Ek pleit onskuldig edelagbare, dit is apartheid se skuld.
Die wyser van die horlosie het viervoet vasgesteek in 1994. Ter versagting edelagbare, ons het
darem tyd gehad om die Zuma-mantra te bestudeer. Zondo sal vir ons ‘n opsomming gee van die Afrika vampierkutuur as handleiding. Soos u self weet Zuma is ‘n kenner van die Afrika wildemens gedrag. Die 10 plae van Egipte is vir ons meer aanneemlik as die 10 gebooie. Ons sing ook nie psalms en gesange nie maar eerder waar is my masjiengeweer of skiet die boer liedjie. Dit is genotvol makaber en in lyn met ons strewe. Met ‘n byl aan die sy sal ons die “gesprek” van die toekoms forseer, veral op plase.
Job 31:1-40
“as ek, soos Adam, my oortredinge bedek het deur my ongeregtigheid in my boesem weg te steek, omdat ek bang was vir die groot menigte en die veragting van die geslagte my laat skrik het, sodat ek my stil gehou, die deur nie uitgegaan het nie!” (:33&34).
Job raak in die gelese gedeelte ‘n baie belangrike saak aan, naamlik die mens se reaksie teenoor sonde. Job verwys terug na die eerste geskape mens, Adam, en sy reaksie teenoor sonde. Adam het sy sonde, sy ongeregtigheid teenoor God, probeer verberg.
Hierdie aanklag is al tot vervelens toe teen die Swart Onwettige Kommunistiese Regime van FW de Klerk gebring. Ten spyte daarvan dat die geweld onder die beheer van ‘n swart onbevoegde regime, wat boonop met elf verskillende swart volke moet rekening hou, voorspel is deur verskeie leiers uit die apartheidsera en behoudende Afrikaners na hulle, was die totale liberale gemeenskap van die wêreld oortuig dat dit onsin was.
Dit is betekenisvol dat al hierdie opskrifte hieronder uit Engelse koerante afkomstig is, hoewel sonder die perspektief van oorsaak en gevolg! Daar is onbetwisbare bewys dat niks anders as beleidsverandering in Suid Afrika ten grondslag lê van hierdie onbeheerste en barbaarse optrede wat sekerlik ook deur ons imperiale vyande voorsien is, maar ondersteun is onder die valse voorwendsel van die “euwelheid” van apartheid!
NASIONALE AKSIELEIER MNR FLORENS VAN DER KOOI: "MET HIERDIE AKSIE WIL ONS WYS WIE HIERDIE 'HELD' WERKLIK WAS"
Op Saterdag 18 Julie het die aksiegroep Voorpost ter geleentheid van die viering van 'Mandeladag', die standbeeld van hierdie terroris wat staan aan die President Kennedylaan in die Suid Hollandse stad Den Haag, 'n bord omgehang waar met groot swart letter

s op geskryf was: 'terroris', kommunis', 'moordenaar'. Met hierdie aksie wou Voorpost wys op die feit dat die voormalige Suid Afrikaanse president sulke status en so 'n eer nie verdien nie
en ook nooit dit verdien nie omdat sedert hy uit die tronk vrygelaat is, is daar nou reeds 5.530 Boere en hul gesinne op gruwelike wyse vermoor. Ons het nav. die protes 'n baie insiggewende onderhoud gehad met dié aksieleier van die dag mnr Florens van der Kooi. U sal hom ongetwyfeld nog onthou van die protes uit 2011 by die Suid Afrikaanse ambassade waar hy en 'n klompie medestanders aandag gevra het vir die diskriminasie jeëns Blanke Afrikaners en ons onderhoud uit 2015 oor die weerstand van burgers teen sg. vlugtelinge:
Is ons in verset daarteen? Fisies moet ons maar erken van nee! In ons gees, ja vir die meeste van ons volksgenote, afgelei uit die bakkievideo’s van “gatvol”, genoeg is genoeg en die “f”woord wat klaarblyklik moet “krag” verleen aan die afblaasretoriek, as somtotaal van hulle “weerstand” teen die toestand wat deur die ja-stemmers op de Klerk se waansinnige politieke “damaskusbekering”, op ons afgestort is.
Die AVP betreur die Afsterwe van een van ons dagbestuurslede wat gisteroggend om 3.45 vm, 3 Augustus 2020, na ‘n kort siekbed oorlede is.
‘n Beginselvaste, onkreukbare sout van die aarde Bittereinder Afrikaner wat vas geglo het dat die beleid van Afsonderlike Ontwikkeling, onontbeerlik was vir Afrikaner voortbestaan. ‘n Beleid wat dr. D.F. Malan aan Adv. Hans Strydom oorgedra het en wat Hans Strydom aan Dr. Verwoerd oorgedra het maar wat in die stof geval het na die internasionaal beplande sluipmoord op hom. In die bloedplas van dr. Verwoerd, op die vloer van die parlement het die Nasionale Partybeleid bly lê, buite die vermoë, moed en durf van John Vorster wat hom opgevolg het om wat Verwoerd opgebou het voort te dra en instand te hou.
Matt. 21:1-11
“Sê vir die dogter van Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe, sagmoedig, en Hy sit op ‘n esel, ja, ‘n jong esel, die vul van ‘n pakdier.” (:5).
Onse Here Jesus Christus stel vir ons so ‘n wonderlike voorbeeld met Sy intog in Jerusalem. Sy nederigheid en sagmoedigheid raak ‘n mens diep. Hy wat die Seun van God, die Allerhoogste van die heelal is, verhef Homself nie by elke geleentheid wat hom voordoen nie. Nee, op nederige en sagmoedige wyse ry Hy Jerusalem op die rug van ‘n esel binne om hiermee die woorde van die profeet Sagaria in vervulling te bring. “VERHEUG jou grootliks, o dogter van Sion! Juig, o dogter van Jerusalem! Kyk, jou Koning kom na jou; regverdig en ’n oorwinnaar is Hy; nederig en Hy ry op ’n esel — op ’n jong esel, die vul van ’n eselin.” (Sag. 9:9).