Syfers wat in die tydskrif Daily Maverick in 'n artikel voorgekom het, dui op die onrusbarende toestand waarheen potensiële pensioenarisse afstuur. Wat egter meer bekommer is die besware wat geopper word teen die moontlikheid om werkers wat weens Covid, werkloosheid of enige ander rede geldnood ontwikkel het, hulle pensioengeld as sekuriteit te laat benut vir oorbrugging.
Die algemene bekommernis dat pensioen en spaargeld in afsienbare toekoms geteiken sal word deur die geldhonger rampokkers wat onwettig in beheer van Suid Afrika gekom het, se kommer oor die nadelige effek wat so 'n vroë toegang tot 'n werker se pensioen sal toelaat, hom vorentoe kan benadeel, is redelik bedenklik. Nietemin sal ons volk se potensiële oues, dringend moet beplan vir aftrede.

Ps. 18:1-51
“Die weg van God is volmaak; die word van die HERE is gelouter; Hy is ‘n skild vir almal wat by Hom skuil.” (:31). “God is dit wat my met krag omgord en my weg volkome maak.” (:33).
Die mens kom in hierdie lewe voortdurend voor keuses, voor kruispaaie, te staan. Dit is dan wanneer ‘n mens moet besluit – hierdie kant toe of daardie kant toe. Wat sal die regte weg wees om in te slaan?
DOMINEE OOSTEN: "DIE REALISERING VIR DIÉ DAGBLAD HET NET DEUR GEBED VAN MY MOEDER TOT STAND GEKOM".
Op Donderdag 1 April was dit 50 jaar gelede dat die koerant 'Die Reformatorische Dagblad'gestig is. Die fondasie is gelê deur slegs die Moeder van ds. Oosten 'n biddende vrou wat elke dag
hierdie plan vir God se troon gebring het en 'n komitee van vyf manne wat ernstig ondersoek het of dit uitvoerbaar was. Die geselskap het eers begin met die uitgawe van Stigting Reformatoriese Publikasie, 'n voorloper van wat later 'n Landelike Christelike dagblad sou word, wat sowel bedoel was vir die samelewing as vir eie kring. In ondermeer die eiland Urk is daar aandele uitgegee aan belangstellendes wat baie suksesvol was Toe die koerant in 1971 van die perse gerol het, was daar reeds 'n paar duisend abonnees. Deurdat die adresse van die gesinne verspreid was oor die hele land, het die RD, soos die koerant al gou genoem is, eers via die posmanne die lesers bereik. Later het begin om self 'n besorgdiens in te stel
sodat die dagblad dieselfde dag nog gelees kon word. Nav. die heuglike feit het ons 'n insiggewende onderhoud gehad met die reeds genoemde predikant
Wels Sempe, 'n maatskappydirekteur en leier van die Blyvoor Workers' Union, is op 2 Maart vermoor terwyl hy op pad werk toe was toe sy bakkie by 'n kruising gestop het. Hy is drie keer geskiet. Die Blyvoor-myn, wat pas weer goud begin produseer het, is nou gesluit, geblokkeer en onder beleg.
Die punt van die ysberg van 'n vlaag moorde sedert die 1994 handomkeer van NP beleid na SAP beleid! Waarskynlik baie nader as verder van 'n miljoen mense, waarvan die meeste swartes is wat vermoor is deur swartes in die afgelope 27 jaar van de Klerk en sy verraaierregering. Maak maar die sommetjie as in ag geneem word dat daar gemiddeld 54 mense per dag vermoor word!
Ps. 10:1-18 “Sy mond is vol van vloek en van bedrog en verdrukking; onder sy tong is moeite en onreg.” (:7). Geliefdes, die psalmdigter beskryf vir ons die woorde uit die mond van ‘n goddelose mens. Ja, ‘n mens wat God nie in sy hart vrees en liefhet nie se woorde getuig ook hiervan. Ja, onse Here Jesus Christus onderrig vir ons in Lukas 6:45 dat ‘n mens se woorde tot ‘n groot mate getuienis lewer van wat in daardie mens se hart aangaan. “Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond.
In die nagenoeg 27 jaar van Swart Kommunistiese Meerderheidsregime se beheer en bestuur van die Afrikanervolk se land Suid Afrika, daartoe onderwerp deur die kortsigtige en papbroekige onderdanigheid aan internasionale afpersing, het nog niks anders plaasgevind as diefstal, korrupsie, moord, verkragting en verwaarlosing nie. Alles ondergeskik aan selfverreiking, ook tenkoste van hulle eie rasgenote.
Word in die onderstaande artikel deur 'n geheime Britse polisieman as 'n terroris bestempel. Die waarheid is dat hy in werklikheid 'n mensemoordenaar genoem behoort te word! Die letterlik honderde duisende moorde wat gepleeg is as gevolg van die aftakeling van apartheid, kan direk toegeskryf word aan mense soos hy.
Hy sit egter in die parlement van die regte volk wat die reputasie van mensemoordenaars verdien as hulle geskiedenis in ag geneem word.