Wat hieronder geskryf is het al by herhaling op hierdie webblad verskyn uit die penne van verskillende skrywers. Ons volk het egter 'n geneigdheid om te vergeet en dan in onderskeid van wat belangrik is, agter aandagafleiers aan te verdwaal op paaie wat gekies is om ons te mislei. Ons lê dus klem op die sameswering wat ons in hierdie benouing laat beland het en aanhoudend belig moet word vir almal om te kan sien waarom ons in verset is en in verset sal bly! Mense en instansies wat klem op die simptome van die oorsaak van ons ellende lê, maar die oorsprong ondersteun en instand probeer hou, is besig met bedenklike politieke speletjies ten koste van hulleself en uiteindelik ons hele voortbestaan!
Eségiël 36:1-38
“Dan sal Ek skoon water op julle giet, sodat julle rein kan word; van al jul onreinhede en van al jul drekgode sal Ek julle reinig. En Ek sal julle ‘n nuwe hart gee en ‘n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle ‘n hart van vlees gee. En Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen.” (:25-27). Ag, geliefdes – hoe het ons volk nie ook ‘n ware nood aan hierdie belofte van God nie! SouGod nie ook met reg vandag met ons volk kan twis oor die verontreiniging van ons land deur ‘n goddelose wandel en skandelike handelinge nie?
DIE AFRIKANER VOLKSPARTY VRA OPENLIK: Is julle 'n klomp kriminele? Op 4 Februarie 2021 is daar 'n brief aan julle gestuur deur "The International Collective": Verenigde Gesondheidswerkers, saamgestel uit meer as 1,500 lede (insluitend professore in medisyne, intensiewe sorg dokters en aansteeklike siekte spesialiste) uit verskillende lande van Europa, Afrika, Amerika, Asië en Oseanië en, op Augustus 26, 2020, het ons 'n waarskuwing gerig aan regerings en burgers van lande regoor die wêreld, 'n waarskuwingsboodskap oor die COVID-uitbraak.
Zuma se begrip van die betekenis van meerderheidsregering, is bepaald meer nugter as de Klerk, sy stigting, Solidariteit, Afriforum, VF Positief en elke ander liberalis wat hulle beywer het om só 'n swart meerderheid Kommunistiese rampokkers op die grondslag van gelykheid aan bewind te stel in Suid Afrika!
Die onderstaande artikel in die Citizen van Maandag 15 Februarie 2021, is die tweede waarskuwing van die Zoeloes dat hulle met geweld hulle belange sal beskerm, selfs teen die ANC regime as dit moet.
MEV. DANIËLLE DE VRIES, DIE NUMMER 7 OP DIE KANDIDATELYS: "NA EEN GESELSIE MET MNR. VERSTEEG HET EK METEENS GEDINK EK KAN 100 PERSENT AGTER DIE STANDPUNTE VAN 'ONS IS NEDERLAND' STAAN"
Geagte leser. Ons het 'n baie insiggewende onderhoud gehad met mevrou Daniëlle de Vries uit die Overijsselse stad Enschede. Sy is één van die kandidate van die onlangs
gestigte beweging 'Ons is Nederland' en staan op die sewende plek. Behalwe dat sy 5 jaar in de wyksraad gesit het en daar die funksie van voorsitter beklee het, doen sy ook alles om bewoners met mekaar in kontak te bring en hulp te bied as hulle die plaaslike instansies nodig het vir het een en ander. Die veiligheid in haar wyk is vir haar 'n speerpunt wat haar reeds van jongsaf aangetrek het. Mevrou het ook 'n keer 'n eie politieke party begin wat in lyn lê met die Forum vir Demokrasie.
Voordat we met het vraaggesprek beginnen willen we vermelden dat mevrouw ons nadrukkelijk verzocht heeft haar met haar voornaam aan te spreken dus dan zullen we dan ook doen.
Eric Blair, oftewel George Orwell, het ons mos al in 1945 gewaarsku in sy breinvlug Animal Farm, maar ons het nie gehoor nie!. Voor hom was dit Genls. Louis Botha en Jan Smuts wat gemaan het sonder begrip by die massas vir die gevolge van hulle waarskuwings. Nou is die varke in beheer soos Orwell voorsien het en terwyl sommige liberales nugter geskrik het, is daar tog nog ander wat dink dit kan werk! Dit tenspyte van Afrikanerleiers na die 1912 waarskuwings van Botha en Smuts, toe Genl. Hertzog, dr. Malan, Adv. Hans Strydom dr. Verwoerd, Jaap en Willie Marais sedert die 1900's tot en met vandag deur die AVP, deurlopend daarteen gewaarsku het!
DEUTERONÓMIUM 32
1LUISTER, o hemele, dat ek kan spreek, en laat die aarde hoor die woorde van my mond.
2 Laat my leer drup soos die reën, my woord vloei soos die dou, soos reëndruppels op die grasspruitjies en soos reënbuie op die plante.
3 Want die Naam van die HERE roep ek uit: Gee grootheid aan onse God!
4 Die Rots — volkome is sy werk; want al sy weë is strafgerigte; ’n God van trou en sonder onreg; regverdig en reg is Hy.