Ps. 38:1-23
“Ja, my ongeregtigheid bely ek, ek is bekommerd oor my sonde.” (:19).
Geliefdes, ons leef in onstuimige tye. Ja, ons leef in tye van groot onsekerheid, verwarring en verdeeldheid. En oor die afgelope jaar of twee het hierdie vlak van verwarring en onsekerheid wêreldwyd seker die hoogste punt in etelike dekades bereik. Mense word bang gepraat oor ‘n verskriklike siekte, mense word ingeperk en word belet om hul huise vryelik te verlaat en na willekeur met hul daaglikse bedrywighede voort te gaan. En dan word mense deur etlike regerings verplig om ‘n inenting te neem waarvan die veiligheid deur menig mediese kenners in twyfel getrek word. Mense wonder wat om te doen. Mense is onseker, mense is bekommerd.
Die problem met die eleksie is die kandidate en kieswet self. Hulle het lang fingers om op te maak vir hul tekortkominge. Dit is ‘n onverkwiklike psigologiese toestand wat lei tot groter gruwels. Die meeste kinders in die nuwe S.A. se vaders is onbewus van hul geboorte uit ‘n verhouding van ongebondenheid in ‘n niks omgee gemeenskap wat ‘n doellose lewe ly.
Jesaja 29:1-24
“En die Here het gesê: Omdat hierdie volk nader kom met hulle mond en My eer met hulle lippe, terwyl hulle hul hart ver van My hou, sodat hulle vrees vir My 'n aangeleerde mensegebod is, daarom sal Ek voortgaan om wonderlik te handel met hierdie volk, wonderlik en wonderbaar; en die wysheid van hulle wyse manne sal vergaan, en die verstand van hulle verstandige mense sal wegskuil.” (:13&14).
Geliefdes, ons sukkel nie vandag meer soos die mense in die tyd van Israel om goedere te vervoer nie. Ons het planne gemaak om iets sommer blitsig van een plek na ‘n ander te karwei.
Die waarde van nugterheid
30 MEI 2007
In die opening van haar begrotingsdebat Dinsdag 22 Mei 2007, het Naledi Pandor die verstommende nugterheid openbaar om aan LV’S te verklaar dat apartheid en onvoldoende hulpbronne nie langer blameer kan word vir die voortdurende mislukkings van sommige onderwysers en onderwysamptenare nie.
‘n Ander nugter opmerking in dieselfde debat is dat die “onderprestasie” in die onderwysstelsel, die historiese beloftes wat hulle aan die “people” gemaak het van demokrasie en vryheid, omverwerp.
WAARSKUWING:
Hierdie skrywe is slegs bedoel vir persone wie se kognitiewe funksionering ongeskonde is. Die enigste mense onder die melkweg wat glo dat die ANC by die stembus uitgestem kan word is die DA en VF+ ondersteuners. Die huidige grondwet het efffektief ’n monopolie toegeken aan Afrikanisme. Europese politieke uitlewing, is nou net van toepassing op voȅls. Eratum: die ANC is ook “wetlik” voȅlvry verklaar.
Die AVP plaas hierdie waarskuwing soos wat dit verskyn het en omdat dit uit die talle uitgereikte verklarings en besprekings oor die Covid "pandemie" en die vrees vir besmetting wat mense dring tot "beskermingsmaatreëls" deur inenting, uit waarskynlik die betroubaarste beskikbare bron kom. Terwille van u en u dierbares se veiligheid, gebruik die skakel en luister na dr. Yeadon se omvattende verduideliking.
1 Kor. 3:9-23
“Laat niemand dan op mense roem nie, want alles behoort aan julle;” “ maar julle behoort aan Christus, en Christus aan God.” (:21&23).
Die Woord van die Here herinner ons in hierdie gelese gedeelte om nie op mense te roem nie, geliefdes. Wanneer ons in mense roem, vergeet ons die afhanklikheid en ootmoedigheid voor God. Ja, Paulus vermaan die Korinthiërs meer as een maal oor die verkeerdheid van hierdie roem. “Julle roem is nie mooi nie. ...” (1 Kor. 5:6). En so word ons ook deur die mond van Jakobus hieroor aangespreek. “Maar nou roem julle in jul grootpratery. Al sulke roem is verkeerd.” (Jak. 4:16).