Die afgelope gebeure in Mosambiek, Rhodesië, Angola, Suidwes Afrika, Suid Afrika, Koeweit, Irak, Afghanistan, Egipte, Jemen, Bahrain, Libië, Sirië, Libanon, en Palestina is waarskynlik die beste “prestasie” van die Satansmagte in die bestaan van die moderne wêreld. Die ironie daarvan is dat dit bereik is deur gebruik te maak van sogenaamde gelowige regerings wie se bevolkings hierdie onbeskryflike onreg gelate laat voortduur. J. Speer-Williams plaas een so ‘n gebeure in perspektief. Wat die AVP betref, ‘n klassieke voorbeeld van elk van die ander.
Dat hierdie onreg besig is om die bedrywers daarvan in te haal, is egter al reeds sigbaar in die wyse waarop die waarheid die leuens inhaal en blootlê vir almal om te sien!
THE MOST IMPORTANT MORAL LESSON
OF THE 21ST CENTURY IS KNOWN BY FEW! By J. Speer-Williams 1-12-15
Secret letter lodged in Israeli state archives reveals South African icon underwent training under an assumed identity
Harriet Sherwood in Jerusalem theguardian.com, Friday 20 December 2013 16.33 GMT
Nelson Mandela, photographed in the early 1960s. The letter said Mandela was trained to use weapons and sabotage techniques, and 'the staff tried to make him into a Zionist'. Photograph: Staff photographer/Reuters/Corbis
Voor Nelson Mandela vrygelaat is in 1990 was sy standpunt oor nasionalisering soos volg:
The nationalization of the mines, banks and monopoly industries is the policy of the ANC, and the change or modification in this regard is inconceivable. ... state control of certain sectors of the economy is unavoidable.
Pas na sy vrylating het Mandela en Thabo Mbeki verskeie ontmoetings met Harry Oppenheimer gehad. In sy eerste onderhoud na sy vrylating het Mandela skielik die volgende verklaar:
In our economic policies ... there is not a single reference to things like nationalization, and this is not accidental...
Durban op 25 desember 2014!
Die wêreld was die afgelope paar dae behoorlik in rep en roer oor die moorde wat deur vermeende Moslem-ekstremiste in Frankryk gepleeg is. Frankryk was tot in sy fondamente geskud en het die Franse in groot getalle hulle simpatie betoon met die slagoffers ("Ek is Charlie"), en ook hulle afkeur in geweld (gerig teen hoofsaaklik Moslems). Wat opval is hoe oningelig mense oor die gebeure agter die gebeure is. Nie alleen is daar talle vrae oor die identiteit van die moordenaars nie, maar die vraag is ook of dit nie 'n beplande operasie was deur die magte van onheil wat nie alleen terreur en paniek wil saai nie, maar ook daaruitvoortvloeiend maatreëls in plek wil stel om individuele vryheid hok te slaan.
WAAROM WORD MOORD, VERKRAGTING EN GEWELD IN SUID AFRIKA DEUR DIE VINGERS GESIEN?
Hierdie artikel het ek in Julie 2014 geskryf en die belangrikheid daarvan opnuut besef met die aanval in Frankryk waarin 12 mense gedood is. Die vraag wat ons Afrikaners vir mekaar moet antwoord, is of ons soos in Frankryk moet optree, eers wanneer 12 en meer van ons volksgenote gelyktydig gedood word. Is dit slegs die dood van verslaggewers wat ‘n optog van ‘n miljoen of meer mense regverdig in verset teen dié soort terreur? Ek het in Julie verlede jaar geskryf:
DIT IS ‘N KULTUURDING:
In die eerste plek omdat dit deel van die Swartes se kultuur is en tweedens omdat die liberaliste wat hulle instaat gestel het om politieke beheer in Suid Afrika te bekom, hulle daartoe bemagtig met hulle veldtogte teen die doodstraf, teen die handhawing van ouerlike dissipline, wapenwetgewing en versaking van Bybelse riglyne vir geordende samelewing.
DIE REGIME SE OPLOSSING:
Die onsigbare regering
Toe Pole in 1772 gepartisioneer is het die sigbare Talmoediese regering verdwyn en het die onsigbare regering sy beslag gevind. Dit was dan ook enkele jare later, in 1786 dat Adam Weishaupt se Illuminati van 1776 ontmasker is as gevolg van Weishaupt se nalatigheid. Elke revolusie en elke wêreldoorlog wat sedertdien plaasgevind het, is deur hierdie revolusionêre beplan. Die Franse Revolusie pas hierna, was eerste aan die beurt. In die spervuur het hoofsaaklik twee sake gestaan: afsonderlike volke en die Christelike geloof. Revolusie was nooit bedoel om 'n eenmalige opstand te wees waarin 'n bestaande orde omvergewerp is nie, maar 'n voortdurende en permanente oorlog om die Christendom te vernietig. Dit het met slawerny, menseregte, dienslewering, onderdrukking, ensomeer, niks te make nie - dit is maar net die dekmantel waaragter geskuil word om die samelewingsorde te vernietig.