Insig en begrip van die swart ras se siening van reg en verkeerd, wat in baie gevalle lynreg in botsing is met dié van die Westerling, lê ten grondslag van die beginsel van afsonderlike ontwikkeling. Daar kan geargumenteer word dat Zuma en syne die argumente wat aangevoer is oor waarom hy nie vervolg behoort te word nie, bloot gebruik om uit die moeilikheid te probeer uitkom. Dit is egter onteenseglik waar dat die swart ras se verwysingsraamwerk handomkeer van die blanke verskil en debat met hom ‘n futiele oefening maak.
Romeine 1:18-32 Leef ons nie ook in ‘n samelewing vol mense wat wel van God weet of Hom wel ken, maar nie verheerlik of dank met hul lewens nie? Is dit nie maar wat ‘n mens doen wanneer jy Sondag vir Sondag in die kerk sit, maar van Maandag tot Saterdag ‘n lewe leef waarin daar geen plek vir God in jou lewe is nie? “omdat hulle, alhoewel hulle God geken het, Hom nie as God verheerlik of gedank het nie; maar hulle het dwaas geword in hul oorlegginge, en hul onverstandige hart is verduister.” Een van die groot redes waarom God nie meer deur mense se lewens verheerlik en gedank word nie, is omdat die huidige samelewing, menige kerke en dwaalleraars ook die heerlikheid van God afbreek deur te verkondig dat Hy net ‘n God van liefde is. Dit is waar dat die Almagtige, Drie-Enige God van hemel en aarde ‘n God van liefde is, daarom dat Hy Sy Seun gestuur het om ons van ons sondes te verlos, maar Hy is nie NET ‘n God van liefde nie. Hy is ook ‘n God van waarheid, geregtighed, heiligheid, regverdigheid en selfs ‘n God van wraak oor die kwade. Durf ons God se Wese afwater tot een enkele eienskap wat vir ons aanvaarbaar en aanneemlik is?
SANRAL EXECS PROSPER WHILE THE COMPANY LOSES (R2,7 billion)
BY THANDI SKADE | October 10, 2014
Top South African Roads Agency Limited (Sanral) executives received an average 17% pay hike in the year ending 31 March
Despite recording R2,7 billion losses for the financial year, Sanral paid its executives millions of rands in additional benefits and bonuses that were significantly higher than inflation, the average increase for civil servants and the economy.
The shocking data, which reveals that the executives were paid on average 17% more than the previous year, is contained in Sanral’s annual report released on Wednesday, Moneyweb reports. Sanral CEO Nazir Alli
In die artikel van Ben van Straaten hieronder wat op die tafel van die AVP beland het, word interessante inligting deurgegee waarvan ons deurgaans bewus was maar wat nou openlik erken word. Wat egter jammer van van Straaten se betoog is, is veral sy laaste paragraaf : “Die probleem is dat die blankes se tyd in Suid-Afrika uitgedien is. Hulle staan onwetend in die pad van groter Britse beheer oor die land. Daarom sal hulle genadeloos vanuit Suid-Afrika gesuiwer word. Die propagandawerk daarvoor is reeds deur Engeland gedoen. Dit kom nou net by die uitvoering van die plan”.
Só ‘n stelling maak nie ‘n bydrae tot die versterking van die moraal van die Afrikanervolk nie en dui in werklikheid daarop dat daar geen hoop bestaan nie. Die AVP wil egter met stelligheid verklaar dat alles wat in die artikel verskyn waar mag wees maar dat die verloop daarvan vorentoe soos wat van Straaten dit stel en moontlik deur die Imperialiste beplan word, steeds mensebeplanning is wat uit die bose geïnspireerd is en dus geen duursaamheid sal hê nie.
Indien die Afrikanervolk sy God verlaat het, kan ons met hom saamstem. As ons egter soos verskeie kere in die verlede, toe daar teen dieselfde magte wonderbaarlik uitkoms en oorwinnings voorsien is vanweë ons openlike en toegewyde verklaarde afhanklikheid van Hom, ‘n klein oorblyfsel nie die knie voor die wêreldmagte van die duisternis van hierdie eeu gebuig het nie, sal die uitkoms net so wonderbaarlik wees as in die verlede. Dít is tog waartoe die Afrikanervolk in Suid Afrika geroepe is, sodat die eer van die oorwinning aan God toegebring kan word. Laat ons dan só optree, praat en skryf dat ons ons volk oplig en nie neerdruk deur te swig voor omstandighede nie!
