Dat heelwat oues en siekes en kleuters daaraan sal sterf, soos wat daar elke jaar in elke winter oor al die eeue gesterf het moet u, u maar voor gereed maak.
Hierdie Kouvid landdemie wat sy oorsprong in die Kaapkolonie het en Transvaal laasnag teen
4grade C met mening getref het, gaan weer menige van ons na Borstol, Vicks en Bloekom olie laat gryp!
Dat dit sommige van ons gaan inperk, waarvan die graad van infeksie jou vlak van inperking sal bepaal is onvermydelik. Sommige van ons sal wel met ‘n nekserp, dik baadjie en gebreide kopmus, mag stap, hardloop en ry. Tenspyte van hoes, neusloop en waterige oë, sal meeste van ons selfs kan en mag werk!
1 Petrus 4:1-11
“Namate elkeen ’n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar daarmee dien soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God. As iemand spreek, laat dit wees soos woorde van God; as iemand dien, laat dit wees soos uit die krag wat God verleen, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en krag toekom tot in alle ewigheid. Amen.”
U het seker al die bekende woorde gehoor – “Niks in die lewe is verniet nie.” Geliefdes, hierdie stelling is onwaar. Die kosbaarste dinge in hierdie lewe is verniet. Maar verniet beteken nie noodwendig goedkoop nie. Ek dink byvoorbeeld aan die vergifnis wat ‘n ware gelowige van God ontvang wanneer ons opregte berou oor ons oortredinge het. Daar is geen bedrag geld wat ons vir God hiervoor kan aanbied nie. Ons verkry hierdie versoening gratis, maar die prys wat Christus hiervoor moes betaal was nie goedkoop nie – dit het Hom Sy lewe gekos.

Nee! Sing die koor van Humaniste, Liberaliste en diewe en rampokkers. Jy is rassisties! Dit het alles te make met agtergeblewendheid wat jou en jou volk se skuld is omdat julle almal wit is en ons swart en omdat julle gewoond is om te werk vir wat julle het en ons nie! En, voor ons vergeet, moet nie apartheid uit die oog verloor nie! Julle het mos ons land gesteel en daarom steel ons net omdat julle gesteel het. Vra maar vir die wit liberalis, hy stem met ons heelhartig saam, maar nie omdat hy wit is nie, omdat hy swart van binne is!
Die drie kenmerke wat nodig was om in die nuwe Suid Afrika te kan oorleef, naamlik dat jy ‘n kruisie moet kan trek, dat jy regop moet kan loop en dat jy met ‘n klip moet kan gooi, was kortsigtig! Wat bykom is dat jou vel baaija dik moet wees, jy moet gladweg kan lieg en jy moet fyn en baie op 'n slag kan steel! Tot twee biljoen rand om in tel te wees. Om dit alles netjies af te rond moet jy jou skouers kan ophaal en in ontkenning voort ploeter en as dit nie wil werk nie, instaat wees om te moor en te laat moor! Daar het u die Nuwe Suid Afrika in ‘n neutedop.
DIE PIETER EN PIETER, DIE AFSKEIDING VAN DIE WESKAAP, MET DIE WINDE .... VAN AGTER?
Met ‘n wenk van Jas Stegman oor die debat op Maroelamedia se webblad in verband met die volgehoue bespiegelinge van moontlike afskeiding van die Weskaap van die res van Suid Afrika, is die alliansie van Pieter Groenewald van die VF-Positief, Pieter Marais, kleurling van die Weskaap wat nou die VF-Positief se verteenwoordiger in die Weskaap is en Allan Winde, premier van die Weskaap, nogal interressant.
Soos elke munisipaliteit in Suid Afrika waarvan waarskynlik elkeen se hoofbron van inkomste elektriesetydsvoorsiening is, was dit een van die eerste geopperde besware van Winde dat Eskom nie instaat is om die ligte aan te hou nie en dat privaat elktriese voorsiening in Kaapland toegelaat moet word.
De Klerk se broederskap met terroriste organisasies het ‘n katastrofale transformasie in Suid-Afrika se politiek laat plaasvind.
Die bedrog dat ‘n utopie sou plaasvind deur die herskrywe van die grondwet is verstandeloos.
Volksaard kan nie getransformeer word deur papierwerk nie. Die kernbegrip van Afrikanisme is blanke haat en ‘n misplaaste logika van geregtigheid. Die parlement is vandag ‘n toonbeeld van psigotiese moraliteitsteater. Jy kan jou maklik misgis met ‘n klomp besetenis wat die Haka doen voor ‘n rugbywedstryd. Deur die swaai van ‘n beesstert moet Afrikanisme verhef word tot ‘n mistieke dimensie van aanvaarding. Jacob Zuma stel dit so: “Ons het meer regte as julle want ons is in die meerderheid” (vry vertaal)
Ps. 116:1-19
“Kosbaar is in die oë van die HERE die dood van sy gunsgenote.” (:15).
Dit val ons amper vreemd op dat dit blyk asof die HERE ‘n welgevalle het in die dood van hulle wat Hom liefhet. Hoe kan so iets van ‘n liefdevolle God waar wees? Dit is nie omdat God behae het in die dood van ‘n mens nie. “Sê vir hulle: So waar as Ek leef, spreek die Here HERE, gewis, Ek het geen behae in die dood van die goddelose nie, maar daarin dat die goddelose hom bekeer van sy weg en lewe. Bekeer julle, bekeer julle van jul verkeerde weë! Waarom tog wil julle sterwe, o huis van Israel?” (Eség. 33:11).
Die Utrechtse afdeling van die Party vir die Vryheid het 'n webwerf gelanseer waarop inwoners
van hierdie stad 'n protesbrief kan onderteken teen die moslemse 'gebedsoproep' wat nou in die Arabiese taal dageliks die kreet; 'allah akbar' laat skal.
'n Woordvoerder van hierdie party laat ons weet dat reeds 200 mense die brief onderteken het, en dat die einde nog nie in sig is nie. Nav. die oprig van die webwerf het ons weer die genoë gehad om 'n insiggewende onderhoud te hê met die faksievoorsitter van die genoemde party mnr Henk van Deún.