46% VAN SA KIESERS BLY WEG
2014-05-03 23:07 Rapport
Met net twee dae oor voor die volgende “bordeel” se uitkoms Suid Afrika se politieke sedes verder bederf, is hierdie opskrif in Rapport van 4 Mei 2014 so in die wind en misleidend, dat dit bloot ‘n berig is wat geskryf is om plek in die koerant te vul. Verder as dit het dit geen betekenis nie. In die eerste plek is ‘n ongeregistreerde “kieser”, nie ‘n kieser nie. As jy nie geregistreer het nie, kan jy nie kies nie, maar belangriker nog, wÍl jy nie kies nie omdat daar niks is om te kies nie! Die volgehoue ontkenning van ras, wat duidelik sou aandui dat daar bitter weinig blankes en veral, al minder Afrikaners is wat in hierdie verkiesing gaan stem, en in elke hieropvolgende Swartbeheerde kommunistiese, korrupte en onvermoënde regime se verkiesings sal stem, is die vryheidspad van die Afrikanervolk en sal en moet deur hulle ten alle koste vermy word.
Al wat met sekerheid uit die onderstaande berig afgelei kan word, is dat daar solank voorbrand gemaak word vir ander redes as die etniese en rasverskille wat ‘n inpak begin maak op die sigbaarheid van die gemors wat die de Klerkregering in Suid Afrika aangerig het!
JUDAS 1: 1-25
1 JUDAS, ’n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus, aan die wat geroep, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus bewaar is:
2 Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word!
3 GELIEFDES, terwyl ek alle ywer aanwend om aan julle oor ons gemeenskaplike saligheid te skrywe, het ek die noodsaaklikheid gevoel om julle deur my skrywe te vermaan om kragtig te stry vir die geloof wat eenmaal aan die heiliges oorgelewer is.
4 Want sekere mense het ingesluip wat lank tevore al opgeskryf is vir hierdie oordeel, goddelose mense wat die genade van onse God verander in ongebondenheid, en die enigste Heerser, God, en onse Here Jesus Christus verloën.DIE EKONOMIESE ONDERGROND VAN AFSONDERLIKE ONTWIKKELING (Dr. P.E.van der Dussen)
Departementshoof Ekonomie en Ekonomiese Geskiedenis 1973-1976
Dekaan Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe 1975-1976 Universiteit van Fort Hare, ALICE, Kaapprovinsie
Suid-Afrikaanse Buro vir Rasse-Aangeleenthede
Tweejaarlikse Kongres: Johannesburg 29 September-1 Oktober 1976
1. INLEIDING
Die beleid van afsonderlike ontwikkeling bereik vanjaar 'n besondere mylpaal wanneer Transkei op 26 Oktober 'n onafhanklike republiek word. Deur dié gebeurtenis sal dit wat uit 'n vae gedagte geleidelik duideliker vorm aange-neem het, 'n voldonge feit wees wat nie weggeredeneer kan word nie. Tien jaar na die dood van dr H F Verwoerd kry die visie van hierdie staatsman gestalte en dit is gepas dat sy naam hieromtrent nie verswyg word nie. Met groot ywer en krag het hy na hierdie mikpunt toe gewerk, stap vir stap die weg aangetoon en voorberei, sonder om 'n enkele oomblik die einddoel uit die oog te verloor. Dit is 'n voorreg om die vrugte van sy arbeid te sien verwe-senlik. Hoedanig afsonderlike ontwikkeling uit talle oorde bekritiseer word, dit het werklikheid geword.
David Styles het in sy boek, “UNDERSTANDING THE FREEDOM CHARTER”, die ontleding gemaak dat daar ‘n vinnige en onomkeerbare herverdeling van rykdom gaan plaasvind. As die wyse waarop swartes met belastinggeld op onteiende plase gevestig, met beeste en wat nog voorsien word, brandstof subsidies en nou E-Tol vrystelling kry, behoort mense soos FW de Klerk, Dawie de Villiers en genote verheug te wees met die tempo waarteen die “arme veronregte swartes” opgehef en die “tiranieke Afrikaners” van hulle besit en selfs hulle lewens ontneem word om dit moontlik te maak!
