Redaksie plaas graag 'n artikel van wyle mnr. Johan Kritzinger, voormalige lid van die dagbestuur van die AVP. Mnr. Kritzinger was 'n kenner op die gebied van Geheime organisasies en sameswerings en hierdie artikel het in die tweede uitgawe van Volkstem van Februarie 2009 op bladsy 6 verskyn. In die lig van wat sedert 2020 in die vorm van 'n "Nuwe Wêreld Orde" toetslopie, regoor die wêreld toegepas word vir totale Wêreldbeheer, deur 'n media geprojekteerde valse pandemie, vrees aan te jaag, is hierdie artikel waardevol.
GEHEIME ORGANISASIES DEEL 1
Strewe na wêreldoorheersing.
Jesaja 28:15; "Omdat julle sê: Ons het 'n verbond met die dood gesluit, en met die doderyk het ons 'n verdrag aangegaan; as die golwende gésel deurtrek, sal hy na ons nie kom nie; want ons het die leuen ons skuilplek gemaak en ons in bedrog weggesteek."
Psalm 8
VIR die musiekleier; op die Gittiet. 'n Psalm van Dawid.
o Here, onse Here, hoe heerlik is u Naam op die ganse aarde! U wat u majesteit gelê het op die hemele.
Uit die mond van kinders en suiglinge het U sterkte gegrondves, om u teëstanders ontwil, om die vyand en wraakgierige stil te maak.
As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U toeberei het —
wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek?
Onder die onderstaande opskrif in 'n plaaslike dagblad deurChris Makhaye and Nce Mkhize:
KZN killing fields: Political murders surge as November 2021 polls draw near, op 14 September 2021 DM, is dit duidelik dat onversoenlike kultuurverskille tussen blank en swart, 'n gegewe is.
Volgens Vanessa Burger, 'n onafhanklike gemeenskapsaktivis vir menseregte en maatskaplike geregtigheid wat geweld by die koshuise in Durban nagevors het, kan meer as 150 moorde regdeur KZN en ander provinsies gekoppel word aan sluipmoordenaars (hitmen) wat na bewering by Glebelands woon, of bande met die koshuis het.
Groot besighede in Suid Afrika is besig om die regime se plek vol te staan wat gedwonge in-entings betref. Getalle politiek waaronder die blanke en veral die Afrikanervolk, ons bestuur en beheer prys gegee het aan die meerderheid swart kommuniste onder aanvoering van de Klerk en sy genote, het in ons guns gedraai, vir tyd en wyl.
Suid-Afrika se grootste arbeidsfederasie, Cosatu, wat meer as 20 van die land se grootste vakbonde verteenwoordig, het gesê hy is gekant teen verpligte inentings en dat sommige van sy geaffilieerde vakbonde reeds rapporteer dat werkers "gedwing en gemanipuleer word om in te ent" met die bedreiging van ontslag.( Geassosieerde Pers September 3, 2021
Ps. 37:1-40
“Alef. Wees nie toornig op die kwaaddoeners nie, beny hulle nie wat onreg doen nie; want soos gras sal hulle gou verwelk, en soos groen grasspruitjies sal hulle verdroog. Bet. Vertrou op die Here, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid, en verlustig jou in die Here; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart. Gimel. Laat jou weg aan die Here oor en vertrou op Hom, en Hý sal dit uitvoer;” (:1-5).
Geliefdes, wat ‘n kosbare les wat God aan ons deur die mond van koning Dawid in hierdie Psalm gee. En wel ‘n baie belangrike les waarop ons moet ag slaan. Dit word selfs in Ps. 73 deur die mond van koning Asaf weereens aan ons gegee.
Fil. 4:1-9 “Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle!” (:4).
Paulus herhaal hierdie opdrag van hom in sy brief aan die Fillipense. Hy probeer dus hierdie opdrag wat gegee word, beklemtoon. En dit nadat hy alreeds in Fil. 3:1 hierdie opdrag gegee het. “VERDER, my broeders, verbly julle in die Here. ...” En ten spyte van die beklemtoning van hierdie opdrag, geen ons waarskynlik ook vandag steeds nie genoeg ag hierop nie.
Geliefdes, dit was ook nie alleen Paulus wat van hierdie saak melding gemaak het nie. Ons lees in Neh. 8:11 hoedat Esra die volk in hierdie saak onderrig. “...Wees dan nie bedroef nie, want die blydskap in die HERE – dit is julle beskutting.”
VLAAMS BELANG VOORSITTER MNR. TOM VAN GRIEKEN: "EK WOU NET WYS OP DIE MULTIKULTURELE NONSENS WAAR ONS KINDERS DAAGLIKS AAN BLOOTGESTEL WORD"
Geagte leser. Daar is baie bohaai ontstaan ivm. 'n video wat mnr Tom van Grieken, die voorsitter van Vlaams Belang op TikTok geplaas het. Hy stel hierin die totale breinspoeling aan die kaak
van skoliere en studente. Meneer het ook gewaarsku dat tydens die verkiesings van 20024 afgereken sal word met hierdie indoktrinasie en dat daar dan 'n nuwe wind sal gaan waai. Ons het die voorsitter vrae gestel hoe hy dit wil gaan bewerkstellig.