2 Pet. 3:1-18
“Maar julle moet toeneem in die genade en kennis van onse Here en Saligmaker, Jesus Christus. Aan Hom kom die heerlikheid toe, nou sowel as in die dag van die ewigheid. Amen.” (:18).
Geliefdes, wat ‘n kosbare skat lê daar nie vir ons in hierdie teksvers nie! ‘n Opdrag dat ons moet toeneem in die genade en kennis van onse Here en Saligmaker. En hoe nodig het ons nie om hierdie opdrag vandag te hoor nie. Dit nie alleen te hoor nie, maar ook werklik ter harte te neem!
Dit is nie net kommerwekkend nie, maar ook hartverskeurend om van die gebrek aan kennis van God onder ons volksgenote kennis te neem, geliefdes. Die jeug sal vir jou sonder moeite kan vertel watter akteur in watter nuwe film te sien sal wees.
LPF RAADSLID MNR RUDY REKER: "EINDHOVEN VERDIEN 'N BURGEMEESTER WAT HART HET VIR DIE STAD EN SY BURGERS"
Geagte leser. ons het al dikwels geskryf oor Burgemeester Jorritsma van die Brabantse stad Eindhoven wat eenkant jarelank die groot probleme van die reënboognasie waar sy burgers onderdeur loop ignoreer, dog anderkant kapituleer vir klein klompies gemors wat Nederlandse
tradisies teiken. Soos u sal onthou het was hy ook verantwoordelik vir die sg. 'Al Furqaan sepie' wat ook nou nog voort en voort sleep, en die brief oor die omstrede moskee wat stilletjies ingetrek was. Nou het ons van die raadslid van die Lys Pim Fortuyn verneem dat die huidige Burgemeester ivm. met sy ouderdom van 65 jaar sal aftree.
Jorritsma het vanaf sy benoeming in 2006 altyd die burgers van Eindhoven op die 2e plek gesit, en vreemdelinge soos Moslems voorgetrek en gesteun. Ons het nav. hierdie aftree 'n insiggewende onderhoud gehad met Rudy Reker, die raadslid van die politieke party Lys Pim Fortuyn.
Onder die bestuur van 'n onwettige swart Kommunistiese regime wat uit gebrek aan insig en integriteit, nou al vir twee jaar, maand vir maand 'n fiktiewe "noodtoestand" verleng ten einde beheer te kan behou, verval Suid Afrika, ook maand vir maand in 'n toestand van finansiële, politieke, staatkundige en maatskaplike verweer.
Die hegte binding wat daar tussen Afrkaners was met republiekwording in 1961, het min van oorgebly.
Inleiding en voorwoord:
Na 13 jaar se pogings om ons Afrikanervolk te oorreed tot politieke eensgesindheid moet ons egter erken dat sedert ons ontstaan in 2008, ook die AVP, soos die HNP sedert 1969, nog nie daarin kon slaag om ons volk weer op beginsel te verenig soos wat dit na 1948 was nie. Wat verder waar is, is dat geen ander organisasie daarin kon slaag nie.
Ons volk is steeds verdeeld en word grootliks verwar deur die postmodernniste wat self mislei is deur opleiding en mediapropaganda wat daarop gerig is om onhaalbare verwagtinge te skep deur klem te lê op verandering wat "onafwendbaar" sou wees.
Gebed:
Skriflesing. Genesis 28:11-22 11
Jakob word deur sy vader Isak na Laban, sy ma se broer gestuur om vir hom daar 'n vrou te gaan haal
11. Daarop kom hy by 'n plek waar hy die nag oorgebly het, want die son was al onder. En hy neem een van die klippe van die plek en sit dit onder sy hoof, en hy gaan lê en slaap op dié plek.
12. En hy het gedroom — daar is 'n leer op die aarde opgerig waarvan die spits tot aan die hemel reik, terwyl die engele van God daarlangs opgeklim en daarlangs neergedaal het
Heb. 4:1-12
”Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is 'n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart. En daar is geen skepsel onsigbaar voor Hom nie, maar alles is oop en bloot voor die oë van Hom met wie ons te doen het.” (:12&13).
Daar is ‘n spreekwoord wat lui – “Die pen is magtiger as die swaard.”
Na sy toespraak Sondag, 12 Desember 2021, nogal in die Groote Kerk in Kaapstad,.... is dit nie betekenisvol nie?.... word hy siek en toets hy positief vir Covid 19! "Al gaan die leuen hoe so snel, die waarheid agterhaal hom wel!"
Die sekerste bewys dat die entstof jou nie beskerm teen infeksie van, en/of die omstrede "virus" self nie, word nou bevestig deur die primêre drywer daarvan in Suid Afrika, die onwettige "president" , wat in opdrag van die NWO(Nuwe Wêreld Orde) se WGO(Wêreld Gesondheid Organisasie) deur middel van die SAGD(Suid Afrikaanse Gesondheid Departement), gedienstig sy uiterste bes doen om almal in Suid Afrika inge-ent te kry!