Die AVP beskou hierdie politieke ingryping, sonder mandaat, in veral 'n wyderkende internasionale milieu van "demokrasie", om tot op die been oopgevlek te word sodat ten minste ons Afrikanervolk instaat gestel word om met die inligting tot ons beskikking, sinvolle besluite te kan neem.
Die gees van verdeeldheid wat geskep is deur vreesdrywing en syfermanipulering, behoort ons nie daarvan te weerhou om na mekaar te luister, ondersoek te doen en bloot op sterkte van die mediahoofstroom se selektiewe hantering van hierdie ingrypende "beplande" Nuwe Wêreld Orde handeling, wat vir dekades indien nie eeuelank al beplan is, vrywillig te glo en mee te doen nie. Dit kan tenkoste van lewe beteken.
Ons het noual asgevolg van goedgelowigheid ons land verloor! Kan ons nog groter verlies bekostig?
In 'n CBN nuusberig waarin die Britse eerste Minister, Boris Johnson 'n verklaring uitgereik het, verklaar hy dat werknemers mag teruggaan kantoor toe en hoef nie meer van die huis af te werk nie. Verder sê hy dat gesigsmaskers nie meer verpligtend is nie. Hy verklaar ook dat die regering die Britse Burgers vertrou om self verantwoordelik op te tree indien hulle met mense in aanraking gekom het wat siek is. Sertifikate is ook nie meer verpligtend nie.
Die liberalis se verweer dat verandering onvermydelik en ook noodsaaklik is, is vir die behoudende Afrikaner nog altyd 'n sigbare teken van verval gewees. Dit begin by taalgebruik en vloei oor na uitspraak en gedragspatroon. Die verweer was telkens, "dit is die huidige mode".
1 Tim. 6:3-21
“Beveel die rykes in die teenwoordige wêreld om nie hoogmoedig te wees nie en ook nie hulle hoop te stel op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God wat ons alles ryklik verleen om te geniet; dat hulle goed moet doen en ryk wees in goeie werke, vrygewig, mededeelsaam, en vir hulle 'n skat weglê, 'n goeie fondament vir die toekoms, sodat hulle die ewige lewe kan verwerf.” (:17-19).
Geliefdes, gee tog ag op die kosbare lering uit die Woord van die HERE. Hy leer aan ons so ‘n kosbare les rondom die hantering van die gawes wat ons uit Sy Hand ontvang. In ons teksgedeelte handel dit hoofsaaklik oor hoe ons rykdom behoort te hanteer wanneer dit uit Sy Hand aan ons geskenk word.
Deur Reiner Fuellmich en Perspektiv Global Research, 13 Januarie 2022
Perspektief 10 Januarie 2022
Na die aanhoor van die getuieverklarings aan die Duitse Corona-ondersoekkomitee deur die voormalige vise-president van Pfizer, dr. Mike Yeadon, wat al 36 jaar lank 'n wetenskaplike is, maak regsgeleerdes met Reiner Füllmich dieselfde gevolgtrekking: Die inspuitings wat gewoonlik Corona-entstowwe genoem word, is ontwerp om te eksperimenteer op die menslike ras en om uit te vind watter dosis van 'n nog onbekende gifstof nodig is om mense dood te maak.
(Ter inligting aan ons volk terwille van ons kinders se veiligheid.AVP)

Eerste gepubliseer op Global Research op 1 Januarie 2022
Collette Martin, 'n praktiserende verpleegster van sewentien jaar, het vroeër hierdie maand tydens 'n Louisiana Health & Welfare-verhoor gepraat oor wat sy tydens die COVID-pandemie in die hospitaalstelsel gesien het.
Collette sê sy en haar kollegas het 'angswekkende' reaksies op die COVID inspuitings gesien, maar hul kommer oor die entstowwe word geïgnoreer en van die hand gewys.

Die samesprekings tussen Amerika en Navo aan die een kant en Rusland aan die anderkant wat sedert Maandag plaasgevind het,blyk nie veel vrug te lewer nie. Dit is duidelik dat die sekretaris van Navo, Generaal Jens Stoltenberg in samewerking met Kamilla Harris van die VSA, baie selektief met die waarheid omgaan in hulle uitsprake oor Putin en Rusland se "bedreiging" van die vrede in die Europese vasteland.