
MEV. PETRA DREVES: "PROBLEME MET ASIELSOEKERS DATEER REEDS VAN 2001".
Sewe illegale vreemdelinge het probeer om op Woensdag 6 Julie ’n agtienjarige vrou te verkrag in die dorpie Oude Pekela. Sy het perdgery in Zuidwending. Na 'n rukkie het sy gemerk 'n man op 'n fiets volg haar. Sy het toe gevra vir 'n klompie kinders om saam met haar te loop. Nadien was daar nog ses manne op die toneel verskyn en die kinders is gevlug. Die meisie se perd wat baie vies was, het die vuilgoed getrap sodat hulle die meisie nie kon verkrag nie. Sy het gehardloop na 'n plaas waar sy opgevang is.
Ons het al baie geskryf oor die groot probleme met sg. asielsoekers wat blatant meisies en vrouens aanrand en verkrag en oor die feit dat die politiek korrektes hierdie 'vlugtelinge' welkom bly heet. Waar ons egter nog nie oor geskryf het nie is dat die ellende reeds van 2001 dateer.
In die dorpie Oude Pekela, wat lê in die provinsie Groningen het toe klompies burgers geprotesteer teen asielsoekers wat kruideniers het beroof en inwoners het bedreig en aangerand.
Die berig in Business Day bevestig die AVP se standpunt dat daar van “democracy” in Suid Afrika weinig oorgebly het! “Motsoeneng se standpunt dat:” no-one could tell the SABC what to do” bevestig twee sake. Eerstens dat Vryheid van spraak die regime se onregmatige, korrupte en beplande aksies sal benadeel en moontlik aan bande lê en tweedens dat nie die grondwet, die regime, die people, die reg, die justisie of welke ander gesag daar mag bestaan, op of die “president”, of Motsoeneng en vir daardie rede feitlik geen ander swarte met “gesag” , enige seggenskap het wat deur enige van hulle aanvaar sal word nie!
Met die onverdraagsaamheid tussen etniese verskille waarvan daar in Suid Afrika ’n horde is naamlik die Afrikaners,Anglo-Afrikane, Asiate, Basotho, Griekwas, Kaap-Maleiers, Khoisan, Kleurlinge, Ndebeles, Swazi's, Tsongas, Tswanas, Vendas, Xhosas, Zoeloes, is die tafel gedek vir ’n legio Motsoenengs!
Lukas 19:1-10
“En hy het probeer om Jesus te sien, wie Hy was; maar vanweë die skare kon hy nie, omdat hy klein van persoon was.” (:3).
Dit is menigmaal nie so belangrik wat ‘n mens doen as wat die gesindheid is waarmee jy dit doen nie. Ons lees in vers 3 van Lukas 19 dat Saggéüs nie alleen vir Jesus wou sien uit blote nuuskierigheid nie, maar sy begeerte was om Hom te leer ken. Ons lei dit af uit die woorde “wie Hy was”. Hy het dus al menigmaal van Jesus gehoor, maar hy wou Hom egter persoonlik leer ken.
Ek was nogal altyd onder die indruk dat kuns verwys na iets wat bewonderingswaardig is. Ek het van kindsbeen af kuns verstaan as iets wat deur ‘n persoon wat oor ‘n besondere gawe beskik, geproduseer word.
‘n Mens leer egter dat die lewe as volwassene nie so eenvoudig is as wat dit uit ‘n kind se oogpunt is nie. Ons leer ook namate ons ouer word dat ons smaak van ander mense se smaak kan verskil en dat ons ander mense se unieke eienskappe moet respekteer. Wanneer ek nie kan vereenselwig met ‘n persoon se unieke idees en gewoontes nie is dit nie nodig om kwetsend teenoor die ander party te wees nie. Dit staan my vry om stil te bly en om nie met so ‘n persoon te assosieer nie.
Frankryk loop deur onder tereur sedert die Charlie Hebdo aanslag op ’n klomp joernaliste wat geen respek vir moraliteit of godsdiens gehad het met 12 mense dood. Daarna volg ’n aanslag op die skare wat besig was om in ’n lied hartlik saam te sing waarin die satan verheerlik word, met 89 dood en nou 84 met ’n vragmotor doodgery waarvan verskeie beseerdes dit waarskynlik nie sal oorleef nie en baie vir ewig vermink is!
Het die Franse geen begrip van wat besig is om in Frankryk te gebeur nie? Is hulle almal soos Piet Croukamp wat dink dat ’n mens God kan bespot en niks oorkom nie? Of soos ’n magdom Afrikaners wat dit wat in Suid Afrika met die Afrikanervolk gebeur het as blote politiek afmaak?
Onttrek uit Europa wat net geld vra en trek in in Afrika wat net geld voorsien! Die besteling en berowing van Afrika onder die voorwendsel van investering verskil nie veel van die veragtelike optrede teen "apartheid" in Suid Afrika nie. In albei gevalle gaan dit gepaard met die verlies van honderde duisende menselewens wat skynbaar vir die Britte geen betekenis het nie. In Afrika hoofsaaklik swart lewens! Brittanje se dubbelslagtigheid en geveinste besorgdheid oor die welwese van die Afrikaan is reeds dun geskuur en begin nou plek-plek en oral hulle ware kleur wys!
Britain’s Scramble for Africa: The New Colonialism (Review of Mark Curtis' Book)
Daar is tog net een rede waarom mense iets in die geheim beplan en doen. Dit is omdat ander mense nie daarvan moet weet nie. Die logiese vraag is, waarom moet hulle nie daarvan weet nie?
As daar dan nog organisasies en bewegings gestig word wat geheim is, is die voorneme tog duidelik dat daar deurlopend in die geheim beplan gaan word waarvan mense nie moet weet nie.
Die Arikanervolk is gebore in ’n tydvak waarin geheime organisasies reeds stewig gevestig was en wêreldwyd opereer het. Die internasionale aanslag op en vervolging van die kerk het mense uit verskillende dele van die wêreld, maar veral uit Europa hier bymekaar gebring, dog nie sonder dat van die aanhangers van geheime organisasies saamgekom, nuwe lede hier gewerf en hulleself ingegrawe en hier gevestig het nie.