DIE PIETER EN PIETER, DIE AFSKEIDING VAN DIE WESKAAP, MET DIE WINDE .... VAN AGTER?
Met ‘n wenk van Jas Stegman oor die debat op Maroelamedia se webblad in verband met die volgehoue bespiegelinge van moontlike afskeiding van die Weskaap van die res van Suid Afrika, is die alliansie van Pieter Groenewald van die VF-Positief, Pieter Marais, kleurling van die Weskaap wat nou die VF-Positief se verteenwoordiger in die Weskaap is en Allan Winde, premier van die Weskaap, nogal interressant.
Soos elke munisipaliteit in Suid Afrika waarvan waarskynlik elkeen se hoofbron van inkomste elektriesetydsvoorsiening is, was dit een van die eerste geopperde besware van Winde dat Eskom nie instaat is om die ligte aan te hou nie en dat privaat elktriese voorsiening in Kaapland toegelaat moet word.
De Klerk se broederskap met terroriste organisasies het ‘n katastrofale transformasie in Suid-Afrika se politiek laat plaasvind.
Die bedrog dat ‘n utopie sou plaasvind deur die herskrywe van die grondwet is verstandeloos.
Volksaard kan nie getransformeer word deur papierwerk nie. Die kernbegrip van Afrikanisme is blanke haat en ‘n misplaaste logika van geregtigheid. Die parlement is vandag ‘n toonbeeld van psigotiese moraliteitsteater. Jy kan jou maklik misgis met ‘n klomp besetenis wat die Haka doen voor ‘n rugbywedstryd. Deur die swaai van ‘n beesstert moet Afrikanisme verhef word tot ‘n mistieke dimensie van aanvaarding. Jacob Zuma stel dit so: “Ons het meer regte as julle want ons is in die meerderheid” (vry vertaal)
Ps. 116:1-19
“Kosbaar is in die oë van die HERE die dood van sy gunsgenote.” (:15).
Dit val ons amper vreemd op dat dit blyk asof die HERE ‘n welgevalle het in die dood van hulle wat Hom liefhet. Hoe kan so iets van ‘n liefdevolle God waar wees? Dit is nie omdat God behae het in die dood van ‘n mens nie. “Sê vir hulle: So waar as Ek leef, spreek die Here HERE, gewis, Ek het geen behae in die dood van die goddelose nie, maar daarin dat die goddelose hom bekeer van sy weg en lewe. Bekeer julle, bekeer julle van jul verkeerde weë! Waarom tog wil julle sterwe, o huis van Israel?” (Eség. 33:11).
Die Utrechtse afdeling van die Party vir die Vryheid het 'n webwerf gelanseer waarop inwoners
van hierdie stad 'n protesbrief kan onderteken teen die moslemse 'gebedsoproep' wat nou in die Arabiese taal dageliks die kreet; 'allah akbar' laat skal.
'n Woordvoerder van hierdie party laat ons weet dat reeds 200 mense die brief onderteken het, en dat die einde nog nie in sig is nie. Nav. die oprig van die webwerf het ons weer die genoë gehad om 'n insiggewende onderhoud te hê met die faksievoorsitter van die genoemde party mnr Henk van Deún.
Boerelegioen
8 Jun.
Die AVP is nie verbind aan die Boerelegioen nie. Dit beteken egter nie dat ons Afrikanervolk nie gemeenskaplike belange het waar ons mekaar kan aanvul nie. Hier is handige wenke wat ‘n Afrikaner aan ons gestuur het wat u gerus kan bestudeer en toepas. U kan dit gerus ook verder versprei.
BOERE SE VEILIGHEID: DREIGENDE PLAASAANVAL
Hierdie wenke hou verband met wanneer ‘n plaasaanval dreig, maar die meerderheid kan en moet ook daagliks en permanent toegepas word op plase (en ook net so in die dorp of stad)
Radikale demokrasie soos in werking in die nuwe Suid-Afrika is die politiek van onlus, stakings, moord, brandstigting, roof, kriminele optredes, oorlog , aanstigting teen witmense, kommunisme en terrorisme. Terwyl die orde in die nuwe Suid-Afrika ineenstort sit die Kruiperkaners soos die
VF+ en lede van die DA houtgerus in die Afrikaner antagonistiese parlement. Spreekwoordelik – Nero maak liefde en speel musiek terwyl Rome brand.
Dit is skokkend dat die VF+ en DA harder veg teen Apartheid as die “Tripartite Alliance”. Terwyl die militantheid, ondergrawing en verdrukking uitspeel teenoor die Afrikaner probeer hierdie partye steeds om verkiesing na verkiesing die Afrikaner in te lok in “Dingaan se kraal”, welwetende wat die gevolge is. Die politiek van konkrete gegewendheid (Godgeskapenheid) word deur hulle negeer en afgemaak as boos. Ons trotse vlag (oranje, blanje, blou) het ook vir hulle kwetsend geword.
Ramaphosa, die ANC en hulle ondersteuners, het deur Jessie Duarte aangekondig dat onder hy wat Ramaphosa is se leiding, elke Vrydag swart klere aangetrek moet word in solidariteit met die Swart Amerikaners se teen-rasisme veldtog, nadat die krimineel George Floyd dood is in ‘n struweling met ‘n blanke Amerikaanse polisieman.
Duarte, die Adjunk Sekretaris Generaal van die ANC, sê die party betoon nie net sy solidariteit met die Amerikaners nie, maar wil ook rassisme in Suid-Afrika uitlig. Die AVP wys dan graag vir die wêreld hoe rassisme in Suid Afrika lyk onder die uiterste vorm van rassisme denkbaar, waaroor Ramaphosa nou al in al elf erkende tale in Suid Afrika swyg sedert hy die onwettige “president” in Suid Afrika geword het.