DIE
Dit is in die bestudering van die veelbesproke protokolle dat 'n mens onder die indruk kom dat daar 'n deeglike studie van die innerlike mens gemaak is deur bogemiddelde intellek waardeur die protokolle hulle ontstaan gehad het. By verdere ontleding is die feit dat wat in die protokolle in die vooruitsig gestel is, satanies is en bykans deurgaans op ongeregtigheid berus.
Daar is geen twyfel dat dit die bloudruk is vir die totstandbring van die "Nuwe Wêreld Orde" nie. Vanuit hierdie protokolle is die spinneweb van geheime organisasies geskep waardeur die Kommunisme, liberalisme, Sosialisme, Fasisme, ateïsme en elke ander onheilige instansie gebruik is om anargie en chaos te skep. Verdeeldheid, rassespanning, onlus en opstand tot die onvermydelike toestand van oorlog waarin die verswakte betrokke nasies teikens word vir onderwerping deur die bankiers deur skuld, werkloosheid, rentes, ensomeer.
MNR. MARK VAN DEN OEVER VAN DIE GROEP FARM DEFENCE FORCE; "HIERDIE LANDBOUORGANISASIE PLEEG VERRAAD AAN DIE BOERE WAT HUL VERTROUE OP HUL GESTEL HET"
Geagte leser. Ons het die genoeë gehad om 'n baie insiggewende onderhoud te hê, met mnr. Mark van den Oever, die voorsitter van Farmers Defence Force (FDF). Dit is bekend dat hy baie
lief is vir die landboubedrywe,ingeslote die natuur en die landskap wat na sy siening goed beheer dien te word.
Farmers Defence Force is 'n organisasie wat net uit nood opgerig is om teenwig te bied aan dié wat die agrariese sektor wil verjaag van hul eie grond. Hy doen daar alles aan om die wêreld te wys watter lot die Boere tref of reeds getref het. Daar is al Boereseuns wat die toekoms met bekommernis tegemoet sien en daarom die besluit geneem het om iewers 'n bedryf te begin in lande soos bv.: Australië of Nieu Seeland.
Luk. 2:41-55
“En Hy het saam met hulle gegaan en in Násaret gekom, en Hy was hulle onderdanig. En sy
moeder het al hierdie dinge in haar hart bewaar. En Jesus het toegeneem in wysheid en
grootte en in genade by God en die mense.”
Die Here Jesus Christus het nie alleen tydens Sy lewe hier op aarde aan ons kom leer hoe
ons God moet gehoorsaam nie, maar Hy het ook deur Sy lewe en optrede vir ons die
voorbeeld gestel. Ja, soos wat ons in hierdie gelese gedeelte vanoggend weer van Jesus se
gehoorsaamheid aan die Vader se gebooie lees.
Geheime organisasies, die geldmag en die Illuminati wat in politieke terme feitlik sinoniem is en waarna gereeld verwys word wanneer gebeure internasionaal en plaaslik nie ‘n duidelike oorsprong het nie,word allerweë as die bron van alle kwaad in die politiek beskou.
Dat daar weinig indien nie een ingeligte politiekbelangstellende persoon is wat nog nie daarvan gehoor het nie, is ‘n feit. Of almal egter besef dat diegene wat op aarde daarmee besig is in diens staan van magte buite die waarneming van wat sigbaar, tasbaar en hoorbaar is, is ook ‘n feit en waarskynlik die grootste oorsaak van swak en gladnie toegeruste weerstand teen hierdie kragte wat daagliks teen ons aangewend word nie.
MEV. CAROLINE VAN DER PLAS: "ALLE KIESERS WAT HUL STEM OP MY UITGEBRING HET, KAN DAARVAN VERSEKER WEES DAT EK DIE BELANGE VAN DIE BOERE TOP PRIORITEIT SAL GEE"
Geagte lesers. Ons het 'n insiggewende onderhoud gehad met mev. Caroline van der Plas wat by
die laaste verkiesings met die nuwe politieke party BoerBurgerBeweging deurdat 56:000 mense op haar gestem het, 'n setel in die Nederlandse parlement verower het. Die nommer twee op die lys, mev. Femke Wiersma het ongelukkig nie 'n plek gekry in die Tweede Kamer dog het darem 25.588 stemme behaal. In totaal het 104:000 kiesers op BBB gestem. Ons het oa. gesels oor waar haar party voor staan en wat sy dink te kan bereik om die Boere wat bedreig word in hul bestaan deur partye as Demokrate 66 te kan help.
Ps. 40:1-18
“Welgeluksalig is die man wat sy vertroue in die HERE stel en hom nie wend tot hoogmoediges en leuendienaars nie.” (5). Geliefdes, vertrou ons nog van harte op die HERE? U vind hierdie vraag dalk vreemd. Natuurlik vertrou ons op die HERE. Ons moet dalk versigtig wees om te selfversekerd te wees. Petrus het ook mos op die HERE vertrou – daarom dat hy uit die skuit geklim het en op die water na Jesus geloop het. Maar was daar nie tog ‘n swak plek in sy mondering wat daartoe gelei het dat hy in die water weggesink het nie?
Hierdie lewensbelangrike boodskap van wetenskaplik en tegniesversorgde ontleding van die aanslag op die mensdom deur die satan en sy volgelinge deur moderne tegnologie het op die AVP se lessenaar beland en is te kosbaar om nie wyd en syd bekend te maak nie. Die AVP is 'n politieke party wat nie aanspraak maak op wetenskaplike kennis, veral op mediese terrein nie.
Die valse propaganda oor 'n pandemie wat nie bestaan nie se oorsprong is egter uitsluitlik polities van aard. Die vreessigose wat daardeur geskep is deur gebruik van die hoofstroommedia is insgelyks polities in oorsprong en oogmerk en bedreig nie net onns Afrikanervolk vir wie die AVP 'n selfopgelgde verantwoordelikheid aanvaar het en tree ons in daardie verantwoordelikheid op om u instaat te stel om ingeligte besluite te kan neem.