1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9962350

Besoekers aanlyn

Ons het 157 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

BURGEROORLOG DREIG IN NEDERLAND

VREEMDELINGE HET IN 2010 REEDS VERKLAAR DAT HULLE 'N BURGEROORLOG SAL BEGIN TEEN MNR. WILDERS. 
 
GoldiesDit lyk of net dat dit 'n kwessie van tyd is voor daar in Nederland 'n burgeroorlog gaan uitbreek tussen vreemdelinge en Nederlanders. Het Marokkane en Turke in 2010 die Party vir die Vryheid die oorlog verklaar, nou dreig die Nederlanders self om in stryd te gaan.Lees ook asb by:

/index.php?option=com_content&view=article&id=2635%3Awilders-gedreig-met-burgeroorlog&catid=38%3Anederlandse-nuusflitse&Itemid=186&lang=af


Nadat die juweliers egpaar Sanders in die stad Deurne op Vrydag 28 Maart vir die tweede keer oorval is deur twee Swart Marokkane (die eerste keer was in Januarie 2010 en toe was die aanvallers glo 'n Turk en die ander Marokkaan) en die vrou van die eienaar die aanvallers doodgeskiet het, het vriende van die boewe 'n protesdemonstrasie gehou omdat hul van mening is dat dit is onregverdig was wat sy gedoen het. Ook as sy uit noodweer of noodweer ekses gehandel het, voel die deelnemers aan die protes-tog sy mag nie eie regter speel nie.

Kyk asb. by: http://www.youtube.com/watch?v=Iozzs6I3Yjs
 
Die wykbewoners het die protes wat amper eskaleer het, 'n skande genoem en het hul uitgespreek teen die Swart Marokkane. 'Gaan terug na julle eie land'. Ons sal dit verduidelik Die meeste aanvalle, diefstalle, verkragtings en andere misdade word gepleeg deur daardie gemors. Hulle verlei ook vroue en meisies en gee hul geskenke en dwing hulle vervolgens om te werk as prostitute ens. Lees ook asb. ons reeks: Die 'Seëninge' van die Reënboognasie .
Vanweë hierdie protes is die juwelierswinkel Goldies sowel Vrydag as Saterdag bewaak deur die polisie. Op Maandag 31 Maart word die winkel deur die polisie en die Mobiele Eenheid (Spesiale eenheid van die polisie) bewaak. Klompies Marokkane sou glo weer gaan protesteer hoewel die Burgemeester geen toestemming gegee het nie.
Om spanning tussen die wykbewoners en daardie 'jeug' te voorkom, het die maatreëls plaasgevind.

Toe op 19 Maart mnr. Geert Wilders die leier van die Party vir die Vryheid tydens die verkiesings vir die munisipaliteit aan sy ondersteuners oa die vraag gevra het: "Wil julle meer of minder Marokkane hê?, het die publiek geantwoord 'minder' minder' en mnr. Wilders het vervolgens gesê: "Ons sal so maak".
Sy teëstanders het dit veroordeel, want so het hulle gestel hy skeer 'n hele bevolkingsgroep oor dieselfde kam. Hulle is van mening dat daar is ook 'goeie Marokkane' wat nie krimineel is nie. Die Minister-President Mark Rutte het bekommerde Marokkaanse kinders verseker hulle hoef nie Nederland te verlaat nie. Daar is nou sowat 5000 keer aantygings gedoen by die polisie teen mnr. Wilders ivm. sy sogenaamde rassisme…

'n Spesiale 'kerkdiens' wat 'n week gelede uitgesaai is, moes hierdie 'diskriminasie en haatspraak' nog beklemtoon. Laat ons nou sommer aanneem hulle is reg, dan sal ons tog die 'goeie' as 'n naald in 'n hooimeid moet gaan soek. Dit is nouliks 'n paar persent wat werk en skool toe gaan en nie buurte terroriseer nie.
U sal wel verstaan dat mnr. Wilders die groot persentasie kriminele Marokkane bedoel het, toe hy sy kiesers die vraag gevra het.
So dis nie nodig dat mnr. Rutte die kinders moet gerus stel nie.

n.s Na aanleiding van mnr Wilders se 'rassisme' het klompies politiekkorrektes 'n t-hemp gedra met daarop: "Ons is almal Marokkane'. Natuurlik is hierdie dwaasheid water op die meul van die swart gemors.

