PEGIDA VOORMAN MNR EDWIN WAGENSVELD: "NA MY SIENING MISBRUIK MOSKEË MAATREEËLS WAT VANWEË DIE CORONAVIRUS DEUR DIE OUTORITEITE GENEEM IS OM DIE GEBEDSOPROEP' NOU OOR BAIE STEDE UIT TE SPREI"
Geagte leser. Ons het nav. die berig dat baie moskeë in Nederland en in die buiteland tydens die
corona krises hul kans skoon sien om die sg 'gebedsoproep' te laat klink, weer 'n interessante onderhoud gehad met mnr Edwin Wagensveld. Toe ons kontak met hom opgeneem het, het hy ons gesê dat 'n goeie vriend van hom 'n klag ingedien het ivm. hierdie oproepe. Op dieselfde oomblik het meneer 'n Tweet berig geplaas omdat in die Duitse stad MonchenGladbach die Burgemeester en die moskeebestuur ooreengekom was om die 'gebedsoproep' nie te laat klink solank die coronamaatreëls van krag is nie".
‘n Epidemie is ‘n aansteeklike siekte waaraan ‘n groot groep mense tegelykertyd ly. Dit word versprei deur besmetting. Bekende voorbeelde van siektes wat as ‘n epidemie kan voorkom, is pokke, cholera, griep, masels, kinkhoes en skarlakenkoors, volkstate en hulp uit vreemde oorde.
Dit het ons in ‘n vorige artikel op die AVP se webblad verneem. Ek wil nog ‘n ernstige siekte bylas, naamlik verdeeldheid, wat ‘n huis en selfs ‘n koninkryk kan laat val! Die bewys dat ons volksgenote dit nie geglo het en nou nog nie glo nie, is die “Nuwe Suid Afrika” wat in skerwe rondom ons lê! Nie in herwinbare, lasbare stukke op ‘n skoon oppervlakte nie, maar flenters in stof en as!
Spr. 28:1-28
“’n Betroubare man is ryk aan seëninge; maar hy wat haastig is om ryk te word, sal nie ongestraf bly nie.” (:20).
Hoeveel betroubare mense ken u? Dit is eintlik skrikwekkend, né? Wanneer u op hierdie oomblik dink aan al die honderde, dalk duisende mense met wie u bekend is en hoe min name na vore kom wanneer u na ‘n betroubare karakter moet wys.
Wanneer ek hoor van betroubaarheid, van getrouheid, is die bekende gesegde van CJ Langenhoven dikwels in my gedagtes. “Gee my ‘n man wat sê wat waar is as die duiwel daar is; wat doen wat reg is as die regter weg is; wat trou by sy gewete bly as hy straf in plaas van beloning kry.” Hierdie tipe mense is yl gesaai. En dit is juis hierdie soort manne, betroubare manne wat ‘n volk nodig het om hom stewig te anker.
Boegoeberg dam
In Desember 1938 het die herboude Voortrekkerwa, die Johanna van der Merwe, naby die teenswoordige Groblershoop oorgestaan op pad na die groot Geloftefees in Pretoria.
Saam met hulle Gelofteprogram het die omgewing se mense van 'n klomp klippe 'n monumentjie opgerig, wat vandag verlate langs die pad Upington toe staan. Hierdie klippe is vier jaar vantevore daarheen gedra vir die amptelike opening van Boegoebergdam en sy kanaal waaruit 4 000 hektaar besproei word.
Die monumentjie gedenk die armblankes wat met pik en graaf kom dam bou het vir 'n karige loon en die kans om dalk een van die besproeiingserwe van sowat ses hektaar te kon koop.
Denis Goldberg, anti-apartheidsaktivis sedert sy skooldae, is in Kaapstad gebore op 11 April 1933, Sy ouers, Sam en Annie was Joodse immigrante en albei kommuniste.Goldberg was sy lewelank betrokke by antiregeringsorganisasies wat hom met alles en almal wat pro regering was in konflik gebring het.
Hy het bekend geraak as een van die tien Rivonia aangeklaagdes, was skuldig bevind, gevonnis en vir 22 jaar vir hoogverraad tronk toe. Reeds in 1957 het hy hom aangesluit by die verbanne Kommunistiese Party en in 1961 reeds lid van Umkonto we Sizwe oftewel MK, die gewapende vleuel van die ANC terroriste organisasie. Hy het aanklank gevind by terroriste wat dieselfde sentimente as hy gedeel het en bande gesmee met Nelson Mandela, Oliver Tambo, Walter Sisulu, Bram Fischer, Ahmed Kathrada, Albie Sachs and Chris Hani.
Apartheid is ‘n stelsel van vrymaking waar geluk en welvoeglikheid kan heers. Apartheid verleen stukrag aan vryheid, geluk, geestesgesondheid en volkshigiëne, In kort, apartheid bewaar identiteit! Die basiese doel is harmonie tussen volke gegrond op die insigte van menslikheid, soos wat dit deur elke volk verstaan en uitgeleef word. Dit bevry jou van vreemde gedrag, vreemde oorheersing, aanvaarding dat ander volke anders as jou volk is en vermy dus politieke korrektheid en ‘n skeinheilige lewensbestaan. Elke mens behoort die vryheid en geluk te beleef wat hom toekom. Geen volk wil deur ‘n ander regeer word nie. Die gees van ‘n vry mens wat homself en ander verstaan en aan wie hy of sy ook vryheid en lewensgeluk gun.
VERSKIL TUSSEN PANDEMIE EN ENDEMIE
‘n Epidemie is ‘n aansteeklike siekte waaraan ‘n groot groep mense tegelykertyd ly. Dit word versprei deur besmetting.
Bekende voorbeelde van siektes wat as ‘n epidemie kan voorkom, is pokke, cholera, griep, masels, kinkhoes en skarlakenkoors.
‘n Epidemie is endemies wanneer dit slegs op ‘n beperkte gebied heers. ‘n Wydverspreide epidemie wat oor verskeie lande en dalk kontinente versprei is, is ‘n pandemie.