Jos. 9:1-27 “Toe neem die manne van hulle padkos; maar die mond van die Here het hulle nie geraadpleeg nie.” (:14).
Ons word uit vanoggend se teksvers aan ‘n frustrerende werklikheid herinner. En hierdie werklikheid is dat ons almal foute maak, geliefdes. Ja, hier lees ons van die merkwaardige leier, Josua. Ons lees aan die begin van hierdie hoofstuk hoedat die konings van ses volke hul kragte saamsnoer om hierdie man te probeer weerstaan. En steeds kon hulle nie hierin slaag nie.
Daar is ‘n bars in die muur van “Utopia”. De Klerk se Utopia sonder fondasie. Laat ons liewer sê, fondasie op sand gebou, of was dit maar sommer modder? Die wit skape is nou in Dingaan se kraal, beskou as die swartskape van Suid Afrika. De Klerk se beloftes van vryheid, vrede en voorspoed is nou op sy kop gekeer.
Ps. 24:1-10 “Wie mag klim op die berg van die Here? En wie mag staan in sy heilige plek? Hy wat rein van hande en suiwer van hart is, wat sy siel nie ophef tot nietigheid en nie vals sweer nie. Hy sal seën wegdra van die Here en geregtigheid van die God van sy heil.” (:3-5).
Geliefdes, hierdie vraag wat Dawid in Psalm 24:3 stel laat my onwillekeurig aan ‘n gebeurtenis in Moses se tyd dink. Daar waar God met Moses afgespreek het om op die berg Sinaí na Hom op te klim ten einde aan hom die wet te gee wat aan Sy volk geleer moes word. En voordat Moses na God opklim, is hierdie belangrike reël deur God aan hom gegee. “Ook moet jy vir die volk 'n grens rondom aanwys en sê: Pas op dat julle nie op die berg klim of sy voet aanraak nie. Elkeen wat die berg aanraak, moet sekerlik gedood word.”
PARTY VIR DIE VRYHEID SE FAKSIEVOORSITTER MEV. NICOLE MOINAT: "NA ONS SIENING IS DIT KRANKSINNIG EN IDIOOT EN BEWYS DIT OPNUUT DAT DIE ISLAMISERING MAAR DEUR EN DEUR GAAN"
Geagte leser. in April 2017 het ons berig oor christelike skole in die Suid- Hollandse stad Den Haag wat in die jaar besluit het om die bokant af te kap van die kruis, sodat
moslemse kinders nie moeilikheid sou kry as hulle met die kruise loop. U sal onthou het dat die Haagse Party vir die Vryheid baie ongelukkig was oor daardie dwaasheid en toe 'n spoeddebat aangevra het.
Klik hier: Gebreekte kruise vir Christelike skole
Nou lyk die geskiedenis hom te herhaal in die Noord-Hollandse stad Purmerend, waar 'n openbare skool besluit het die tradisionele ontbyt, wat elke jaar met Paasfees aangebied word aan die skoliere te skrap omdat dit hierdie jaar saamval met die moslemse vastemaand ramadan. Die direksie het die besluit verdedig deur te stel dat islamitiese kinders nie mag eet en drink nie. As kompensasie kry die kinders almal 'n sjokolade ei as hulle huistoegaan.
‘n volk val uitmekaar wanneer hy die beginsel van afsonderlike ontwikkeling verruil vir rasseintegrasie, ongeag die velkleur wat betrokke is. Die eerste verskynsel by aanvaarding van die integrasiemodel, is onvermydelik verdeeldheid. Asof daar nooit debat en waarskuwings was oor die verloop en ontwikkeling van ‘n geintegreerde samelewing, word daar vandag oral vingers gewys na alles en almal behalwe die versaking van die beginsel waarvan afgewyk is nie.
Matt. 7:1-29
“En waarom sien jy die splinter in die oog van jou broeder, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie? Of hoe sal jy vir jou broeder sê: Laat my toe om die splinter uit jou oog uit te haal, en kyk, in jou eie oog is die balk! Geveinsde, haal eers die balk uit jou oog uit, en dan sal jy goed sien om die splinter uit die oog van jou broeder uit te haal.” (:3-5).
Geliefdes, u sal seker onthou van die geleentheid waar Natan by koning Dawid gekom het en aan hom vertel het van ‘n ryk man wat homself vergryp het aan die eiendom van ‘n arm man.
VOORMALIG RAADSLID MNR TJERK LANGMAN VAN DIE LYS PIM FORTUYN: "TOE DIE AANBIEDER MY DIT GEVRA HET, HET EK ONMIDDELLIK JA GESÊ"
Geagte leser. By die laaste verkiesings het mnr. Langman, wat u ongetwyfel nog sal onthou van
vroeër onderhoude sy setel verloor. Nou verteenwoordig sy kollega raadslid mnr Rudy Reker alleen die Lys Pim Fortuyn.. Tog sal die luisteraar wat op die radiostasie JND inskakel elke Maandag sy stem kan hoor in die oggendprogramma van mnr. Willem Bakker. In sy hoedanigheid as rubriekskrywer is meneer dan by daardie programma teenwoordig waar hy die 'woke idioterie' aan die kaak stel. Ons het die genoeë gehad om weer 'n interessant vraaggesprek met hom te hê.