Die voorval op die juweliers egpaar in Deurne is nie die enigste voorval nie. Daar is reeds aanvalle op verskeie andere juwelierswinkels maar ook op Mac Donalds en op restaurants en op sakesentrums. Opvallend is dat net Nederlanders geteiken is. Hulle sal nooit hul ' eie' volk oorval nie omdat dit as 'verraad' beskou word.
Soos ons reeds geskryf het, lyk dit of die volk se geduld op is en hulle kom in opstand teen die jarelange terreur waar veral die Nederlandse jeug die slagoffer geword het.
Laat ons hoop dit is die begin van die terugverowering van ons lande.

Intussen het die politieke party Nederlandse Volks-Unie aangekondig dat hulle op Saterdag 24 Mei 'n protesdemonstrasie gaan hou teen al die misdaad waaronder Nederland moet deur loop.
Hieronder plaas ons 'n kort vraaggesprek met die voorsitter van hierdie politieke party.: 
 
"Meneer Kusters u het as voorsitter van die Nederlandse Volks- Unie toestemming gevra van die burgemeester van Deurne, om op 24 Mei 'n protesdemonstrasie te hou. Het u al iets daaromtrent
verneem?

"Ja dit is die geval. Die munisipaliteit het die aanvraag vir die manifestasie gekry waarvan die tema sal wees vir veiligheid en reg!. Ons gaan van die standpunt uit dat ons bloot mag demonstreer. Sou die Burgemeester tog besluit tot 'n verbod dan sal ek hom wys op al die regspraak wat daar lê.
Vanaf 2000 het ek al die verbooie met sukses by die regter kon bestryd en alle verbooie om te kan demonstreer is van die tafel geveeg en verwerp! In Nederland het dit byna ontmoontlik geword om 'n manifestasie of 'n protesdemonstrasie te verbied!"
  
"Verwag u dat hierdie protes positiefs sal uitwerk en is daar byvoorbeeld reeds deur die wykbewoners op u koms gereageer?"

"Daar is kontak met buurtbewoners gewees en 'n aantal is positief gestem.
Ander is weer neutraal! U moet weet deur die politiek korrekte media word mense altyd baie verkeerdelik ingelig wat af en toe vir 'n ontkenning (denigrasie) sorg. (Meneer bedoel dat die media hulle swartsmeer) 
  
"Is u van mening dat die ondersteuners van die Islam ideologie en hul 'vriende' ook van hul sal laat hoor?" 

"Ons sluit dit nie uit nie dat daardie teenstand sal kom tydens ons manifestasie maar die Nederlandse polisie weet dit altyd wel in goeie paaie te lê
(Meneer bedoel hulle sorg altyd dat dit deur kan gaan ondanks dat daar teenstanders sal opdaag)
Deur die jare heen is daar 'n goeie werkbare verhouding met die Nederlandse polisie/justisie om protesdemonstrasies van die NVU goed te laat verloop". 
 
"Laat ons sommer aanneem dat in plaas van die aanvallers die egpaar vermoor sou wees deur hierdie kriminele.
Is u van mening daar was ook so baie bohaai?" 
  
"Nee natuurlik nie. 'n Moord op bloot Nederlanders gebeur amper daagliks en is geen nuus nie!! Die politiek korrekte sisteem waar die pers hul van bedien probeer baie sake onder die mat in te vee, te verswyg of te verdoesel! (Hulle skryf hierso, maar nie die waarheid nie) 
  
"Nederland loop al jare onder die terreur van veral Swart Marokkane deur. Is dit na u siening nodig om die beleid drasties te verander?" 
  
"Ja van die sogenoemde gedoogbeleid het net dadels gekom.
Swart Marokkane is mos oorverteenwoordig in die misdaadstatistieke en hulle profiteer van die geld van die Nederlandse gemeenskap maar min van hulle werk) Dit moet nou stop voordat dit die hand uitruk". Lees ook oor die gedoogbeleid by: http://afrikanervolksparty.org/index.php?option=com_content&view=article&id=5752%3Adie-seeninge-van-die-reenboognasie-23&catid=160%3Aartikels&Itemid=284&lang=af


"Hoe sou dit volgens u moet gebeur?"

"Deur 'n totale stop van immigrasie en asiel-aansoeke te beperk! Kriminele vreemdelinge moet nadat hulle in die tronk gesit het die land uit geset word. As hulle 'n dubbele nasionaliteit het byvoorbeeld Marokkaans en Nederlands-hulle paspoort gekanselleer word en gerepatrieer word".
  
