MNR. FLORENS VAN DER KOOI: HIERDIE BEDRYF PRODUSEER NIE NET 'N ONGESONDE SUIKERDRANKIE MAAR HULLE VERSPREI OOK ONGESONDE GEDAGTEGOED"
Geagte leser. U sal ongetwyfeld nog die protesdemonstrasie op Saterdag 5 Augustus 2020 by die hoofkantoor van Facebook onthou wat mos gevoer is omdat hierdie sociale media die figuur Zwarte Piet in de ban gedoen het. Hulle het gemeen om dit te maak omdat dit nou rassisties sou
wees en 'n growwe belediging vir die sg nuwe Vlamingen en Nederlanders. Onlangs het die aksiegroep weer 'n protesdemonstrasie gehou en dit keer by die hoofkantoor van Coca Cola in de Nederlandse hawestad Rotterdam. Die rede is dat hierdie bedryf hul medewerkers verplig om 'n anti Blanke kursus te gaan volg wat genoem word: “Try to be less white”. Op hierdie wyse wil die koeldrankfabriek bewerkstellig dat hulle breek met 'wit solidariteit'.
In Junie vorig jaar het hierdie bedryf ook deel geneem aan die kampanje 'Stop the hate for Profit'wat gelei het tot sensuur op Facebook. Dus Coca Cola het meegewerk aan die ban van die kneg van Sinterklaas.Ons het nav. die nuwe protes 'n insiggewende onderhoud gehad met mnr Florens van der Kooi, die aksieverantwoordelike van die dag.
DIE SKANDELIKE OPTREDE VAN LIBERALE AFRIKANERS BEWYS WEEREENS DAT HULLE NIE AFRIKANERS IS NIE MAAR EERDER AS AFRISKAMERS BESTEMPEL MOET WORD.
“Daar sal altyd in elke volk verraaiers wees wat vrolik afskeid neem van hulle voorgeslagte en wat soos Deneys Reitz eenmaal in die Parlement gesê het, ‘hulle oumas sal kook vir sop’. Diesulkes word deur die geskiedenis verbygegaan of aan wal gestoot terwyl hulle gedink het dat hulle deur die ‘hoofstroom’ meegevoer sou word”. (Jaap Marais)
Volgens berigte het 12 “Afrikaner belangegroepe” na gesprekvoering ‘n gesametlike verklaring en ooreenkoms met die Thabo Mbeki Stigting (TMF) onderteken, na ‘n twee dae lange beraad op 26 en 27 Februarie 2021 in Kaapstad. Die sogenaamde “Afrikaner belangegroepe” wat die verklaring onderteken het is: Afrikaner Afrika-inisiatief (AAI), die Solidariteit Beweging, die vakbond Solidariteit, die Afrikanerbond, AfriForum, die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), die Dagbreek Trust, die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Sakeliga, die Vryheidstigting (Orania), die Suider-Afrika Agri-inisiatief (Saai), die werkgewersorganisasie Neasa, asook dr. Irma Eloff en die wynboer Schalk Burger.
2 Kor. 5:11-21
“Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword. En dit alles is uit God wat ons met Homself versoen het deur Jesus Christus en ons die bediening van die versoening gegee het, naamlik dat God in Christus die wêreld met Homself versoen het deur hulle hul misdade nie toe te reken nie en die woord van die versoening aan ons toe te vertrou.” (:17-19).
Geliefdes, wat ‘n ontsettende liefde het die Vader nie aan ons bewys nie. Hy wat bereid was om Sy Seun, Sy Enigste, te offer ter wille van ons versoening met Hom. “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
Het ons jong "Afrikanerpolitici" dan nou heeltemal breinloos geword?
Ek lys vir u 'n paar uitrekkesels uit vorige berigte om u geheue te verfris:
JOHANNESBURG 2010 Globe Newspaper Company.— Frederik Van Zyl Slabbert, who helped South Africa chart a peaceful way out of apartheid by leading fellow whites into talks with exiled black leaders, died yesterday. He was 70. The Institute for Democracy in Africa, known as Idasa, announced his death.
In the announcement, the think tank that Mr. Van Zyl Slabbert founded to organize meetings between whites and blacks in apartheid South Africa called him a “visionary son of Africa.’’ Mr. Van Zyl Slabbert was the rugby-playing son of conservative Afrikaners, the descendants of early Dutch settlers known for their commitment to apartheid.
Gén. 6:1-22
Dat hierdie 'n politieke maneuver is met duistere bedoelings, word elke dag duideliker! Dit skyn ook lig op regerings en regimes wat daarmee saamspeel ten koste van hulle landsburgers. Apartheid 'n misdryf teen die mensheid?? In die lig van wat hier besig is om af te speel, maak dit van apartheid 'n Sondagskoolpiekniek!
Amptenare, politici, professionele deelnemers, propageerders, joernaliste en mediabestuurders sal in die uiteindelike be-oordeling van lewensverlies en ander onberekenbare skade, nie een ongeskonde bly nie. Hulle moet dit weet en nóú besin voordat dit vir hulle te laat word!
Het daar iewers nog 'n "minister" oorgebly wat nie verdag is of werklik betrokke is, of aandadig, of meegewerk het, of op die een of ander wyse voordeel getrek het waar geld of tenders of uitbetalings onder hulle beheer is nie? Dit wil uit die artikel van Pieter-Louis Myburgh voorkom asof die minister van gesondheid ook nie baie "gesond" is nie?