Blanke kiesers moet tog onthou om aan die stemmery wat voorlê deel te neem sodat ons die Afrikaner se aanspraak op Suid Afrika kan prysgee, anders erken iemand netnou regtig ons reg en verongeluk ons hulle hele uitoorlêery van ons volk!
46 000 taxis exempted from e-toll payment, says Sanral
BRITISH SCHOOLS DROP HOLOCAUST FROM HISTORY LESSONS SO AS NOT TO OFFEND MUSLIMS
Terwyl Suid Afrika in sy geheel met behulp van Brittanje en Amerika deur ‘n Swart, Kommunistiesbeheerde terroristebende oorgeneem is uit die hande van ‘n veragtelike klomp liberale swakkelinge, bekruip die multikulturele gevaar in stilte die res van die wêreld. Die oorsaak hoofsaaklik die sieklike alles-en-almal gelyksindroom wat soos ‘n kanker besig is om inheemse volke se identiteit en karakter te verweer en gevestigde standaarde te reduseer tot anderkant die middeleeue! Wat ‘n opwindende vooruitsig op “vooruitgang” vir beleid wat in trurat opereer! Wanneer blankes, maar veral Afrikaners op 7 Mei aan die verkiesing in Suid Afrika deelneem, bou hulle juis aan hierdie soort "vooruitgang". Die AVP sê, bly weg van die stembus af en moenie toegee aan vals propaganda wat daarop gerig is om jou in die maalstroom van integrasie in te suig nie.

Elementary school students in Scotland visist the Bait ur Rehman Mosque
PARTY VIR DIE ARBEID: 'HULLE MOET DESNOODS GEDWING WORD HIERDIE VREEMDELINGE IN HUL MIDDEL TE AANVAAR".
Die sosialistiese Party vir die Arbeid wil dat elke Nederlandse stad en dorpie kennis maak met die 'seëninge' van húl reënboognasie. Duindorp se wykbewoners moet desnoods gedwing word om moslems op te neem in hul middel.
Daar is buurte en wyke in Nederland waar die bewoners nie hou van vreemdelinge in hul middel nie. In die stad Haarlem wat lê in die provinsie Noord-Holland is daar die Harmenjansbuurt, in die provinsie Suid-Holland in die stad Den Haag Duindorp, in Rotterdam is dit die deelgemeentes Prins Alexander, Hillegersberg-
Schiebroek. In dele van oa. Katwijk, Den Helder, Almelo, Nuenen,Amsterdam, Barneveld, Groningen,Breda, Lochem, Maastricht, Heemstede, Almen en Utrecht woon ook net blankes net as in Monster, 's-Gravenzande en in Egmond aan Zee.
As dit van die sosialistiese Party van Arbeid afhang sal die hele land kennis mag maak met vreemdelinge, en as inwoners wal gooi daarteen sal hulle gedwing word om Moslems in hul middel te aanvaar.Ook het hulle mnr Wilders die leier van die Party vir die Vryheid gemaan die afwysing van vreemdelinge deur sy ondersteuners te verwerp. oa. Marcouch van die Party vir die Arbeid het dit geeis.
The scales began to fall from my eyes. I came to realise that the Left was not on the side of truth, reason and justice. (Melanie Phillips.)
As Dawie de Villiers se nabetragting in oënskou geneem word, kan ‘n mens nie anders as om stomgeslaan te wees dat Afrikaners iemand met só ‘n ontoereikende insig oor die politieke implikasies vir sy eie volk wat gelykstelling sou meebring, kon verkies en vertrou dat hy die heersende belange van sy volk sou bevorder en beskerm. Dit ten spyte van dr. Verwoerd se onomstootlike argumente wat selfs wêreldwyd nie weerlê kon word nie en waaraan hulle almal deurlopend blootgestel was.
Vir bykans vier dekades is Suid Afrika vasgevang in die web van die liberalisme, met vernietigende gevolge. Met die sigbare tekens en selfs die onderwerping aan die dekadente, korrupte en barbaarse invloed wat die liberalisme in ons land tot gevolg gehad het, wat die Afrikanervolk, ons land, maar erger nog, ons selfrespek gekos het, is daar nou nog mense wat deur die DA en ander instellings, die “Nuwe Suid Afrika” op die beginsel van gelykheid probeer maak werk!