"'n Andere vraag maar nie minder belangrik nie, omdat hierdie en die vorige met mekaar te maak het.
Op hierdie oomblik bepaal die Europese parlement hoeveel immigrante Vlaandere en Nederland maar ook Duitsland en Oostenryk moet toelaat. Verwag u dat die verkiesings van Mei 'n goeie uitslag vir de politieke partye wat 'n vertrek uit die EU sal gee?" 
  
"Ja ek stem. Die anti EU partye in Nederland die Sosialistiese Party,die Party vir die Vryheid die ChristenUnie en die Staatkundige Gereformeerde Party kan reken op sterk wins op 22 Mei aankomde.
Veral die blok wat bestaan uit die Franse Front National (FN), Vlaams Belang (VB) en die Party vir die Vryheid (PVV) sal baie stemme kry". 

'Ons het op 24 September 2013  'n artikel op ons webwerf geplaas met die titel 'Waar God verdwyn, allah verskyn. Wat is u siening hieromtrent?"

"Ek erken die sekularisatiekragte het gesorg daar is nog min mense wat na die kerk gaan. In ons party sien ek ook dat hierdie proses deurwerk. Die lede is toegewyd en opreg maar daar is weinige wat gelowige is". Meneer Kusters sê nie alleen die sekularisasie het skuld nie, maar ook die misbruik van kinders deur sogenaamde 'pastore' en andere  'geestelike' speel 'n groot rol.

"In Januarie het die stad Purmerend  'n brug in gebruik geneem wat hulle die naam Mandela gegee het, en u party het gestel daardie brug verdien net die naam van Theo van Gogh. Hoekom dink u hulle gee die brug 'n naam van 'n terroris?"

"Amper alle munisipaliteite in Nederland  bestaan uit politiek korrektes so hulle kies vir Mandela wat in hul oë 'n held is".


"As laaste punt wil ons die situasie in Suid Afrika bespreek. Dit sal u bekend wees dat op 7 Mei verkiesings plaas sal vind. Hoe beoordeel u hierdie?" Tans is al bekend dat baie mense nie gaan stem nie omdat daar weinig van te kies is. Ons bedoel byvoorbeeld op partye as Volksfront Plus, die Demokratiese Alliansie en die nuwe Front Nasionaal. Dink u dat die kommuniste van die ANC stewig in die saal sal bly of is u van mening dat die kwessie 'Malema' en 'Zumaville' hul tog wel parte het om te speel?" 
  
"Ek dink dat in Suid Afrika min te kies is omdat die 'Afrikaners' te min in getalle is om daadwerklike veranderinge op demokratiese wyse te kan bewerkstellig. Die 'Malema' en 'Zumavillestories sal die ANC wel benadeel maar die mag bly helaas by daardie kommuniste.
My hart bloei as ek sien dat Blanke Afrikaners in bittere armoede moet leef en telkens die afskuwelike berigte sien van plaasmoorde met daarby verkragtings ens. Ons wil hê dat die volksuitwissing op ons Broedervolk moet ondersoek en dat die daders gepaste straf sal kry. Ek hoop dat in die toekoms die Afrikaners weer die mag of 'n land/staat sal gaan kry waar hulle weer as egte volksgenote kan gaan woon, werk en leef sonder om te moet vrees vir die daaglike terreur wat hulle ondervind". 
  
"Meneer Kusters ons sê baie dankie en wens u God se rykste seën. Ons hoop die protesdemonstrasie sal die oë oopmaak van hulle wat nou nog aan die slaap is".

"Groot plesier. Ek wens die Afrikaner Volksparty dieselfde toe en hoop alles sal reg kom in Suid Afrika".
 

Kyk ook asb by:

http://www.nvu.info

https://www.youtube.com/watch?v=1kTbrostT28

 http://nl.wikipedia.org/wiki/Deurne_%28Nederlandse_plaats%29

 https://www.youtube.com/watch?v=qBoYcUjuRKQ

https://www.youtube.com/watch?v=luDirZm-mqE

 

http://www.omroepwest.nl/nieuws/17-04-2014/allochtonen-stelselmatig-weggepest-uit-haagse-wijk-duindorp

https://www.youtube.com/watch?v=QCVCa0TXQ40

 

 

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie