In ‘n uiterste poging van die media om ons te oortuig dat ons in utopia aangeland het en F.W.de Klerk se visie van ‘n “leiernasie” verwesenlik is, is dit raadsaam om opnuut na ons Afrikanervolk se posisie te kyk en te vergelyk met wat ons gehad het. Daar is by herhaling ‘n vooruitskouing gegee van vêrsiendheid, gegrond op die vermoë om beleid en besluite twintig jaar vooruit te projekteer en te weet wat die gevolge daarvan sal wees, deur meer as een Afrikanerleier. Vêrsiendheid gegrond op waarneming, ervaring en insig, maar wat ons deur die vingers gesien het. Dit is dáárdie gevolge wat ons postmodernnistiese “slim” en selfaangestelde politici nou ingehaal het. Die AVP kyk opnuut terwille van perspektief in 'n troebel tyd, na net een van ons vorig ware Afrikanerleiers
RAADSLID MNR ERWIN VERSTEEG VAN VERBINDEND ENSCHEDE: "IN MY OË IS NET NASIONALISME DIÉ ENIGSTE ANTWOORD OP DIE BLACK LIVES MATTERS BEWEGING"
Geagte leser. Ons het weer 'n baie insiggewende onderhoud gehad met mnr Erwin Versteeg, die raadslid van Verbindend Enschede, Die aanleiding is die vandalisme van die sg anti-rassisme
beweging Black Lives Matters wat, sedert die dood van die bekende George Floyd nou al maande 'n spoor van vernieling agterlaat waar hulle opduik. Standbeelde wat na hul siening 'verkeerd' is word in die water gegooi of geverf in rooi of andere kleure of dit word gekaap. Winkeliers wat dit waag om hul te verset dat hul sake geplunder word of durf te stel dat 'all lives matters' word afgedreig en daar is ook al 'n geval bekend in die VSA waar 'n mevrou wat dit geuiter het dit met die dood gedreig is.
Nadat jy vir etlike dae en nagte jou bes doen om ‘n famieliehondjie wat deur die bure se groot hond bykans dood gebyt en verskeur is, met sorg en deernis probeer aan die lewe te hou, dat die refrein van black lives matter by jou kom spook!
Dat wanneer die retoriek van black lives matter se refrein verdring word deur die gedagtebeeld van die gebroke liggaam van Elzabe Brand van Hartswater wat in die veld lê, by jou kom spook! Die afsku en die weersin as die verskrikking van die vrees en lyding wat daarmee gepaard moes gegaan het vir haar en haar ouers Danie, 84 en sy vrou Breggie, 73 jaar oud by jou opstu en opnuut die besef dat “no lives matter for them!
Dit neem jou terug in die geskiedenis van ontmoetings met die swart rasse by ons voorgeslagte se aankoms in die Kaap in 1652, die aanloop tot die Groot Trek, die difaqane van 1815 tot 1830 wat feitlik die hele binneland van Suid Afrika ontvolk het deur menseslagting en mensvretery, uitdelging en uitwissing van nagenoeg twee miljoen swartes deur swartes.
In die onderstaande artikel van Businesstech wat in die Sunday Times rapporteer is, is dit onteenseglik duidelik dat in die aard van die swart ras, daar nie ruimte is vir simpatie of medelye met ramp of nood, waarvoor fondse uit verskeie oorde bewillig is uit meegevoel met ander se moontlike lyding nie.
Die onbeheerbare sug na rykdom wat gesien maar nie uit eie vermoë bereik kan word nie, oorweldig alle morele en etiese waardes wat deel uitmaak van ‘n beskaafde samelewing. Dit is hierdie onoorbrugbare geloofs en kultuurverskil tussen rasse wat skeiding noodsaaklik maak as heeltydse konfrontasie en geweld vermy wil word.
1 Kron. 29:10-30
“Aan U, HERE, kom toe die grootheid en die mag en die heerlikheid en die roem en die majesteit, ja, alles in hemel en op aarde; aan U, HERE, kom toe die koningskap en die selfverhoging as Hoof oor alles. En die rykdom en die eer kom van U, en U heers oor alles; en in u hand is krag en mag, en in u hand is dit om alles groot en sterk te maak. En nou, onse God, ons loof U, en ons prys u heerlike Naam.” (:11-13).
Koning Dawid, ‘n man wat onder sy tydgenote uitgestaan het. Hy was ‘n bekende naam in sy tyd. Koning Dawid, ‘n magtige heerser, ‘n groot koning oor ‘n groot volk. En wat hierdie man in die oë van God nog groter gemaak het, was juis sy nederigheid voor God. Ons lees in hierdie gedeelte van
vanoggend hoedat hierdie groot, suksesvolle, roemryke koning aan die einde van sy lewe en regering die lof en eer van sy oorwinnings en prestasie voor die Here lê. Hy roem nie in sy eie krag,
Noodberigte dat iets destruktief in die nuwe SA gebeur het is welbekend.
Soos ons weet, daar is bekende dinge en onbekende dinge. Dinge wat ons weet, dat ons dit weet. Ons weet ook
van onbekende onbekende dinge, dit wil sê ons weet van dinge waarvan ons nie weet nie maar wat bekend is aan die ANC wat vir ons onbekend is. Daar is baie dinge waarvan ons wel weet waarvan die ANC self nie weet nie. Die ANC wat dink dat hulle weet maar eintlik niks weet nie en reageer op die dinge waarvan hulle niks weet nie is slegs aan hulle welbekend. Hulle leierskap probleem is as gevolg van etniese seleksie. Hulle soek soortgelyke kwaliteite in broederskap wat waardering het vir verkeerde dinge.
Kan die mens se sinne so verblind word dat hy nie die waarheid van die leuen kan onderskei nie? As dit moontlik is, wat ís dit dan wat die onderskeidingsvermoë van die mens só vertroebel dat hy onoortuigd van of die waarheid of die leuen, binne die grysgebied van neutraliteit, die “goue”middeweg van ontkenning betree. Alles is reg en almal moet hulle siening gegun word en daarom onbetrokke en onoortuigd van reg of verkeerd, almal se vriend en alles se onvoorwaardelike ondersteuner. Die Engelsman sê, “I’ve got principals, but if you don’t like them, I’ve got others!”