MATTHÉÜS 27:
En die hele volk antwoord en sê: Laat sy bloed op ons en op ons kinders kom! (In terugskouing,wat 'n verskrikking! Is dit ook ons standpunt vandag?)
1 EN toe dit dag geword het, het al die owerpriesters en die ouderlinge van die volk saam raad gehou teen Jesus om Hom dood te maak.
2 En hulle het Hom geboei en weggelei en Hom oorgelewer aan Pontius Pilatus, die goewerneur.
3 Daarna het Judas, sy verraaier, toe hy sien dat Hy veroordeel was, berou gekry en die dertig silwerstukke teruggebring na die owerpriesters en die ouderlinge
4 en gesê: Ek het gesondig deur onskuldige bloed te verraai. Maar hulle sê: Wat gaan dit ons aan? Jy kan toesien!
5 En hy het die silwerstukke in die tempel neergegooi en weggeloop en homself gaan ophang.
Waarom is vermenging tussen mensen, dieren, planten en bomen dan niet goed? Omdat vermenging onherroepelijk leidt tot degeneratie.
In hierdie artikel wat ons webblad uit Holland bereik het, kom daar veral twee positiewe sake wat vir die Afrikanervolk van belang is, na vore. Eerstens die feit dat daar steeds nugter en gelowige van ons stamgenote in Holland bestaan met wie ons kan assosieer. Tweedens versterk dit die beginsel van afsonderlike ontwikkeling wat die teenhang van integrasie is. Hoewel dit nie vanuit owerheidsweë die geval is nie, is dit tog verblydend en ‘n blyk van eenstemmigheid wat meer werd is as wat op die oppervlak sigbaar is en in die toekoms wedersydse skakeling en selfs ondersteuning in die hand kan werk.
27-02-2013, Kootwijkerbroek, Holland Is rasvermenging in strijd met de natuurwetten?
HALAALETE AMPER VERPLIG OM TE EET VIR NIE MOSLEMS
Ons het reeds baie berig oor die afstootlike halaalprosedure en die gruwelike lyding van die arme diere, so dis nie nodig hierdie te verduidelik. Wat ons bekommerd is dat daardie snaakse ete tans in baie mense se kele word afgedruk. Hulle word amper gedwing om dit te eet. Goeie voorbeelde is skole waar geen varkvleis meer is nie maar ook tronke waar net nog afgodskos gegee word aan die gevangenes omdat die meerderheid uit Moslems bestaan wat eis hulle kry net halaal.
Wat ook gebeur het is dat mense wat werk in bv. 'n kombuis van 'n ouetehuis of verpleeginrigting 'n kursus aangebied word en aansluitend 'n Islamitiese maaltyd.
In die Nederlandse stad Leiden wat lê in die provinsie Suid Holland is, nadat so'n kursus geeindig het Moslemse etes aangebied. 'n Deelnemer het as enigste hierdie geweier. Sy het gevoel sy as Christen kan nie 'n ete eet wat aan allah geoffer is nie.
Omdat daar nie gekies kon word uit nie halaal ete het sy met 'n leë bord aan die tafel gesit en nie geeët nie. Daar was amper 41 deelnemers en hulle het almal geniet van die kos.
Terwyl die ANC in Suid Afrika gereedmaak om sy “eenparty status” te versterk op 7 Mei 2014, maak die Skotte gereed om op 18 September vanjaar in ʼn referendum te stem om onafhanklik van Engeland, soewerein oor hulleself te regeer.
Dat so ‘n stap verreikende gevolge vir Engeland sal hê indien die referendumuitslag in die guns van die afskeiers beslis word, lei geen twyfel nie. Wat hierdie verwikkeling vir die Afrikanervolk van belang maak, is dat dit blyk of daar wêreldwyd ‘n gees van onafhanklikheid en soewereiniteit hom van volke en nasies meester maak.
Ons vryheidstryd wat regmatig gerig is en behoort te wees om weer politieke beheer oor ons land Suid Afrika te verkry, word gaandeweg versterk deur hierdie tendens wat oral besig is om sy kop uit te steek, veral in die lig van die indringing van volksvreemde elemente wat inbreuk maak op die inheemse volkere. Die negatiewe invloed van multikulturalisme, of kortweg integrasie, word al hoe meer erken as dié instrument by uitnemendheid wat deur die imperialiste aangewend word om beheer te verkry oor die energie-en-mineraalbronne van die wêreld. Die onderstaande berig is dus belangrik as dit saamgelees word met die ongurigheid wat oral ontstaan oor volksvermenging. Let egter op die argumente wat as afskrikmiddels opgewerp word.
Will Scotland Go Independent? A Primer On The Secession Vote by Ari Shapiro March 05, 2014 5:00 AM ET
A bakery in Edinburgh recently launched an independence referendum poll using Yes, No and Undecided cupcakes.
Elections >
"If uncle Ronnie continues to be troublesome, we shall allow a proper characterisation of Ronnie Kasrils to be known and he will age a very bitter and angry man.....
Politiek mag brûe oor die kleurgrens bou, maar dit het ‘n beperkte duursaamheid want bloed is dikker as water!
'Troublesome' Kasrils concerns ANCYL
2014-04-14 11:08
Ronnie Kasrils (Werner Beukes, Sapa)
Johannesburg - Former intelligence minister Ronnie Kasrils worries the ANC Youth League, the organisation said on Monday.
"Ronnie Kasrils, the man we know and worked with is not the hero he claims to be in his books... but we gave him that space to write whatever he thought, but his behaviour of recent months is perturbing," spokesperson Bandile Masuku said in a statement.
‘n Reuse plakaat van die ANC naby Jan Smuts lughawe wat “vooruitgang” in Suid Afrika verkondig, terwyl Adcorp volgens Beeld verklaar dat duisende mense besig is om hulle werk te verloor! Die beeld wat na buite vertoon word aan toeriste en die buitewêreld is direk die teenoorgestelde van wat in Suid Afrika besig is om te gebeur. Bo blink en onder stink, lui die spreukwoord.
Duisende mense verloor hul werk in Maart – Adcorp (Berig in die Beeldkoerant)
Donderdag 10 April 2014
Of ons dit nou wil weet of nie, is ons al meer as wat besef word, almal beïnvloed deur die vermaaklikheidswêreld.
Ons sedelike en morele kompas is al só beskadig dat ons allerhande verskonings en argumente opper ter verdediging van ons passiewe houding wanneer weerstand vereis word.
Vir ons wat gelowig is, waarsku die Bybel ondubbelsinnig in 2 TIMÓTHEÜS 3:1-5: 1 MAAR weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom.
2 Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig,
3 sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie,
4 verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God;
5 mense wat ’n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af.