Die beeld wat meeste Afrikaners het van Vladimir Putin, die president van Rusland, is 'n skewe beeld. Dit is so omdat die Sionistiese propaganda, wat part en deel van Suid-Afrika is, gedryf vanuit die VSA, Putin sien as die groot struikelblok om 'n Nuwe Wêreldorde te vestig. Word die werklike Putin egter ontdek, besef 'n mens dat hy tans as die reus uittroon in 'n wêreld van Sionistiese lakeie.
Vladimir Putin het president geword van Rusland in 2000. In die tydperk sedert die val van Kommunisme tot en met 2000 is Rusland gekenmerk deur korrupsie, geweld, verval, ekonomiese agteruitgang en die gryplustige Russiese oligargie met Boris Khodorkovsky aan die spits daarvan, wat Rusland gestroop het vir eie gewin. Demokrasie het in die eerste ongeveer 10 jaar sedert 1991 vir die Russe net verdere verslawing gebring. Geen wonder nie dat baie Russe in daardie tyd gehunker het daarna om weer 'n kommunistiese regering aan bewind te sien. Kapitalisme, die sogenaamde teenpool van die Kommunisme, het al meer na 'n vyand, eerder as 'n uitkoms gelyk.
Jeremia 18:1-23
“Sal Ek nie soos hierdie pottebakker met julle kan maak nie, o huis van Israel? spreek die HERE. Kyk, soos klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel!” is die woorde van die HERE aan Sy volk om hulle te herinner van hul nietigheid en afhanklikheid van Hom.
Die Afrikaner, wat ook natuurlik nie anders beskou kan word as ‘n volk van God nie, aangesien ons trou aan Hom beloof het gedurende Desember 1838 en onsself daardeur onlosmaaklik aan Hom verbind het as Sy volk, moet hierdie woorde van die HERE vandag beslis ter harte neem. Soos klei in die hand van die pottebakker is ons in Sy Hand en as ons ons volk se geestelike lewe in oënskou neem, het ons as “‘n voorwerp” van God, tot ‘n klaaglike mislukking misvormd geraak. Aangesien ons net maar ‘n voorwerp in Sy Hande is en Hy die Pottebakker wat ons vorm, gaan ons seker die skuld vir ons mislukking op Hom plaas?
The Hanukkah Hoax
Christmas is a problematic time for Orthodox rabbis and their followers since it celebrates the birth of the Jesus they hate. The rabbinic term for Christmas Eve is Nittel Nacht, a night they regard as accursed.
There is a rabbinic tradition of refraining from marital relations on Nittel Nacht. According to Baal Shem Tov, the founder of Hasidic Judaism, to conceive a child on Nittel Nacht will result in the birth of either an apostate or a pimp.
The most prominent rabbinic custom commonly observed on Christmas Eve is to abstain from “Torah” (Talmud) study. There is an anxiety that one’s Talmud study may unwillingly serve as merit for Jesus’ soul, corresponding to the teaching that Talmud study gives respite to the souls of all the wicked.
Refraining from Talmud study on Nittel Nacht also serves as a sign of mourning, corresponding to the rabbinic belief that Jesus “was a false messiah who deceived Israel, worshipped a brick, practiced the magic he learned in Egypt and was born of a harlot who conceived while she was niddah (menstruating).”
Die Ooste gloei. Dit is die dag.
Wat vóór die Ooster-poorte wag
En aarsel om die donker waas,
Wat voor sy oog hang, weg te blaas:
Want o, wat sal sy oog aanskou –
Dan bloed, dan bloed, dan moord en rou?
Maar nee, hy skeur die sluier oop…
Dáár word Suid-Afrika gedoop!
Wat is dit, wat ek ginds gewaar,
Daar langs die donker berge, dáár?
Dit is Dingaan se swarte drom,
Dit is Dingaan! Die Zoeloes kom!
Lukas 15:11-32
In hierdie baie bekende gelykenis lees ons hoedat die jongste seun in die gelykenis nie die waarde van sy vaderhuis besef nie en in eiesinnigheid daarvan wegbreek om agter die oënskynlike geluk van die wêreld aan te dwaal.
Ons lees in vers 13 dat hierdie seun sy besittings in losbandigheid deurgebring het en dit moes seker vir almal wat hom aanskou het gelyk het asof hy die mees sorgvrye en begeerlike lewe leef waarvan enige mens kan droom. Om hierdie rede ook het hy baie “vriende” gehad wat hom gehelp het om sy besittings te verkwis en deur te bring, maar toe hierdie kortstondige geluk van losbandigheid tot ‘n einde kom, bevind die seun homself stoksielalleen in sy ellende. Almal wat hom oor die afgrond gehelp het, het hom alleen daar oorgestoot en nou moes hy self sy weg uit sy ellende probeer vind.
Die Passiespele van Oberammergau
In 1633 het builepes die dorpie Oberammergau in Beiere (Duitsland) getref. Aanvanklik was net naburige gemeenskappe geraak en het die dorpie 'n streng kwarantyn gehandhaaf ten einde die pes weg te hou. 'n Sekere Caspar Schuchler wat by sy vrou en kinders wou gaan kuier in Oberammergau het egter die maatreëls geminag en het toe die plaag in die dorp ingedra. In slegs 33 dae vandat hy die dorpie binnegekom het, het hy en 83 ander mense gesterf. Daar was geen menslike maatreël oor om die plaag te keer nie
Die totale onbevoegdheid van ‘n swart regering om eerstewêreld standaard te handhaaf, word hier in Suid Afrika hard en duidelik bevestig vir die hele wêreld om te sien! Uit die berig van Moneyweb is dit duidelik dat die ANC nie instaat is om sy agtergeblewenes, ten spyte van buitensporige salarisse te motiveer om selfs net die instandhouding van die bestaande infrastruktuur op peil te hou nie.
Daar moet nou onomwonde besef word dat de Klerk-en-genote se onheilspellende eksperiment met goed en bloed, klaaglik gefaal het! Hierdie feit moet ook hard en duidelik aan die internasionale klok gehang word vir die wêreld om te sien en te hoor dat die Britte en Amerikaners se ongewenste indringing in die binnelandse aangeleenthede van veral Suid Afrika, maar ook van ander lande, vernietigend en kontraproduktief was en is. In hulle oorlog sonder koeëls teen Suid Afrika het hulle waarskynlik alreeds meer skade aangerig as wat moontlik sou wees in ‘n konvensionele oorlog mét koeëls.
LETHABO POWER STATION DROWNING IN ASH