Gén. 4:1-26
“Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as jy nie goed doen nie — die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers.” (:7).
Die mens word in hierdie teksvers uit die Woord van God tot twee dinge gemaan – dit is dat die mens hom moet besig hou daarmee om voor God se Aangesig goed te doen en ten tweede dat die mens teen die verleiding van sonde moet waak en nie daaraan diensbaar moet word nie.
Dit was Napoleon wat gesê het, as jy jou in 'n oorlog wil begewe waar jou vyand die terrein, die wapens, die tyd en plek gekies het, het jy klaar verloor nog voordat jy begin het.
In eie geledere was dit die befaamde Genl. Christiaan de Wet, wêreldberoemd vir sy guerrilla taktiek tydens die Anglo Boere Oorlog wat gesê het:"As God vir ons is, wie kan teen ons staan?"
Onder die leierskap van generaal Christiaan Rudolf de Wet in 'n oënskynlik onwenbare oorlog teen die magtige en genadelose Britse mag van meer as 50,000 soldate , kon De Wet en sy oorblywende 700 Boerevegters te perd nie gevang word nie.
Sy meedoënlose verrassingsaanvalle, strategiese guerilla-oorlogvoeringstegniek van aanval en onttrek, het tot gevolg gehad dat Engeland die oorlog moes beëindig. Generaal de Wet word beskryf as 'n onwrikbare streng gedissiplineerde leier uit die Oranje Vrystaat, wat die Boeremagte verenig en tot uitsonderlike dissipline en lojaliteit geïnspireer het. 'n Man van 'n diepe geloofsoortuiging en volharding. De Wet het nooit getwyfel dat hulle uiteindelik teen die Engelse aggressors sou seëvier solank as wat die verrassingselement behoue bly nie.
Dít was die sukses in Senekal! Gedenk Napoleon se raad en volg de WET se voorbeeld!
Die AVP wil eerstens die boere wat by Senekal teenwoordig was en hulle gemeenskaplike gevoel sigbaar betuig het, loof vir die eerste werklike gesamentlike demonstrasie van verset.
Dit is hier waar die kaf van die koring geskei sal word wanneer die persverklarings en uitsprake van georganiseerde lanbou van nader beskou word. TLU se Bertus van der Westhuizen, verwoord by voorbeeld TLU se standpunt: “Ons wil graag saamwerk. Ons wil die land bou en help bou tot die voordeel van elke inwoner" en verder, “TLU SA ondersteun geen vorm van vandalisme nie,”
Heb. 13:20-25
“MAG die God van die vrede, wat die groot Herder van die skape, naamlik onse Here Jesus
Christus, deur die bloed van die ewige testament uit die dode teruggebring het, julle
volmaak in elke goeie werk, om sy wil te doen, deur in julle te werk wat welbehaaglik is voor
Hom deur Jesus Christus aan wie die heerlikheid toekom tot in alle ewigheid! Amen.”
(:20&21).
Daar is niemand van ons wat volmaak is nie. Elke mens het maar sy gebreke, sy
tekortkominge, swakhede en sondes. Maar ongelukkig het hierdie feitelike waarhede in ons
tyd gerieflike verskonings vir mense geword om in sonde te volhard.
Die verval van die beskaafde en christelike waardes waaraan ons Afrikkanervolk in die ou Suid Afrika gewoond was, is iets van die verlede! Om die waarheid te sê, het daar met die verlê van die grense van ras wat na die sluipmoord op dr. Verwoerd begin is, ‘n gees van sameswering, onderhandelings in die geheim en selfs moord in Suid Afrika posgevat!
Alhoewel die hele wêreld op RT-PCR staatmaak om Sars-Cov-2-infeksie te "diagnoseer" is die wetenskap duidelik: Dit is nie geskik vir die doel nie!
Doctors seeing an increase in COVID-19 cases in Joburg
24 September 2020 4:34 PM by Tlou Legodi Tags:Johannesburg#Covid19
Dr Karin van der MerweShare This: Dr Karin van der Merwe says people must not drop their guards and the elderly and the and vulnerable must maintain their distance.
'n Groep van sowat 200 dokters, in samewerking met #VoicesThatCare Facebook-veldtog, het 'n oplewing in COVID-19-gevalle waargeneem sedert ons in Vlak 2 is.
MNR. LUC VERMEULEN: "ONS IS VAN MENING DAT HIERDIE BEDRYF DIEP BUIG VIR DIE BLM SE GEMORS WAT MOS EIS DAT ALLE UITINGS VAN SWARTE PIET VERBAN MOET WORD"
Op Saterdag 5 Augustus het die aksiegroep Voorpost afdeling Vlaanderen 'n spontane
protesdemonstrasie gehou by die hoofkantoor van Facebook Brussel. Hulle het dit besluit omdat middel September hierdie bedryf gemeen het dat die figuur Swarte Piet nou rassisties is. 'n Rukkie later het Boll.com dieselfde gedoen, en as mense hierdie naam wil intik met die soekmajien sal hulle dit nie meer kan vind nie. Nav. hierdie protes het ons wederom 'n insiggewende vraaggesprek gehad met die aksieverantwoordelike van die dag, mnr. Luc Vermeulen. U sal hom ongetwyfel onthou as voorvegter van Vlaamse en Nederlandse tradisies en sy geveg teen Moslemse 'feeste'.