Gén. 1:1-31
“En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.” (:28).
God het die mens met ‘n spesifieke doel en opdrag geskape. Hy het na die aarde gekyk nadat dit geskape is en daarna die mens na Sy Beeld geskape. En wel vir die doel dat die mens oor die werke van God se hande sou heers. Hy moes na dit wat God geskape het, omsien. Die mens is as hoof en heerser oor God se Handewerk in Sy skepping aangestel. “U laat hom heers oor die werke van u hande; U het alles onder sy voete gestel.” (Ps. 8:7).
Mag jy dodelike geweld gebruik om jou eiendom te beskerm, en indien wel, wanneer? Suid-Afrikaners is onseker oor hoeveel geweld hulle mag gebruik om hulself teen misdaad te beskerm. Die verkeerde optrede in hierdie geval kan rampspoedige gevolge hê.
Wanneer mag jy skiet om jouself te verdedig?
Mag jy dodelike geweld gebruik om jou eiendom te beskerm? Indien wel, wanneer? Suid-Afrikaners is onseker oor hoeveel geweld hulle mag gebruik om hulself teen misdaad te beskerm. Die verkeerde optrede in hierdie verband kan rampspoedige gevolge hê. Terwyl die wet steeds onduidelik is, sal die konstitusionele reg op lewe waarskynlik voorkeur geniet bó die reg om jou eiendom te beskerm.
Elke mens op aarde het bewustelik ‘n beeld van homself as verwysingspunt. Kleurbewussyn is ‘n geboorte stempel wat jou verbind aan jou rasse afkoms. Hierdie selfbeeld ontwikkel verder en verskerp met blootstelling aan ander rasse. Jou andersheid word nie net
onderstreep deur velkleur nie maar ook deur jou oorgeërfde inhoudelike psige (Carl Jung: Argetipe)
Identiteit is nie’n sinoniem vir rassisme soos wat huidige parlemetariërs in die nuwe Suid-Afrika beweer nie. Die werklikheidsaard van die mens tree na vore deur sy leefwyse, denke, volksaard en optredes. Laat die swart partydige en blanke kwaadwillige hantering van die Kovid-19 pandemie vir ons ‘n les wees.
LISTENING TO THE CORONAVIRUS 'EXPERTS' HAS LED TO DEATH AND DESPAIR
May 18 - On April 21st the Washington Post savaged Georgia governor Brian Kemp’s decision to begin opening his state after locking down for weeks. “Georgia leads the race to become America’s No. 1 Death Destination,” sneered the headline.
The author, liberal pundit Dana Milbank, actually found the possibility of Georgians dying to be hilarious, suggesting that, “as a promotion, Georgia could offer ventilators to the first 100 hotel guests to register.”
Milbank, who is obviously still getting paid while millions are out of work, sees his job as pushing the mainstream narrative that we must remain in fear and never question what “experts” like Dr. Fauci tell us.
Voor ek my mening daaroor uitspreek, laat ons eers ‘n bietjie introspeksie hou. Is ek verkeerd as ek sê dat ons voorouers van voor die Groot Trek van 1838 bloedig gestry, gesterf en gely het om vry en onafhanklik ‘n Afrikannervolk te kan wees? Om binne eie grondgebied en volgens eie aard en behoefte, daar as ‘n volk oor hulleself te regeer?
Het u aan u kinders en kleinkinders die wreedaardige en bloedige stryd teen Dingaan en sy impi’s, hulle duiwelse aanslag op Piet Retief by Bloedrivier en die opvolgmoorde by Bloukrans, Moordspruit, en Wenen vertel? As u nie het nie, waarom nie?
DANIËL 7
IN die eerste jaar van Bélsasar, die koning van Babel, het Daniël ’n droomgesig gesien en gesigte van sy hoof op sy bed. Toe het hy die droom opgeskrywe, die hoofsaak vertel.
Daniël het gespreek en gesê: Ek het in die nag in my gesig gesien, en kyk, die vier winde van die hemel het die groot see in beroering gebring;
en vier groot diere het uit die see opgeklim, die een verskillend van die ander. Die eerste was soos ’n leeu, en hy het vlerke van ’n arend gehad; ek het bly kyk totdat sy vlerke uitgeruk is en dit van die grond af opgehef en soos ’n mens op twee voete neergesit is en daaraan ’n mensehart gegee is. En kyk, ’n ander dier, ’n tweede, het gelyk soos ’n beer, en is aan die een kant opgerig; en drie ribbes was in sy bek tussen sy tande; en só het hulle vir hom gesê: Staan op, eet baie vleis.
Ps. 38:1-23
“Ja, my ongeregtigheid bely ek, ek is bekommerd oor my sonde.” (:19).
Ek wonder hoeveel van u vandag met kommer in u hart sit? Daar is seker nie ‘n enkele volwassene wat nie die betekenis van bekommernis verstaan nie. Die vraag vandag is egter meer spesifiek – “Waaroor is u vandag so uiters bekommerd?”
Ek is seker dat daar vandag duisendtalle mense wat oor hul werk bekommerd is en die moontlikheid dat hulle hul werk kwyt is. Ek is seker dat daar vandag duisendtalle mense is wat oor hul finansies bekommerd is.