Bespiegelinge dat die DA en die EFF moontlik in alliansie sal gaan om sekere munisipaliteite te regeer mag dalk vir baie na 'n onmoontlikheid lyk, gesien die EFF se radikale standpunte oor sake soos grondonteiening, ensomeer. Ook waar die twee partye as onderskeidelik sosialisties en kommunisties geklassifiseer kan word.
James Selfe van die DA het volgens Rapport van 14 Augustus 2016 verklaar dat die DA en die EFF sal kan saamwerk:
VOORMALIGE VLAAMS BELANG SENATOR MNR. ROELAND VAN WALLEGHEM: "DIE VERKIESINGS WAS NET 'N POLITIEKE SIRKUS WAAR NET DIE ANC BOLLEMAKIESIES MAAK".
Op Woensdag 4 Augustus het verkiesings plaasgevind in Suid Afrika. In teenstelling met wat die politiek korrekte koerante beweer, het baie Blankes tuisgebly. Stem was vir hulle geen opsie nie. Daar was mos ook niks te kies nie. Net hulle wat gedink het hierdie verkiesings sou verandering bring het 'n kruisie getrek in die stemhokkie. Ons het 'n interessante vraaggesprek gehad met die voormalige senator van die Vlaams Belang en sal hom vra stel wat sy siening is oor daardie sirkus.
"Meneer van Walleghem u noemt de voorbije verkiezingen in Zuid Afrika slechts een politiek circus waar alleen het ANC buitelingen maakt. Kunt u dit nader duiden?"
De opmerking van Jacob Zuma dat "het ANC aan de macht blijft tot Jezus weer terug is" , spreekt boekdelen. Zo’n idiote uitspraken zijn niet compatibel met de voorbeeldfunctie die de man invult. Van de hoogste gezagsdragers van een land verwacht men serieuzere praat. Natuurlijk is de man alles behalve onbesproken. De grote ‘leider’ die in 2006 verklaarde dat een hete douche helpt na seks met hiv- of aids-besmette persoon, kan ongestoord zijn gang blijven gaan.(Aids=Vigs)
Efésiërs 5:1: ”WEES dan navolgers van God soos geliefde kinders;”
“Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is.” (:17). Dit word algemene praktyk in ons onseker samelewing dat ‘n saak eers begryp moet word alvorens dit geglo kan word. Dit is natuurlik van kardinale belang dat ‘n mens alle sake deeglik deurdink en ondersoek voordat ‘n besluit in enige verband gemaak word. Ons moet egter oppas om nie in ons geloofslewe toe te laat dat rasionaliteit ons geloof oorskadu nie. Ek sê nie vir een oomblik dat ‘n mens irrasioneel moet optree in die geloof nie, maar dat daar wel ‘n gesonde balans gehandhaaf moet word.
Die AVP sê aan die NP-alliansie van voor 1994: Kyk wat het u, en saam met u, elkeen wat deur u oortuig is om u te ondersteun, vir die eens Christelik Afrikanervolk waarvan u voorheen deel was,beding!
ZUMA: ANCESTORS TURN AGAINST THOSE LEAVING ANC
“The ancestors are turning their backs against you if you leave the ANC and you will have bad luck,” he said at an election rally in Letlhabile near Brits.
Traditional leaders prayed for a peaceful election while traditional healers burnt incense to appease the spirits of ancestor for a peaceful election.”
Ons volk word nou regeer en beheer deur die voorvadergeeste van ongelowiges! Dít is uiteindelik die somtotaal van u politieke, christelike en intelektuele prestasie waarvan die gevolge, tenspyte van wat reeds sigbaar is, uiteindelik nie bereken sal kan word nie!
2 Konings 5:1-27
“Maar Naäman het baie kwaad geword en weggegaan en gesê: Kyk, ek het gedink: Hy sal sekerlik na my uitkom en staan en die Naam van die HERE sy God aanroep en sy hand oor die plek heen en weer beweeg en die melaatsheid wegneem. Is Abána en Farpar, die riviere van Damaskus, nie beter as al die waters van Israel nie? Kon ek my nie daarin was en rein word nie? En hy het omgedraai en vererg weggery.” (:11&12)
Daar is soveel redes om nie te stem nie. Trouens, ek kan net my kop in verontwaardiging skud as ek sien hoe Afrikaners verkiesing na verkiesing gedwee in toue gaan staan om 'n kruisie te trek. En dan nogal dink dat hulle hulle "plig" gedoen het!
Waarom het ek nie vandag gestem nie?
1. In 1992 is 'n referendum onder Blankes gehou met as vraag of hulle ten gunste is van onderhadeling met die ANC met die oog op die daarstel van 'n nuwe grondwet. Toe aan FW de Klerk, die destydse president, in die parlement gevra is of dit beteken dat die nuwe grondwet aan die Blankes voorgelê sou word vir goedkeuring na afloop van hierdie onderhandelings het hy dit beaam. Dit is nooit gedoen nie. Hy het die Blankes met talle soortgelyke valse beloftes bedrieg. Die Blankes het dus nie hulle goedkeuring gegee vir die nuwe grondwet nie. Daarom was dit 'n onwettige oordrag van mag en regeer die ANC sedert 1994 onwettig.