Die Ridders van Malta kan nie in isolasie beoordeel word nie. Die Rooms Katolieke Kerk se direkte verbintenis met die Illuminatie deur middel van verskeie geheime organisasies, is waarskynlik die beste plek om te begin.
Hoewel nagenoeg 30 bladsye se inligting vir u wag om gelees te word, behoort elke gelowige hierdie inligting met aandag te lees en in u oor te knoop. As ons tot niet moet gaan, laat dit dan nie wees as gevolg van ‘n gebrek aan kennis van wie die vyand is met wie ons simpatie gehad het en helaas meegehelp het om ons eie ondergang te bewerk, wat ons lot bepaal nie.
The Oath of the Knights of Malta
The Jesuits are a Military Religious Order of the Roman Catholic Church"When a Jesuit of the minor rank is to be elevated to command, he is conducted into the Chapel of the Convent of the Order, where there are only three others present, the principal or Superior standing in front of the altar. On either side stands a monk, one of whom holds a banner of yellow and white, which are the Papal colors, and the other a black banner with a dagger and red cross above a skull and crossbones, with the word INRI, and below them the words IUSTUM, NECAR, REGES, IMPIOUS. The meaning of which is: It is just to exterminate or annihilate impious or heretical Kings, Governments, or Rulers. |
Nehemía 9:1-37
“En hulle het versterkte stede en ‘n vet land ingeneem, en huise in besit geneem vol allerhande goeie dinge, uitgekapte putte, wingerde en olyfbome en vrugtebome in menigte, en hulle het ge-eet en versadig en vet geword en weelderig gelewe deur u grote goedheid.” (:25).
Daar is ‘n bekende spreukwoord wat lui dat ‘n mens nie weet wat jy het voordat jy dit verloor nie. Waarom moet ‘n mens eers iets wat kosbaar is, verloor alvorens jy dit werklik waardeer? Dink maar aan dinge wat ons as vanselfsprekend aanvaar – gesondheid, sig, gehoor, ons geliefdes, ons werk. Nie alleen aanvaar ons dit as vanselfsprekend nie, maar kan soms ondankbaar wees in hierdie verband.
Is Trump regtig wat hy voorgee om te wees? Dat hy “teen alle verwagting in” gesteun word deur ’n magdom Amerikaanse kiesers wat reageer soos wat Newt Gingrich en media analis Mark Dice in die berig hieronder beweer, is sekerlik waar. Vraag is egter, wie is hulle, waaraan behoort hulle en wat is die doel van hulle media uitsprake?
Hulle “getuigskrifte” word behoorlik omskryf om die uitlatings wat hulle oor Trump maak geloofwaardigheid te verleen. Die vraag wat egter onmiddellik gevra moet word in die tyd van misleiding en bedrogvolle media optrede regoor die wêreld, is wat is die waarheid?
Donald Trump Not Illuminati Member Admits Newt Gingrich! "Hasn't been through initiation rites"
Frans Cronjé Rapport:
Etniese verskille kan SA pad van Brexit laat volg:
Wat ’n ontnugtering! Dat Frans Cronjé stadig maar seker tot die besef kom dat die sogenaamde “regses” oftewel verkramptes toe tog nog al die tyd reg was en die verligtes of linkses wat agter die Nuwe Wêreld Orde aan geblaf het ten koste van ’n hele blanke beskawing, nog altyd gedwaal het, kan ’n mens begryp.
Dat die Rapportkoerant egter hierdie denkrigting in hulle dampkring van wanbegrip en beginselversaking toe te laat, waarin hulle geslaag het om bykans die hele Afrikanervolk soos ’n Judasbok te lei om voel-voel soos in ’n digte mis te bly soek na hulle versaakte nasionalisme, lyk vir my na ’n spreekwoordelike “brexit” van denke!
Sou dit die mure en spreekwoordelike mure wees wat opgaan in Europa wat hulle be-invloed?
n Mens weet meer van ‘n pad deur dit te bewandel, as deur al die voorstellings en beskrywings in die wêreld – AS jy jou oë oophou en sien wat jy sien. (outeur aan my onbekend)
Van die veelgeroemde “Democracy” wat volgens propaganda sedert 1994 oor Suid Afrika, ( nogal vir die eerste maal in sy bestaan, word gesê), neergedaal het, was van meet af aan, nie veel sigbaar nie! Om die waarheid te sê, het daarvan níks oorgebly nie omdat dit nie bestaan nie, behalwe vir die swart gedeelte van die bevolking, soos wat ons by herhaling voorspel het!
Wat sou die Swart ras werklik verwag moet blankes van hulle dink?
As rassisme die towerwoord geword het om die blanke mee by te kom, terwyl vir die swartes dit glad nie in aanmerking geneem word nie, het die betekenis van die woord soos in die geval van “apartheid”, ‘n totale verandering ondergaan en ‘n kragwoord geword om te beledig, te beklad en te beskuldig.
Matt. 6:1-18
“Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.” (:6).
Ons het alreeds gepraat oor die belangrikheid van gebed. Daardie groot voorreg wat ‘n mens het om vir ‘n ooblik voor die Aangesig van die Almagtige God te verskyn. Daardie voorreg om jou grootste geheime, jou diepste hartseer, kommer en begeertes voor Hom neer te lê. Daardie tyd wat afgesonder is net vir uself en God.
Hierdie nugter politieke waarneming van ’n gerekende swart leier, is gerapporteer in die Natal Mercury . Die Zoeloe koning het skynbaar vroeg in Desember 2015, op ’n plaaslike offisiële koninklike byeenkoms in Nongoma ten bate van sy vier-en-veertigste jaar as koning van die Zoeloes, skerp te velde getrek teen die swartes in die regering wat besig is om volgens hom, alles wat hulle uit die hand van die Afrikaner ontvang het te vernietig.
Tot beskaming van almal, swart en blank wat nie ’n goeie woord vir die Afrikaner in hulle woordeskat te vinde het nie, verklaar Goodwill Zwelithini dat Suid Afrika ekonomies, militêr en op sosiale gebied onder wit Afrikanerregering, beter daaraan toe was en dat die geskiedenis swartes sal beoordeel as vernietigers van alles wat hulle van die blanke regering ontvang het!