry! Waarom nou kla Timmie? Wat het julle verwag om te kry? Voorwaar is jou “ons”, waarvan jy kennelik deel is, ‘n eienaardige gemeenskap wat goed as immoreel en verdrukkend ervaar het en dit dan met sleg, slegter en slegste vervang, dit aanvanklik ophemel, verdedig en na twintig jaar daarvan, met derduisende lewens vermink en vernietig, en dit dan te verdoem as, “die land is die kluts kwyt!”
Behalwe die “slim” Amerikaanse joernalis waarna Timmie verwys en wat in die laat 60’s saam met ander geleerdes vir dekades probeer agterkom het wat in Timmie se “ons” se koppe aangaan, was daar in 1962 ook ‘n Amerikaanse professor Gilbert wat Suid Afrika besoek het en verklaar het: “Die prestasie van die Suid Afrikaanse ekonomie is een van die wonderwerke van die moderne wetenskap!”. ‘n Toestand wat Timmie se “ons” reduseer het tot die ergste ekonomiese depressie, gepaardgaande werkloosheid en bankrotskappe in hierdie eeu. Om nie te praat van die grootste plakkerprobleem wat ons in Suid Afrika se geskiedenis beleef nie.
Die goeie Afrikaanse en Engelse witmense waarna Jy verwys, Timmie, sukkel al sedert die sluipmoord op dr. Verwoerd om agter te kom wat in jou en jou “ons” se koppe aangaan. Ons verbly ons egter oor die helder flitse van nugterheid wat hier en daar deur die liberale newels van ontkenning dring. Miskien moet julle julle aard verander om te wees soos wat dit in die sestigs was. Toe was daar doelgerigtheid, vooruitgang en niks eienaardigs nie. Ons het dit Nasionalisme genoem en is dit nou nog by die AVP te vinde. (Die blou skrif en beklemtonings is van die AVP)
In die vorige bedeling het goeie wit mense, Afrikaans en Engels, mense wat ordentlike lewens gelei het, 46 jaar lank ’n immorele, verdrukkende stelsel gesteun.