Johannes 16:1-33
“En in daardie dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle die Vader sal vra in my Naam, sal Hy julle gee. Tot nou toe het julle niks in my Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees.” (:23&24).
Geliefdes, die Here herinner vir ons in hierdie gelese gedeelte van vanoggend aan ons afhanklikheid van Hom. Hy herinner ons daaraan dat Hy ons liefdevolle Vader is wat by magte is om aan ons bedes te voldoen en ook vir ons in Sy liefde wil gee, help en bystaan. “Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom ‘n klip sal gee; en as hy ‘n vis vra, aan hom ‘n slang sal gee? As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid!” (Matt. 7:9-11).
Tydens die ernstigste Hoofstroom ekonomiese ineenstorting in die VSA se geskiedenis - met meer as 'n kwart van die arbeidsmag van Amerikaners werkloos - dreig bykomende rampspoed in die komende weke. Volgens skattings van die Sensus Buro, staar tussen 30 en 40 miljoen Amerikaners moontlike uitsettings in die gesig in 2021 weens 'n gebrek aan inkomste om huur of verbande op eiendom te kan betaal. Sonder federale hulp of 'n uitgebreide huurmoratorium, is 'n ramp van Bybelse proporsies onafwendbaar in die komende maande. Aldus Stephen Lendman
Dit is vir 'n skaap makliker om uit die krip te vreet as om op die kaal veld vir kos te soek! Na 1948 was die algemene versugting van ouers, wat uit die era van Engelse oorheersing aan armoede en swaarkry blootgestel was, dat hulle kinders eerder 'n aanstelling in die staatsdiens as in die privaatsektor moes kry. In die staatsdiens was daar immers sekuriteit terwyl die privaatsektor as riskant beskou is.
Psalm 19:1-15
“Hou u kneg ook terug van moedswillige sondes; laat dit nie oor my heers nie. Dan sal ek onbestraflik wees en vry van groot oortreding.” (:14).
Hoe kosbaar is Dawid se versoek nie, geliefdes? Hy vra die Here om hom as nietige en sondige mens te help om vir Hom wat God is na behore te eer. Hy vra dat die Here hom daartoe sal help om daardie sondes in sy lewe waarvan hy bewus is te oorheers en te oorwin. Hy vra die Here om vir hom daartoe te help om nie aan hierdie ongeregtighede toe te gee nie, maar om daarteen weerstand te bied.
Kan daar nog 'n mens in Suid Afrika wees wat nie glo dat die Afrikanervolk onder beleg is nie? Wanneer daar gepraat word oor misdaad, is daar deur hierdie klomp ANC terroriste wat de Klerk en sy swakkeling kabinet oor Suid Afrika in beheer gebring het, nie 'n skewe woord oor die voortdurende moorde van swartes op blankes nie!
Dit is asof daardie groep blankes wat in ontkenning bly leef oor die feit dat hulle 'n politieke dwaasheid begaan het, dit goedkeur dat hierdie klomp parasiete ons land leegsuig. Dat hulle saamstem dat die gruwelikste misdaad in menseheugenis, deur hierdie klomp swart handlangers van volksvreemde internasionale magte gebruik word om ons in te perk op elke faset van ons bestaan, terwyl daar oorverdowende wetenskaplike bewys gelewer is dat daar géén rede vir 'n pandemie bestaan nie!
Het jy basies net drie kwalifikasies nodig! Jy moet kan regop loop, met 'n klip kan gooi en 'n kruisie kan trek! Die AVP dink ons het rede tot kommer al stem u nie saam nie!
Minimum vereistes om matriek te kan slaag (Helpmekaar Kollege)
Afrikaans 40%
Enige ander twee vakke 40%
Enige ander drie vakke 30%
Een vak mag gedruip word, mits ‘n volledige portefeulje saamgestel is
Lukas 8:4-15
“En ‘n ander deel het in die goeie grond geval en gegroei en honderdvoudige vrug
opgelewer. Toe Hy dit gesê het, roep Hy uit: Wie ore het om te hoor, laat hom hoor!” (:8). Dit is weer daardie tyd van die jaar wat die boere hier in die Vrystaat met ywer hul lande bewerk. Die reëntjie wat ons tot dusver ontvang het, het die meeste met groot opgewondenheid vervul. Dit wek by die mens sommer ‘n groot verwagting. Daar word hard gewerk, lande word voorberei en saad word geplant, want die huidige stand van sake wek ‘n vooruitsig van ‘n goeie opbrengs. En hierna wag die landbouers op die opbrengs van hul handewerk soos wat ons in Jakobus 5:7 lees. “…Kyk, die landbouer wag op die kostelike vrug van die aarde en het geduld daarmee totdat dit die vroeë en die laat reën ontvang het.”