DIT LYK ASOF DIT AANSTEEKLIK KAN WEES!
BREXIT DOMINOES?
The Brexit vote in Great Britain has sparked calls for other referendums. At least eight EU countries want to hold their own referendums to exit the European Union.
The Brexit vote in Great Britain has sparked calls for other referendums. At least eight EU countries want to hold their own referendums to exit the European Union.
Behalwe dat dit staan vir die uittrede van Brittanje uit die Europese Unie en die bedreiging wat dit vir die Euro inhou, is daar die moontlikheid van nog ander “skipverlaters”. Die geldmag se vreesaanjaende propaganda vir die katastrofale gevolge wat dit wêreldwyd gaan hê en die dienooreenkomstige “gestruktureerde” daling van die waarde van uitgesoekte geldeenhede, is die voorlopers van die Nuwe Wêreld Orde, oftewel New Age drywers om hulle ontspoorde waens weer op die spoor te kry!
Maar dit het ook ’n ander baie belangrike betekenis. Die ander, en veral tot voordeel van Nasionalisme, is die ander betekenis, dat dit uiteindelik ’n duidelike aanduiding is dat die gewone man op straat, die kieser, nie meer genoë daarmee is om blote stemvee te wees en só in ’n stroom gedwing te word nie!
Exodus 5:22-24
“Toe gaan Moses weer na die HERE en sê: Here, waarom het U hierdie volk kwaad aangedoen? Waarom het U my tog gestuur?” (:22)
Toe God aan Moses verskyn het om aan hom die opdrag te gee as leier van God se volk, was Moses nie dadelik gewillig om te gaan nie. Die feit dat Moses dalk die groot verantwoordelikheid van hierdie roeping deeglik besef het, het waarskynlik tot gevolg gehad dat hy homself nie as opgewasse hiervoor beskou het nie. Na vele verskonings het God se geduld met Moses egter min geraak en het hy besef dat God se woorde nie ‘n versoek was nie, maar eerder ‘n duidelike opdrag waaraan hy moes gehoor gee. “Toe ontvlam die toorn van die HERE teen Moses, ...” (Ex. 4:14).
Jak. 3:1-12
“Net so is die tong ook ‘n klein lid en beroem hom op groot dinge – kyk hoe ‘n groot hoop hout steek ‘n klein vuurtjie aan die brand.” (:5).
Hierdie woorde uit Jakobus is ‘n skerp aanklag teen byna elke mens. In die tweede vers word reeds melding gemaak van die feit dat ons almal sommer dikwels struikel. Behalwe vir hierdie feit is die woorde van vers 6 iets wat enige persoon wat met sy geestelike lewe erns maak, diep sal raak. My onvermoë aan beheersing van my tong word vergelyk met ongeregtigheid uit die hel afkomstig!
Dit was wyle mnr. Jaap Marais wat by herhaling gewaarsku het dat daar in Suid Afrika, na 1994, ‘n oorlog van lae intensiteit gevoer word. Hy het verder ook telkens gewaarsku dat só ‘n oorlog nooit weggaan nie maar die geneigdheid het om altyd te eskaleer tot ‘n volkskaalse oorlog.
Hierdie oorlog was en is vandag nog op die oogaf teen die Afrikanervolk gerig. Die feit dat meer swart as witmense gedood word is verder in lyn met mnr. Marais se voorspelling dat geweld uiteindelik onder swartes sal uitbreek, wat weer op sy beurt na die blankes sal oorvloei. Dit is in hierdie anargistiese klimaat wat die Afrikaner sy land moet terugvat, al sou dit met bloed gepaard gaan, was sy aanbeveling.
Spreuke 30:1-33
“Twee dinge vra ek van U; onthou dit nie aan my voordat ek sterf nie: Hou valsheid en leuentaal ver van my af; gee my nie armoede of rykdom nie, laat my geniet die brood wat vir my bestem is;” (:7&8)
In die eerste vier verse van die gelese gedeelte kry ons te doen met ‘n man wat hartstogtelik na God soek. Ons kan sien dat hierdie spreukedigter waarlik met diep denke en vrae na die Aangesig van God gesoek het. Hoe wonderlik om te sien dat God Hom ook nie verborge hou na die wat in waarheid en opregtheid na Hom vra nie. Die spreukedigter leer God van nader ken. Ja, hy leer soveel van God in sy soeke na Hom dat Hy selfs die ontdekking maak na die Drie-Eenheid van God en verwys na die Seun van God selfs honderde jare voordat Jesus as mens aan die wêreld geopenbaar is. “…En hoe is die Naam van sy Seun – as jy dit weet?”
PVV RAADSLID MEV. WILLIE DILLE: "SWARTES EN EKSTREEM LINKSE GEMORS IS ALBEI BESIG ONS TRADISIES UIT TE WIS. HULLE IS MOS MEEDOËNLOOS".
Ons had op 22 Februarie 'n baie insigewende vraaggesprek met die Haagse Party vir die Vryheid raadslid mev. Willie Dille oor die islam ideologie. Tans gesels ons oor die plan van sowel swartes as ekstreem linkse groepe, om op 5 Desember tydens die intog van Sinterklaas en sy Swarte Piete in die Suid Hollandse stad Maassluis te protesteer vanweë die feit dat die Burgemeester van hierdie stad onlangs het gesê dat daar net Swarte en Bruine Piete aanwesig sal wees en geen reënboog Piete of Blou of Rooi Piete. Dit is heeltemal nie na die sin van die vuilgoed wat mos wil dat alle kulturele erfgoed word uitgewis. As dit gedoen is, is hulle baie tevrede en kan hul snaakse 'feeste'' soos die suiker 'fees in die plek sit van Hollandse feeste.