1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9964867

Besoekers aanlyn

Ons het 115 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

Die voortslepende wêreldrevolusie (Aflewering een)

altInleiding

Die mens se opstand teen orde (en by implikasie, God se verordeninge) is so oud soos die mensdom self. Niks het verander sedert Eva in die tuin van Eden deur Satan verlei is om in opstand te kom teen God se verordeninge nie. Vandag ongeveer 6000 jaar later is die Satansmagte steeds ywerig aan die werk om die mensdom te laat rebelleer teen dissipline en orde. Maar wie is hulle en wat is hulle doel?

Ontstaan en grondslag

Die opstand is gesetel in 'n sameswering - een wat sy ontstaan reeds in die Ou Testament gehad het. Juda, een van die 12 stamme, het homself gesien as die uitverkore volk en as sodanig kon dit nooit die Messias aanvaar as die Verlosser van alle mense nie. Daarom dan ook die verterende en wrewelrige haat wat die Fariseërs, as segsmanne van hierdie volk, vir Jesus gehad het. Deur hulle mondelinge tradisies, (meeste daarvan self uitgedink), te verhef bo die Bybel , het die geloof wat later bekend sou staan as die Judaïsme, hierdie "tradisies" (soos later aangeteken in die Talmoed) in die plek van die Bybel gestel en kon daar binne daardie raamwerk geen plek vir 'n Verlosser van alle gelowiges gevind word nie.

 

Die naam Israel, soos die staat wat in 1948 tot stand gekom het, vandag bekendstaan, is 'n misbenaming aangesien die ander 10 stamme van Israel (Benjamin uitgesluit), Juda se uitgangspunt verwerp het. Dit was Juda (wat die oorsprong van vandag se Sionisme is) wat sy broer Josef (Jakob se geliefde seun) aan die Ismaeliete verkoop het vir 20 stukke silwer, net soos Judas Jesus later vir 30 silwerstukke verraai het. Die Jewish Encyclopedia skryf dat "Joseph and Judah typify two distinct lines of decent" en dat Juda "in all likelihood a non-Israelite tribe" was.

Die Encyclopedia Britannica stel weer dat die Judaïsme ontstaan het lank nadat Israel met die res van die mensdom vermeng het en dat:

                The Israelites were not Jews.

 

Wie is hierdie Jode?

 

Dr Josef Kastein skryf in sy werk History and Destiny of the Jews dat Juda en Israel aparte entiteite was en dat die Judeërs dit ook so verkies het. Die Talmoed stel dan ook dat die 10 stamme van Israel geen aandeel sal hê in die wêreld wat sal ontstaan nie. Juda het vir homself daardie wêreld opgeëis. In 1918 het die hoof rabbi van die Verenigde Koninkryk dit prontuit gestel dat die huidige Jode afstammelinge is van Juda en Benjamin. Daarom is die woord Israel soos dit vandag algemeen bekend is 'n stuk bedrog. En dit is deur hierdie bedrog dat baie Christene vandag verkeerdelik glo dat die totstandkoming van die staat Israel 'n vervulling is van die Bybelse profesie. Niks kan verder van die waarheid wees nie en dit is juis dit wat Christene laat glo dat hulle "aan Israel se kant" moet wees wanneer hierdie mismaaksel van 'n staat elke dag die reg in eie hande neem. Dit terwyl die Sioniste (as uitvloeisel van die sameswering teen God en Christus) met Judaïsme as bron, soos aanvanklik gesetel in die Levitiese priesters, daarna die Fariseërs en vandag die rabbi's, juis ten doel het om die ganse mensdom te vernietig nadat hulle onderwerp is.

 

Judaïsme se doel

 

Interessant is dat die Judaïsme soos dit vandag daar uitsien steeds in die Talmoed verkondig dat ander nasies vernietig moet word net soos daar telkens in die Ou Testament te werk gegaan is met ander volkere wat in Juda se pad gekom het. Vir hierdie totale uitdelging van ander volkere (die "banvloek") is die Bybel hulle mandaat (Dr Chaim Weizmann). Vandag word ons wysgemaak dat die mondelinge tradisies (wat glo óók aan Moses gee is), van een geslag na 'n ander (mondeling) oorgedra is en eers later in die Talmoed opgeteken is.  Deur dus op die Bybel te steun vir die idee van onderwerping en verwoesting gepaardgaande met die leuen dat die Jode van vandag die uitverkore volk is, is 'n magtige idee geskep wat te midde van enige kritiek, steeds sterker word. Die Jode se fisiese gevangeskap in 596vC is vandag omskep in 'n geestelike gevangeskap waarin Jood en nie-Jood steeds oortuig moet word dat die Jode vervolg word. Maar terwyl ons moet glo dat die Jode vervolg word, verkondig die Jode onder meer:

