Die vooruitsig op beskaafde, veilige en vooruitstrewende norme kan van gedroom word. Daar is egter géén moontlikheid dat een of selfs twee etniese swart volke uit die elf in Suid Afrika, alleen of saam, by hulle oogmerk van vryheid, gelykheid of broederskap sal uitkom nie, wat staan nog by ‘n geordende en beskaafde christelike samelewing.
Daar is baie duidelik net een moontlikheid om Suid Afrika weer op koers te kry, ongeag die Croukamps, FW Stigtings, Solidariteite, Afriforums, Antjie Krochs, Max du Preez’s, Danie Langner’s, Hein Marxe, Pieter Groenewald’s, ens, ens., Blanke Afrikaners moet weer in politieke beheer van Suid Afrika kom!
Luk. 18:18-30
“En toe Jesus dit hoor, antwoord Hy hom: Nog een ding ontbreek jou – verkoop alles wat jy het, en
verdeel dit onder die armes, en jy sal ‘n skat in die hemel hê; kom dan hier, volg My. Toe hy dit
hoor, het hy diep bedroef geword, want hy was baie ryk.” (:22).
Die ryk jongman waarvan ons in hierdie Skrifgedeelte lees wou uitvind of hy die toets van God sou
slaag om die koninkryk te beërwe. Jesus onderwerp hierdie jongman aan die toets van die eerste
twee gebooie, naamlik dat jy die Here jou God bo alles moet liefhê en daarnaas jou naaste soos
jouself. Hierdie man het wel ‘n baie groot liefde vir God gehad.
Die vraag, Quo Vadis Afrikaner, was by geleentheid deur dr. Malan aan ons volk gerig in ‘n toespraak by die opening van die Monument in 1949! Afrikaner, waar gaan jy heen? In ons verskeurde en verdeelde volk in die jaar 2020 op 22 Augustus, is daardie vraag aan elke Afrikaner belangriker as ooit!
Dat daar legio gesprekke aan die gang is oor koers, is waar. Dat die gesprekke nie dieselfde koers bespreek nie, is egter ook waar.
Skeuring in die Nasionale Party in 1969, nadat die Nasionale Party behoudende en ontevrede NP LV’s uit die party geskop het, het na die ontstaan van die Herstigte Nasionale Party begin momentum kry.
Aantygings vanuit die HNP dat die NP rasseskeiding wil ophef deur die sportbeleid te verwater, is ernstig ontken deur die NP en moes hulle openbare versekerings gee om die ontevredenheid te probeer besweer. Toegewings aan internasionale druk en binnelandse liberale sportambassadeurs soos Danie Craven, om Maori’s toe te laat om in Suid Afrika te kom deelneem, het van die een toegewing na die volgende eis gelei soos waarteen hulle gewaarsku was, en het uiteindelik gelei tot die toegewing aan swart meerderheidsregering.
Ps. 51:1-21
“Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde.” (:4). Daar is ‘n Sjinese gesegde wat lui – “’n Gesonde man het baie begeertes, maar ‘n siek man het net een.” En elkeen van ons wat al op ‘n siekbed neergevel was, sal van die akkurate beskrywing kan getuig. Wanneer ‘n mens daar op ‘n siekbed lê, uitgeput en moedeloos, is jou enigste begeerte om maar net gesond te kan word.
Dit is tog ook ironies hoe maklik ‘n mens weer kan vergeet met watter groot verlange jy na gesondheid gesmag het nadat jy van ‘n siekbed herstel het. En dit is nie lank nie of hierdie een groot begeerte word weer vervang met allerhande begeertes waarvan die hart vol is.
Tenminste is dit die mening van die skrywers en ondersteuners van die “Freedom “Charter”, wat aanvaar is op 25 en 26 Junie 1955 te Kliptown Johannesburg by die “Congress of the People. “We the People of South Africa, declare for all our country and the world to know: that South Africa belongs to all who live in it, black and white, and that no government can justly claim authority unless it is based on the will of all the people; that our people have been robbed of their birthright to land, liberty and peace by a form of government founded on injustice and inequality;
Restriction of land ownership on a racial basis shall be ended, and all the land re divided amongst those who work it, to banish famine and land hunger; The state shall help the peasants with implements, seed, tractors and dams to save the soil and assist the tillers;”
Indien nie, wat is dit dan wat maak dat mense nie glo dat die anc onwettig in beheer van suid afrika is nie? Of maak ek dalk ‘n fout? Is dit moontlik dat mense wel glo dat hulle onwettig in beheer gekom het, maar van mening is dat daar in elk geval niks aan gedoen kan word nie. Sou dít die geval wees, dan wonder ek wie of wat hulle daarvan oortuig het?