Psalm 95:1-11
“Kom, laat ons aanbid en neerbuk; laat ons kniel voor die HERE wat ons gemaak het.”
Een van die grootste uitdagings van ons tyd is sekerlik om lewensperspektief te behou. Die media, die samelewing en selfs menig kerke is só besoedel met die besmetting van individualisme en humanisme dat hierdie smetlike en veragtelike denkwyse soos ‘n kanker versprei.
Daar is min dinge wat só suksesvol gebruik word om mense se individualisties-humanstiese denke te bevorder as die skepping van sport-ikone en filmsterre. Hierdie mense word gedurigdeur voorgehou as mense wat “ware vreugde” in die lewe smaak deur hul glansryke lewens. Daar kan nie genoeg berigte geplaas word van hul pragtige vakansies, uitspattige feesgeleenthede en eervolle bekronings nie. Die een na die ander “ster” word geskep, gepoets en na ‘n rukkie weer vergeet.
Dit was en is vandag nog die aanklag teen die Afrikaner. Beide Swart en blank het die onluste, brandstigting en gebrek aan prestasie deur swart leerlinge in die swart skole, telkens op die Afrikaner se brood gesmeer.
Daar het nou 21 jaar verloop wat afgeskop het met F.W. de Klerk se aankondiging dat daar drastiese veranderings in die departement van onderwys gaan plaasvind. ‘n Aankondiging wat van meet af sy beloftes van die behoud van eie skole onder verdenking gebring het.
‘n Berig in die Independent News wat onthul het dat Patricia de Lille probeer het om deur verskoning aan te bied, die verlies van R28 miljoen in die stadsraad van Kaapstad te versag, nie gewerk het nie, bewys politieke mislukking.
Die opposisiepartye skree bloed en beskou die toekenning van dienste leweringskontrakte aan hoofsaaklik blanke organisasies, as bewys dat dit slegs ‘n slenter was om sekere blanke organisasies te bevoordeel.
Die ANC het nou sy beurt gekry om “pay back the money!” te dreunsing. Hoewel Maymane nou voorgestoot is deur die Joodsbeheerde DA, sal die blanke Zille in besonder, maar al die blankes binne die DA in die algemeen, die skuld hiervoor kry, of hulle nou daarvoor verantwoordelik was al dan nie.
1 Joh. 3:1-24
“KYK wat ‘n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.” (:1)
‘n Mens kyk soms na die samelewing rondom jou en dan kan jy nie help om te wonder wat op dese aarde jy nog hier doen nie. ‘n Mens voel menigmaal nie baie welkom in ‘n samelewing waarin daar min plek vir God en Sy gebod is nie. Dit laat tog soms, onnodig, die vertwyfeling by ‘n mens onstaan of daar nie dalk fout is met jou nie. Die hele wêreld kan tog nie verkeerd wees en ek die enigste een tussen soveel mense wat heeltemal anders dink nie?
Kyk wie se “honorable” onderrok hang nou skelmpies uit! R300,000.00 of 3miljard, wat is die verskil? Hoe moet die “arme” Zuma nou hieroor voel? Dat Atul en-kie nou die agterdeur op so ‘n skrefie kon oophou, lyk mos nou Sheikerig indien Schabir en Mo nog onthou word!
Wie kan nou met klippe gooi as hulle in glashuise woon? Of is die Guptas se handjies skoon genoeg vir die DA?
Een-mens-een-stem, oftewel getallepolitiek lyk nou alteveel na 'n keuse tussen tsotsi's. Vir dié wat wil gaan stem is dit maar 'n bedroewende keuse. Dit maak die liberale stemmer se keuse dom, dommer of kranksinnig, sou prof. Lyle Rossiter se oordeel kon wees.
Die AVP se beroep bly standvastig gevestig in beginsel. Bly tog weg en stem weer reg, want die wiel draai stadig maar onverbiddelik.
Leaked] Helen Zille Received Guptas R300 000 (SA NEWS.)
Hoewel die onderstaande toespraak van Mugabe op 2 Oktober 2014 as blote politieke retoriek van ’n rassistiese swart fanatikus afgemaak kan word, is daar tog elemente in daardie byeenkoms wat nie ignoreer behoort te word indien die berig die waarheid is nie.
“The announcement was made at a speech attended by over 10,000 citizens and by several other African leaders and heads of state, as well as international observers”. ................ “To thunderous applause and a standing ovation” ............ “As thunderous applause and loud cheers drowned out Mugabe’s words, he waited and then continued speaking “White people are not human beings, they are blood thirsty animals! They are inferior to us in every measurable way! They have smaller brains than African men! We Africans are the true bearers of high culture, literature, the arts, science and technology. All that whites have, they stole from us first! Ironically, white Afro-centric history books detail the entire history of this massive intellectual and cultural theft! The whites know it and admit it themselves! Many so-called great white scientists, philosophers and even civilizations were actually black!”
Die Afrikaanse vertaling van die woord Holocaust is Brandoffer, wat sy oorsprong het in die sogenaamde massamoord op die Jode. Kennelik begryp Mugabe en die meer as 10,000 bywoners van die byeenkoms, waarby heelparty Afrika Staatsleiers en Internasionale waarnemers betrokke was, slegs die doodmaakgedeelte op enige moontlike en mees barbaarse bedinkbare wyse van elke witmens in Afrika.

Jeremia 18:1-23
“Sal Ek nie soos hierdie pottebakker met julle kan maak nie, o huis van Israel? spreek die HERE. Kyk, soos klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel!” (:6).
Die weg na volksplanting vir die Afrikaner is gebaan deur die koms van Jan van Riebeeck na die Kaap om ‘n verversingspos op te rig. Die opdrag aan van Riebeeck was duidelik deur sy meesters in Nederland, wat in beheer was van die VOC, uiteengesit – ‘n halfwegstasie aan die Kaap was die enigste doelwit. Kolonisasie moes ten alle koste vermy word.