               

                God is absorbed in the nationalism of Israel. He becomes the national ethos... He creates         the world in the Hebrew language. He is the National God. (rabbi Solomon Goldman)

               

                It was not God who willed these people and their meaning. It was this people who willed         this God and this meaning. (Dr Josef Kastein)

 

Dit moet dus duidelik wees dat daar van vervolging geen sprake kan wees nie, maar van 'n persepsie van vervolging terwyl hierdie Jode, gegewe die siening van hulleself, saamgesweer het en steeds saamsweer om die mensdom te onderwerp en te vernietig.

 

Joodse sameswering

 

In Jesus se tyd het die Fariseërs (as meerderheidsparty) die Levitiese idee van die meesterras voortgedra. Onder die dekmantel van die tradisies en die ongeskrewe wet wat na bewering deur God self afsonderlik van die ander gebooie aan Moses gegee is, het hulle die mag gehad om enigeen te oortuig - behalwe natuurlik vir Jesus!  Die woord Fariseër beteken nie verniet "een wat homself afsonder" nie, want dit is presies wat hulle gedoen het. Hulle sameswering om Jesus te vermoor vind vandag gestalte in die Joodse sameswering om die Christendom te vernietig. Die Messiaanse verwagting van Juda het daarin bestaan dat die Verlosser 'n militante sou wees wat Juda se vyande sou vernietig. Toe Jesus presies die teenoorgestelde was van dit wat hulle verwag het en hulle boonop moes aanskou dat hy waarlik die Seun van God is was daar net een uitweg - dat Jesus moes sterf. Dat hy die hele Wet en die profete in een sin kom saamvat naamlik liefde vir God  en vir jou naaste was vir die Fariseërs die laaste strooi. Jesus se oordeel oor die Fariseërs dat hulle die koninkryk van mense weerhou en kinders van die Duiwel is, is volbring toe hulle by Jesus se kruisiging verklaar het dat Sy bloed oor hulle en hulle kinders kan kom. Die betekenis daarvan is baie duidelik: Elke Jood wat vandag, te midde van die onbetwisbare teendeel wat aan hom verkondig word, steeds hierin vasstaan, bring dieselfde oordeel oor hom.

 

Die Jode self erken vandag dat die totale geskiedenis van die Judaïsme herkonstrueer is volgens die Fariseërs se oordeel. So verklaar dr Kastein:

 

                Jewish life was regulated by the teachings of the Pharisees; the whole history of Judaism         was reconstructed from the Pharisaic point of view... Pharisaism shaped the character of Judaism and the life and the thought of the Jew for all the future... It makes separatism       its chief characteristic.

 

Revolusie vanuit die Talmoed

Ten einde voorgaande te bewerkstellig is opnuut saamgesweer om elke samelewingsorde te ondermyn en te vernietig. Dit kon alleen bewerkstellig word deur voortgaande revolusie. Dit het plaasgevind te Jamnia in Palestina waar die Fariseërs na Jesus se dood en opstanding byeengekom het. Dit is hier waar die Talmoed sy beslag gekry het en het dit in Babilonië sy finale vorm aangeneem. Vandag nog word die Babiloniese Talmoed as die enigste gesaghebbende werk deur die Judaïsme beskou.  Vandag nog word die Talmoed as die "living heartblood of the Jewish people" beskou. Oorlewering wil dit hê dat die Talmoediese sentrum van Babilon verskuif het na Spanje (vir bykans 800 jaar) en vandaar na Pole. Feit is egter dat die sogenaamde Jode van Pole van Khazariese oorsprong was en nie Sephardiese Jode soos die Jode van Babilon en Spanje nie. Dit word in soveel woorde deur die Jewish Encyclopedia erken. Hierdie Khazariese Jode vorm vandag die oorgrote meerderheid van wat vandag as Jode bekendstaan, alhoewel hulle geen bande met Palestina het nie en hoegenaamd nie as Semities beskou kan word nie. Hulle is 'n Turks-Mongoolse ras wat in die 7e eeu na Christus oorgehaal is tot die Judaïsme waar hulle hulleself tussen Christene aan die een kant en Moslems aan die ander kant in Khazarië bevind het. Selfs die Sephardiese Jode van Spanje het oor 'n tydperk van 800 jaar vermeng met die Spanjaarde en ander volke dat selfs hulle aanspraak vandag op suiwere afstamming van Juda bevraagteken kan word.

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie