1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9962000

Besoekers aanlyn

Ons het 103 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

DONKER AFRIKA SE HOOP OP LIG MAAR DUISTER.

altAfrikane wat regerings beheer in Afrika, se gebrekkige insig wat nadelig inwerk op toekomsbeplanning, hou hulle aan die hardloop om die gevolge van dag tot dag dilemmas die hoof te probeer bied. Die bedelstand van swart Afrika word dus gevoed deur kortsigtige politiekgedrewe korttermyn besluite wat die afstand tussen Eerste-en Derdewêreldlande eerder vergroot as om dit te probeer uitwis. Die weldeurdagte politieke beleid van afsonderlike ontwikkeling was juis langtermyn beplanning wat vir dekades lank ook die swart bevolkings in Suid Afrika bevoordeel het teenoor hulle afstammelinge in die res van Afrika. Die oplossing setel steeds in rasseskeiding en selfs skeiding tussen verskillende volke waar elke volk oor homself kan regeer volgens sy eie aard en behoefte, binne sy eie grondgebied. Indien sy vermoë sy vooruitgang beperk, is die benutting van kennis uit alternatiewe bronne wat geredelik beskikbaar is, ‘n hulpbron wat ook sal bydra tot vreedsame naasbestaan indien dit kundig benut word.

Die aansteeklike besoedeling van die magsdrang uit Afrika wat nie grense respekteer of vooruitgang, voorspoed en leefbare en veilige voortbestaan van sy onderdane in ag neem nie, het reeds sy koue greep op Suid Afrika wat sigbaar is in die verval van infrastruktuur, gebrek aan wet en orde, dienslewering en algemene bestuur en beheer van sake. Die oplossing le verseker nie in konferensies, simposiums of byeenkomste wat beroepe op Afrikane doen om vooruit te beplan nie. Afrikaleiers se visie is korttermyn omdat hulle lewensverwagting korttermyn is, vandaar die benadering van ‘n vinnige en onomkeerbare herverdeling van rykdom. Dit laat nie ruimte vir langtermyn beplanning nie.

Cape Town - The one clear message that has come through at the Power-Gen Africa conference in Cape Town is directed at politicians and the governments they serve: stop short-term thinking and planning.

In energy terms as well as water and food security, it is necessary to plan for 30 or even 50 years ahead. Lawrence Jones, vice president of US energy company, Alstom summed up this view in a panel discussion when he noted that politicians should be prepared to put in place projects that they might not live to see implemented. However, short-term thinking remains the order of the day and political considerations are most often given priority.

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie