LEGA NORD PARLEMENTSLID MNR. PAOLO GRIMOLDI: “ONS KAN Sê DAT SUID-AFRIKA IS NADER AAN NOORD ITALIË EN LOMBARDYE AS SICILIË.”
Ons het ‘n interessante onderhoud met meneer Paolo Grimoldi gehad, wat Lega Nord as Parlementslid verteenwoordig. Hierdie politieke party sit in die parlement sedert 1994 en dra by tot baie goeie dinge vir Italië.
“Meneer Grimoldi: Hoe lank is u al parlementêre verteenwoordiger vir u party?"
"Ek is in 2006 die eerste keer verkies".
"Kan u ons iets van Lega Nord vertel?"
"Lega Nord is 'n politieke party wat onafhanklikheid nastreef vir die noordelike gebiede soos Lombardye wat Italiaans wil bly".
"Wat is die opinie van u party oor die sogenaamde multikulturele gemeenskap?"
In liberale kringe word daar mos wyd bespiegel dat as Ramaphosa president word, sal dit met die blanke in die land beter gaan. Wat ‘n stommiteit! Ramaphosa is behalwe dat hy ‘n Venda is, swart! Hy is slegs voorlopig en op gefabriseerde wyse die vise president en slaag hy daarin om uitverkopers van georganiseerde landbou te skok met sy onlangse uitsprake. Om Theo de Jager en Japie Grobler te verontrus oor die boere se beste belange is bykans onmoontlik en moet dit ernstig wees as Ramaphosa daarin slaag om hulle op hulle agtervoete te kry! Dalk sal die klomp liberale boere in die Kaapprovinsie nou besef dat dit tyd geword het om hakke in die grond te slaan!
Die AVP waarsku nogmaals dat verset teen die onreg wat op ons afgedwing word, net kan slaag indien ons ons nie daarteen verset nie. Die tyd het aangebreek vir landbou organisasies om van liberale leiers ontslae te raak!
Ramaphosa bans farm evictions in bid to solve unrest
Nov 02 2014 10:23 Maryna Lamprecht
Solidariteit lê klag teen regering by VN Nie ‘n woord oor die feit dat die Republiek van Suid Afrika die eiendom van die Afrikanervolk is nie! Nie ‘n woord daarvan dat die ANC Suid Afrika onwettig regeer nie. Nie ‘n woord daarvan dat die de Klerk regering nie ‘n mandaat gehad het om ons land aan die swart terroriste, gelei deur hoofsaaklik Kommuniste en dan nog top kop Kommuniste daarby! Nie dat dit enige verskil sou maak aan die steun uit daardie oord nie. Die vraag wat by ‘n mens ontstaan is, in wie se belang tree Solidariteit dan nou eintlik op as hulle by die VN aanklop vir hulp? Wie in die VN het al ooit iets vir die Afrikanervolk beteken? Hulle was nog altyd voorstanders en ondersteuners van die vernietigende “democracy” wat ons nou beleef! Die beeld wat geskep word dat Solidariteit in belang van ons vryheidstryd optree is vals en word beklemtoon deur hulle erkenning dat die swartes ‘n reg het op ons land. Hulle moet volgens Solidariteit net ophou om teen ons te diskrimineer.
Die AVP Plaas hierdie artikel net soos wat dit ontvang is vir die omstrede maar interessante siening wat tot nadenke stem.
Kevin Myers (born 30 March 1947) is an Irish journalist and writer. He writes for the Irish edition of the Sunday Times, having previously been a columnist for the Irish Independent and a former contributor to The Irish Times, where he wrote the "An Irishman's Diary" opinion column several times weekly. Until 2005, he wrote for the UK Sunday Telegraph. His articles criticise left-wing opinion and the "liberal consensus", sometimes incorporating hyperbole,sarcasm and parody. This essay recently appeared in The Irish Independent: Somalia is not a humanitarian disaster; it is an evolutionary disaster. The current drought is not the worst in 50 years, as the BBC and all the aid organisations claim. It is nothing compared to the droughts in 1960/61 or 73/74. And there are continuing droughts every 5 years or so. It's just that there are now four times the population; having been kept alive by famine relief, supplied by aid organisations, over the past 50 years. So, of course, the effects of any drought now, is a famine. They cannot even feed themselves in a normal rainfall year.
1 Kronieke 16:7-36
“Want al die gode van die volke is afgode, maar die HERE het die hemele gemaak.” (Vers 16). In hierdie vers ontdek ons ‘n waarheid wat so maklik in die huidige samelewing vergeet word, nl. dat die mensdom talle gode het wat hulle aanbid. Daar is en bly egter net een ware, lewende God en dit is die Skepper van hemel en aarde van wie ons lees in Génesis tot Openbaring in die Woord van God.
Met sinkretisme (die vermenging van godsdienste) word mense deesdae mislei deur voor te gee dat alle godsdienste (en derhalwe alle gode) gelyk is, maar hierdie is ‘n leuen wat talle mense tot ‘n val bring in hul geloofslewe. Hoe gebeur dit egter dat mense hierdie leuen glo? Hoe kan mense glo dat die Almagtige God wat hemel en aarde gemaak het “gelyk” is aan een of ander afgod? Dit is omdat mense nie waarlik vir God ken nie.
Dit is betekenisvol dat Afrikanerleiers van voor 1948 se verkiesing, apartheid as verkiesingslagkreet gebruik het. Hoewel ‘n gedetailleerde ontleding van die oorsake vir die oplaaiende rasseprobleem nie op skrif was soos in die artikel wat hieronder geplaas word nie, was hulle insig en aanvoeling nie uit die luggegryp nie. Die beleidsrigting was enersyds gevorm deur die geskiedkundige praktyk van rasvermenging en andersyds deur die holistiese politieke sienswyse van Genls. Botha en Smuts wat aan die Britte meer gedienstig was as aan hulle eie volk.
Onderstaande Artikel is egter verrykend en van onskatbare waarde vir enigiemand wat sonder rassehaat die innerlike impuls om die eie te handhaaf sonder vooroordeel te verantwoord.
HOW AFRICANS MAY DIFFER FROM WESTERNERS BY GEDALIAH BRAUN
I am an American who taught philosophy in several African universities from 1976 to 1988, and have lived since that time in South Africa. When I first came to Africa, I knew virtually nothing about the continent or its people, but I began learning quickly. I noticed, for example, that Africans rarely kept promises and saw no need to apologize when they broke them. It was as if they were unaware they had done anything that called for an apology.
By die oorweging van stellings soos dié van F.W. de Klerk en sy Stigting dat die toestand in Suid Afrika onder Swart meerderheidsregering ‘n beter toestand is as voor 1994, moet ‘n mens werklik naïef, indien nie kranksinnig wees as jy só ‘n stelling sonder meer aanvaar sonder om eerstens die gevolge van die verandering wat ingetree het te verreken en tweedens jou self op hoogte te bring met die werklike doel wat ons voormalige leiers met die beginsel van afsonderlike ontwikkeling gehad het nie. Indien die huidige kritiek teen die omvangryke verval in Suid Afrika in aanmerking geneem word, is dit verstommend dat die vooruitskouing van nugter politici wat die gevolge van rasvermenging verdiskonteer en daaroor gewaarsku het, vandag in al elf tale verswyg word! Rasionele en logiese beredenering oor die bedreiging wat dié liberale uitgangspunt vir Nasionalisme in die algemeen, maar in die besonder vir die behoud van rasse identiteit inhou, kon nie weerlê word nie en is op onverskillige wyse bloot as onsin afgemaak. Dit is dr. G.D. Scholtz wat verwys het na W.G. Ballinger wat reeds in die Jan Hofmeyr tydperk in 1934 verklaar het: “ I would like to see the same electoral qualification for both Europeans and non Europeans and believe that the higher the test the greyter would be the probability that ultimately the native voters should outvote the the European voters.