Dit was vir baie jare so dat jy vry was om te besluit vir wie jy in 'n verkiesing gaan stem. Vandag was dit ook nog so. Jy kon gaan stem, of jy kon besluit om nie te stem nie en daar was niemand wat jou kon dwing deur te dreig dat jy jou werk sou verloor, of dat jy nie sal kan koop of verkoop indien jy nie gaan stem, en dan nog bowe al, vir wie jy moet stem nie.
Dit sien ons mos nou kom. Jy moet jou laat ent, al weet jy dat dit 'n doodvonnis is en nogal 'n sertifikaat om te bewys dat jy ge-ent is as jy wil reis.
2 Pet. 3:1-18 “Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom. Maar die dag van die Here sal kom soos 'n dief in die nag, waarin die hemele met gedruis sal verbygaan en die elemente sal brand en vergaan, en die aarde en die werke wat daarop is, sal verbrand. Terwyl al hierdie dinge dan vergaan, hoedanig moet julle nie wees in heilige wandel en godsvrug nie? — “ (:9-11).
Die dankbaarheid om die Afrikaner hom te sien losruk uit die hipnose van skuld en gevoel van onmag, het by ons van die AVP, sy oorsprong in die genade en ontferming van God ons hemelse Vader.Dit is Hy wat volke en nasies in aansyn roep of vernietig. Dit is Hy wat hulle straf as hulle die land wat Hy aan hulle gegee het onteer deur af te wyk van Sy gebooie en dit is Hy wat hulle weer herstel in hulle grondgebied as hulle hul verootmoedig en Sy gebooie onderhou.
FEDERAAL, KONFEDERAAL EN DEELSTAAT.
Of dit nou n federasie of konfederasie is, die uiteinde daarvan is dat die meerderheid in beheer sal wees en in die geval van Suid Afrika, is dit die swartes. So het dr. Verwoerd by geleentheid in ʼn toespraak geredeneer.
Die vraag lê nie in die moontlike ontstaan van Bantoestate nie, maar wel daarin dat Suid-Afrika een Bantoestaat kan word. Hierdie selfde gedagte het Verwoerd twee weke later op die Transvaalse kongres as volg geformuleer: " 'n Mens kan jou nie 'n toekoms vir Suid-Afrika voorstel wat nie in een van die twee rigtings ontwikkel nie: of die Bantoe sal sy regte moet hê in sy eie gebiede en die blanke volk beheer in sy gebied, of daar sal 'n deurmekaar Suid-Afrika moet wees met die heerskappy in die hande van die meerderheid, nl. die Bantoe.
Pred. 12:9-14
“Die hoofsaak van alles wat gehoor is, is: Vrees God en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense.” (:13).
Luister baie, baie mooi na die woorde van die Prediker, geliefdes. Die opdrag in vers 13 van Prediker 12 moet deur ons baie ernstig opgeneem word – dit is die hoofsaak van alles wat gehoor is - die belangrikste van hierdie dinge. En hierdie opdrag is dat ons God moet vrees en sy gebooie moet onderhou. Hierdie is eintlik twee opdragte, maar dit loop tog hand-aan-hand. Ons kan dit dalk opsommenderwys stel as die opdrag om God te gehoorsaam omdat ons Hom repekteer.

"Their minds will belong to us, and they will do as we say. If they refuse, we will find ways to implement technology that alters the mind in their lives. We will use fear as our weapon. We will establish their governments and we will establish opposition within them. We will own both sides."
Ons kon dit lees, ons kon dit hoor, ons kon dit vergelyk met die Protokolle van die geleerde Oudstes van Sion, dit is deur Rabi Rabinovitch in 1952 te Budapest aan Joodse rabi's verduidelik, selfs bekeerde lede van die Illuminatie het dit as waarskuwing vir die samelewing aangehaal!
Ons kon dit hoor soos ons voorgeslag dit kon hoor, maar het ons geluister?
Daar word hier by ons en wêreldwyd die verwagting by behoudende en nasionalistiese mense geskep dat deur maritieme wetgewing, wat alle ander wetgewing sou tebowe gaan, 'n end gebring gaan word aan alle ongeregtigheid op aarde!
Daar is nou 'n ultimatum gerig deur Fanie Fondse in belang van die INTERNATIONALE GRONDWETLIKE TRIBUNAAL VIR WÊRELDVREDE, aan die ANC regime en die reggstelsel in Suid Afrika om afstand te doen van hulle beheer oor Suid Afrika. So was daar tydens die Donald Trump verkiesing die verwagting geskep van die Gesara en Nesara stelsel wat die "moeras sou dreineer"