
LUISTER OOK BY:
https://www.youtube.com/watch?v=3l9cxsjYMN8&feature=youtu.be
Waarskynlik is daar in die hart van elke Afrikanerpatriot, waar hy of sy hulle ookal in die wêreld mag bevind, 'n hoopvolle verwagting vir iets wat kan gebeur in 2021, wat ons tragiese toestand sal veranderin iets positiefs. Dan is daar egter onteenseglik ook diegene wat moedeloos en sonder oortuiging voortstrompel agter elke nuwe strooihalm aan. So voelvoel soos in 'n digte mis, omdat omstandigheid hulle rigting bepaal het en nie beginsel nie! Vraag is, in watter geselskkap bevind u uself?
VIR DIE DODING VAN COVID EN DEGUE
Hierdie interressante artikel het op die lessenaar van die AVP beland en ons plaas dit graag.
In 1975 ontdek 'n Japanse professor met die naam Satoshi Omura 'n mikro-organisme genaamd Streptomyces Avermitilisi in 'n monster grond wat op 'n gholfbaan gevind is. Gedurende baie noukeurige jare om daardie spesifieke stam te isoleer en te verbou, het hy die hulp van William C Campbell in die VSA ingeroep en 'n navorsingsamewerking gevorm tussen wetenskaplikes regoor die wêreld. In 1981 is die middel IVERMECTIN gebore.
In die eerste twee paragrawe van my boodskap vir 2020 het ek as volg geskryf: Met ‘n toename in staatskuld, plaasaanvalle en moorde op blankes in Suid Afrika, is daar tog tekens van hoop vir die toekoms wat om die draai lê. Tenspyte van toenemende verval van infrastruktuur, bankrot munisipaliteite, volgehoue dreigemente van onteiening sonder vergoeding, beurtkragdreigemente van skedules in vlakke, is die harde kern van die Afrikanervolkstadig maar seker besig om te konsolideer.
Ons volk se grootste probleem tot dusver, was ons verdeeldheid. Die planmatige en suksesvolle strategie, beplan en geloods vanuit die Afrikaner Broederbond, onder die invloed van sekere Internasionale imperiale en wêreldorde beplanners, is 'n opvangsgebied geskep om die golf van ontevrede Afrikaners op te vang. Dit het die strewe om soewerein, vry en onafhanklik te bly, onberekenbare skade berokken.

ESEGIËL
131EN die woord van die Here het tot my gekom en gesê:
2Mensekind, profeteer teen die profete van Israel wat profeteer, en sê aan die wat profete uit hulle eie hart is: Hoor die woord van die Here!
3So spreek die Here Here: Wee die dwase profete wat agter hulle eie gees aan wandel en agter dinge wat hulle nie gesien het nie.
4Jou profete, o Israel, is soos jakkalse in puinhope.
MNR. BART KEMP :"EK WIL BEKLEMTOON DAT NET SOOS DIE AFRIKANER BOERE, HULLE NEDERLANDSE KOLLEGAS OOK BEDREIG WORD IN HUL VOORTBESTAAN"
Geagte leser. Ons het vanweë die feit dat Nederlandse Boere geteiken word 'n interessante onderhoud gehad met mnr. Bart Kemp, 'n skaapboer uit die Gelderse stad Ede én 'n woordvoerder van die organisasie Agra Actie. Hy het in Oktober 2019 begin met die grootste
Boere protes wat ooit plaasgevind het. Die aanleiding is dat daar politieke partye in Nederland is soos bv. die links liberale Demokrate 66 maar ook die Groen Links party ( hulle bestaan oa. uit die voormalige kommunistiese party) , wat landbouers wat allerhande beeste,hou soos koeie, skape,varke en hoenders wil dwing om hul eiendom af te staan sodat daar baie windmeulens en woonstelle gebou kan word tbv. van die duisende 'nuwe' Nederlanders.
Daar is reeds 'n klein klompie Boere in die provinsie Gelderland wat nou gestel het dat hul dan maar gaan ophou met hul bedryf . Hulle word nie soos in Suid Afrika die geval is deur die illegitieme owerheid van hul land verjaag maar dit is dan ook die enigste ooreenkoms.
Matt. 22:1-14
Wat 'n tragiese verloop in die Afrikanervolk se geskiedenis!
Hierdie droom nou aan flarde?
Willie Esterhuyse, Stellenbosch
Gedurende die einde van die vorige eeu was ek bevoorreg om as boodskapdraer en informele tussenganger tussen die destydse Nasionale Intelligensiediens en ANC-leiers, soos Thabo Mbeki, op te tree.
Tussen alles staan een herinnering soos 'n groot paal bo water in die gespreksproses uit: Die onkreukbare integriteit van dr. Niel Barnard en sy span en die integriteit, begrip en welwillendheid van Mbeki se span.
Die rede?