Brittanje se koverte plan om SA van blankes te suiwer
As hierdie berig in die City Press waar is moet Derby Lewis nie net onmiddellik vrygelaat en vergoed word nie maar elkeen wat daarby betrokke was behoort self elk vir twintig jaar toegesluit te word. Hoewel daar géén vergoeding is wat vir twintig verlore jare kan vergoed nie, sal sy onmiddellike vryheid om met sy gesin sonder ekonomiese knelling sy laaste jare te kan deurbring, ,’n welkome uitkoms wees.
Indien dit waar is dat Derby Lewis geoffer was om die Britse wapenindustrie te beskerm, is dit net ‘n beklemtoning dat die Britte se veragtelike ingesteldheid om mense en selfs volkere en nasies te offer om hulle doel te bereik, sedert hulle verskroeide aarde beleid tydens die Anglo Boereoorlog nie ‘n jota of tittel verander het nie en ook nie hulle onderduimsheid om die blaam op ander dan hulleself te plaas nie. Die Engelse volk sal in die oë van die Afrikanervolk dieselfde status as die barbare van Afrika hê, veral in die lig dat hulle tot nou toe weier om verskoning aan te bied vir die wandade waarvoor hulle teen ons volk verantwoordelik is, saamgelees met betrokkenheid by die omstrede wapenskandaal ten koste van mense se lewens in ruil vir geld.
‘CHRIS HANI WAS KILLED BEFORE HE COULD EXPOSE JOE MODISE’
Heel gepas is die tema van die Afrikanervolksparty se kongres op 10 Oktober 2014, 'n Oorlog sonder Koeëls. Dit was immers die verklaarde doel van Brittanje met die Afrikaner by monde van Alfred Milner pas nadat hulle deur middel van die barbaarste metodes denkbaar die Boere in 1902 tot vrede gedwing het:
The Boer war continues. It is not a war with bullets, but it is a war still.
'n Honderd jaar later duur hierdie sielkundige oorlog teen die Afrikanervolk onverpoosd voort en is die oorlog verhewig sedert die verraderlike oorgawe van die FW de Klerk-regering in 1994. Die vraag vandag is of die Afrikaner ooit werklik besin het wat hierdie oorlog behels en wat die teenoptrede behoort te wees. Die Amerikaanse senator, Barry Goldwater het in die sestigerjare hierdie balangrike uitlating gemaak in sy boek Gewete van 'n Konserwatief:
As 'n vyandige mag daarop uit is om jou te oorwin, en al sy hulpbronne en kragte vir die doel inspan, verkeer hy in 'n staat van oorlog met jou; en jy - tensy jy aan oorgawe dink - verkeer in 'n oorlog met hom. Verder, tensy jy aan verraad dink - sal jou doel, soos syne, wees om die oorwinning te behaal. Nie vrede nie, maar oorwinning.
Hierdie artikel het skynbaar op “facebook” verskyn en is vir die AVP aangestuur. Vir almal wat nog nie mooi begryp wat die oorsaak vir die ANC se eierdans oor die Zuma-wapentransaksie inspireer nie, is hierdie artikel nogal insiggewend! Die outeur se naam is skynbaar Johan PB Prinsloo wat artikels op “Toxi News” plaas. Terwyl hierdie skandaal nog oor Zuma en andere in die regime se koppe hang en die gevolge met kunstige politieke systappies tot dusver ontduik word, is die Nkandla berowing van staatsgeld en waarskynlik nog ander donkerkolle besig om aan goedgelowige en “ander” blankes, die Afrika mentaliteit fisies te demonstreer.
Big-Business loves corrupt politicians, which is why they pushed so hard to get the ANC to power in South Africa. Big business could not openly support terrorists, so they called them "freedom fighters". In so doing, they could legally finance them, train them, market them as heroes of "the struggle", because what they were seeking, was an open door to South Africa's minerals and wealth.