Dit is van meet af aan riskant om die bestuur en beheer van jou organisasie uit jou hande te laat gaan. Wanneer jy nie meer self beheer en kontrole uitoefen oor jou bedryf, wat dit nou ookal mag wees, besigheid, boerdery, vervaardiging, bemarking, enige bedryf waarvan jy afhanklik is vir voortbestaan, is jy noodwendig uitgelewer aan die vaardigheid al dan nie, van hy,sy of hulle wat jou vervang het.
Genésis 2:4-25: “Ook het die Here God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom 'n hulp maak wat by hom pas. Toe het die Here God 'n diepe slaap op die mens laat val; en terwyl hy slaap, het Hy een van sy ribbebene geneem en die plek daarvan met vlees toegemaak. En die Here God bou die rib wat Hy van die mens geneem het, tot 'n vrou en bring haar na die mens. Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem. Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees.” (:18, 21-24).
Terwyl die internasionale geldmag deur middel van sy geheime magte uiterste pogings aanwend om met sy oëverblindery in die Oekraїne, Rusland en Amerika te betrek in ‘n derde wêreldoorlog teneinde hulle finansieël, militêr en fisies te verswak in voorbereiding vir die oorname deur die nuwe wêreld orde, duur die oorlog wat de Klerk in 1994 in Suid Afrika aan die gang gesit het, onverpoosd voort!
Gesondheid in die rondheid!

VLAAMS BELANG SE FAKSIEVOORSITTER MNR. CHRIS JANSSENS:" NA MY SIENING PLUK OPEN VLD NOU DIE WRANGE VRUGTE VAN DIE FEIT DAT HULLE MOSLEMS OPGENEEM HET BINNE HUL PARTY".
Ons het nav. die sg. El Kaouakibi sepie, 'n interessante onderhoud gehad met

mnr. Chris Janssens, wat sedert Junie 2014 in die Vlaamse parlement setel as faksievoorsitter en ondervoorsitter van die Vlaams Belang. Meneer is in 1977 gebore in die Limburgse stad Genk en daar ook grootgeword. Vanaf 2007 was hy gemeenteraadslid van sy stad en in 2009 is hy toegetree tot die Vlaamse parlement. Ons sal hom oa. vrae stel hoekom die liberale VLD toe hulle besluit het hul naam te verander in Open VLD, die deur oopgemaak het vir moslems en wat die bedoeling was om hul toe te laat in hul geledere.
Jona 2:1-10 “Die wat nietige afgode vereer, verlaat die Een wat vir hulle goedertieren is.” (:8).
Geliefdes, ek dink nie dat ons onsself Jona se situasie kan indink nie. Koud, nat, benoud. Oomblikke vantevore was hy benoud dat hy sou sterf net voordat hy van ‘n skip af in die see gewerp is. En nou het hy nog gelewe, maar hy het seker gedink dat dit net ‘n kwessie van tyd was voordat hy sou sterf. Hy kon sekerlik wonder waarom die HERE hom nie net laat sterf het sodat die angs van die dood nie so uitgerek sou wees nie. En sekerlik het hy gemengde gevoelens gehad.
Het u al ooit gewonder wat die oorsaak van versaking van nasionalistiese beginsels by sommige Afrikaners is? Indien u bekommerd is oor waarom dit net u en ‘n paar ander volksgenote is waarvan die ankers nog vas is en nie in die sleurstroom van verandering opgegaan het saam met selfs vriende en familie nie? Lees dan met toegewyde aandag hierdie toespraak van Dr. H.F. Verwoerd waarvan die wortels reeds op 23 Februarie 1929 geplant is en begryp dan die oorsake en gevolge van die politieke verwikkelinge van ons dag.
Rede by geleentheid van die opening van die akademiese jaar aan die Universiteit van Stellenbosch, 25 Februarie 1959 (Erkenning aan Prof. A.N. Pelser, uit Verwoerd aan die Woord)
Aan die Universiteit van Stellenbosch bestaan die gebruik dat die akademiese jaar op formele wyse geopen word en dat ’n vooraanstaande persoonlikheid van buite die Universiteit of een van die personeellede gevra word om ’n redevoering te lewer.