Psalm 11:1-7
“Die HERE toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet. Want die HERE is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien.” (:5&7).
Geliefdes, ons lees in Génesis 22 hoedat God vir Abraham op die proef stel. Abraham se liefde vir God is beproef. “NÁ hierdie dinge het God Abraham op die proef gestel ...”. (:1). God wou sien dat Abraham se liefde vir Hom opreg was, dat hy God gevrees het en Hom bo alles liefgehad het. En deur God se versoek sonder enige teëspraak te gehoorsaam, slaag Abraham hierdie toets. “...want nou weet Ek dat jy God vrees en jou seun, jou enigste, van My nie teruggehou het nie.” (:12).
Dit is Novembermaand in die jaar 2021. Die Afrikanervolk is deur verraad van bloedverwante volksgenote, nou al vir die afgelope 27 jaar in die mees benouende politieke, sosiale, kulturele, finansiële, Godsdienstige, opvoedkundige en morele toestand gedompel sedert ons volkswording, in die laat 1700's en vroeg1800's.
Magsposisie ge-erodeer
Vanuit 'n erkende magsposisie en mees invloedryke Afrikavolk, gereduseer tot rommel op feitlik elke lewensterrein. Veral egter op die terrein van ons lewens-en-wêreldbeskouing. Dit is op hierdie terrein wat die kerk en staat wat deur internasionale humanisme, liberalisme en sosialisme besoedel geraak het, die Afrikanervolk se ankers begin optrek het.
Getalle gedommineerd, wapen gedommineerd, spoed gedommineerd: Polisiekommissaris Sitole erken SAPD se mislukkings terwyl SAMRK-verhore voortduur
Deur Des Erasmus 22 Nov 2021
Beamptes van die Suid-Afrikaanse Polisiediens was nie 'opgewasse virdie taak' toe onluste en plundery in Julie in KwaZulu-Natal en Gauteng uitgebreek het nie, het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie Maandag gehoor.
Nasionale polisiekommissaris-generaal Khehla John Sitole het getuig van die kommissie se ondersoeke na die geweld via 'n videoskakel van Turkye, waar hy 'n Interpol-konferensie bywoon.
LONDON TIMES - QUOTE OF THE WEEK
Interesting point of view Affirmative Action: " South Africa is the only country in the world where affirmative action is in the favour of the majority who has complete political control. The fact that the political majority requires affirmative action to protect them against a 9% minority group is testament to a complete failure on their part to build their own wealth making structures, such that their only solution is to take it from
others." Finally, a word recently coined to describe South Africa 's current political situation. Ineptocracy (in-ep-toc'-ra-cy)
Efésiërs 4:17-32
“Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.” (:32).
Vergifnis – iets wat elkeen van ons so maklik wil ontvang en die meeste van ons tog so moeilik uitdeel. Almal van ons oortree tog op een of ander stadium teen ‘n ander. Ja, hoe goed en mooi ons ookal probeer om die gebod van God na te kom en te onderhou, struikel ons maar dikwels. En wanneer ons die gebod van liefde teenoor ons naaste vir ‘n oomblik vergeet, doen ons gewoonlik iemand skade aan.
NEDERLANDSE VOLKS UNIE SE VOORSITTER MNR. CONSTANT KUSTERS: 'ONS IS HIER VANDAG OM DIE INWONERS VAN DIE DORPIE HARSKAMP 'N RIEM ONDER DIE HART TE STEEK"
Op Dinsdagaand 24 Augustus het baie inwoners van die dorpie Harskamp geprotesteer teen die tydelike Asielsoekers Sentrum wat glo tot Januarie 2022, 800 sg. vlugtelinge uit Afganistan sal
huisves. Hierdie dorpie lê in die munisipaliteit Ede in die Nederlandse provinsie Gelderland en die dorpsbewoners staan bekend äs vriendelike mense wat mekaar help en 'n hegte gemeenskap vorm.Vanweë die protes het die politiek korrekte media die inwoners meteens beskuldig van onverdraagsaamheid, vreemdelingehaat en skynheiligheid. Om die inwoners 'n riem onder die hart te steek het die Nederlandse Volks Unie, gemeen om op Saterdagmiddag 6 November 'n protes demonstrasie te hou by die sentrum. Ons het nav. van hierdie feit 'n insiggwende onderrhoud gehad met die voorsitter van hierdie politieke party, wat u ongetwyfel nog sal onthou van die vraaggesprek op 31 Mei 2020. Daar was sprake van mishandeling van diere by Stigting Sunflower Range in die Arnhemse munisipaliteit. Seuns uit 'n naby geleë Asielsoekers Sentrum is toe op heterdaad betrap toe sy geite met stokke geslaan het.
EEN-EN-TWINTIG BEWESE FEITE SELFS MET BAIE HOË INENTINGSYFERS SAL ONS NIE KUDDE-IMMUNITEIT BEREIK NIE (Die AVP plaas hierdie artikels sodat ons mense ingeligte
besluite kan neem in hierdie oorlog sonder koeëls)
Deur Gérard Delépine Global Research, 17 November 2021
Mondialisasie.ca
Ons regerings en die media het vir meer as 18 maande vir ons gesê:
Maar geen werklike studie het die geringste bewys gelewer om hierdie pro-entstof inspuiting bemarkingspropaganda te ondersteun nie.