Die onbetwiste wetenskaplike bewyse uit alle oorde ten opsigte daarvan dat die Coronading ‘n infame leuen is wat aangewend word om die “Nuwe Wêreld Orde” se beheer oor die ganse mensdom te bewerkstellig sonder geweld en bloot deur die mensdom te uitoorlê met die skep en handhawing van ‘n vreessigose, kan nie meer ontken word nie.
Die geweldige sukses wat die Duisternis tydelik hier oor die Lig behaal het, is betekenisvol as ‘n mens dit van nader bekyk.
2 Kor. 3:1-18
“Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid. En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ‘n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.” (:17&18).
Vryheid – inderdaad ‘n baie bekoorlike gedagte vir die meeste mense. Ons smag tog almal daarna om vry te wees. Ja, ons wil nie voorgeskryf word nie. Ons wil kom en gaan soos ons wil. Ons wil vryelik ons wil kan uitoefen
Ons plaas hierdie artikel van mnr. Varkevisser omdat dit vir ouer en kind vandag net so belangrik is as wat dit was toe hy dit geskryf het en meer nog omdat dit steeds die seining van die AVP is!
27 MEI 1996
H.N.P. ONDERWYSBELEID: ‘N BESPREKINGSDOKUMENT MET DIE OOG OP DIE PRAATJIEREEKS OOR RADIO PRETORIA VIR 12-14 MINUTE.
Inleiding:
Dit was Langenhoven wat eenmaal gesê het dat die slim man al die paaie ken, maar die wyse man ken die regte pad!
Ek is van mening dat die samestelling van die reeks ontwerp is met die doel om die eenheidstrewe van die Vekomgroep en andere ten alle koste te bereik rondom die Onderwys, wat ‘n emosionele onderwerp is, omdat die ander pogings klaarblyklik nie wil slaag nie!
Indien ons nie ‘n sinvolle bydrae kan maak tot die ontmaskering van die metodes wat gebruik word om effektiewe weerstand aan bande te lê of selfs te dwarsboom nie, word dit vir my ‘n vraag of ons hoegenaamd moet deelneem.
In die Independent se Besigheidsrapport van Maandag 14 September 2020 is daar ‘n opskrif wat die toestand van de Klerk se “Nuwe Suid Afrika” in GROOT LETTERS uitbassuin!
‘SA WILL BECOME FAILED STATE IF DECLINE ISN’T ARRESTED IMMEDIATELY’ Die artikel verwys na ‘n verslag van Eunomix in 2016, dat by 2021 sal Suid Afrika in terme van regeervermoë, nommer 42, in voorspoed 65ste en in vooruitgang die 40ste plek in die wêreld beklee. Hierdie voorspelling van Eunomix is aangepas deur Claude Baissac wat verklaar dat hulle nou 75% seker is dat Suid Afrika in regeringsvermoë en voorspoed, na aan die onderpunt van 180 lande sal presteer.
Dit is nou die CR17 verkiesingsfonds se spook wat nie besweer kan word nie. Hy steek sy kop elke nou en dan uit en dan is die sleepsel telkens langer as die vorige. Wat interressant is, is wat die geldmanne bereid was om by te dra tot daardie fonds, en nou weet almal mos dat daardie klas mense glo aan niks vir niks en bietjie vir ‘n tiekie!
Korrupsie in Suid Afrika stopsit??
Dr. Dirk Hermann, die bestuurshoof van die Solidariteit vakbond skryf op Maroela Media, “Ons sal self”. By die lees van hierdie artikel kry die oningeligte die indruk dat dr. Hermann die Afrikaner se belang op die hart dra. Hy begin sy lofrede van die Afrikaner immers met “ons”.
In die benouing waarin die Afrikanervolk op sluwe wyse ingedwing is, is dit van die uiterste belang om jou besig te hou met die vereniging van ons volk en moet daar erkenning wees aan pogings wat daarop gerig is om ons volk se samehorigheid wat in stof en as lê, te probeer herstel. Dit is daarom sleg om heeltyd te moet kritiek lewer waar diesulke pogings die potensiaal het om heeltyd te verdeel.
Wat beteken dit om krimineel te wees?
Om krimineel te wees, beteken doodgewoon om ‘n misdadiger te wees. Om iets te doen wat strafbaar is voor die reg. Kriminele optrede is dus skandelik, betreurenswaardig, uiters sleg, in sommige gevalle wreed en in elkgeval altyd tenkoste van iemand anders.